Daily Archives: April 20, 2015

Takbokvaring / Platycerium

Die takbokvaring of Platycerium is ‘n genus van omtrent 18 varing spesies in die polypod familie, Polypodiaceae in die klas Pteridopsida. Dit bly een van die indrukwekkendste varings en is…

Vergadering oor samesmelting opgebreek

Algehele chaos het op ‘n vergadering in die swart woonbuurt, Tshing, naby Ventersdorp losgebars waartydens die moontlike samesmelting van hierdie munisipaliteit met Potchefstroom bespreek sou word. Stoele en piesangskille is…

Haat teen vreemdelinge net simptoom

  Die Redakteur Tydens dieselfde tydperk waartydens nagenoeg sewe buitelanders in vreemdelingehaat omgekom het, is sowat 700 mense dood in die gewelddadige misdaad wat Suid-Afrika teister. Gemiddeld word sowat 50…

Suid-Afrika gedreig oor vreemdelinghaat

Dreigemente omtrent sanksies word deur Malawi gemaak oor die aanvalle op vreemdelinge. Talle Malawiërs het ‘n heenkome in Suid-Afrika kom soek omdat so ellendig in hulle eie land gaan. ‘n…

Motor rubriek – Suzuki Splash 1.2 GL

Suzuki is bekend vir sy betroubaarheid en goeie werkverrigting. Derhalwe kan dit verwag word dat die Splash ook sy kant sal bring. In verskillende lande het dit verskillende name. In…

Eskom-kontrakte bevoordeel Gupta’s

Besluite wat die voormalige voorsitter van Eskom se raad, Zola Tsotsi, geneem het, jaag Eskom en belastingbetalers miljoene rande uit die sak. Hy het sy invloed gebruik sodat ‘n kontrak…

Beurtkrag toegepas solank krag hou

Beurtkrag gaan weer die komende week toegepas word en noudat die winter met mening aan die deur krap, kan dit vorentoe dalk broekskeur gaan. Veral aangesien beurtkrag vir ‘n tweede…

Wasbeer hou sy lyf akrobaat

‘n Foto van ‘n klein, maar baie waaghalsige wasbeertjie het ‘n sensasie op Twitter veroorsaak aangesien hy meer as 200 meter teen ‘n hyskraan in Toronto opgeklim het. Die wollerige…

Emily se boek word opgeveil

Een van die grootste skriftelike bydraes oor die gebeure in konsentrasiekampe tydens die Tweede vryheidsoorlog (1899-1902), is deur Emily Hobhouse geskryf oor die verskriklike smarte en lyding van Afrikanervroue en…

Eskom werkers staak steeds

Die 1,700 stakers by die Medupi-aanleg se staking oor bonusse duur voort en sal blykbaar bly voortduur tot ’n ooreenkoms met die kragvoorsiener bereik is. Die eerste kragopwekker-eenheid sukkel nog…

Reuse boot besoek die Kaap

Die passasiersboot wat miskien as een van die wêreld se mees luukse plesierbote beskou word, het te midde van ’n hewige windstorm, die hawe van die Kaap van Storms ingevaar….

Bejaarde geskiet in aftreeoord

Tina Matthews (68) het drie weke gelede uit haar huis in Waterkloof getrek na Pretoria-Oos Aftreeoord omdat sy onveilig gevoel het om alleen in die huis te woon. Sy is…

Xenofobie internasionaal veroordeel

Suid-Afrika is besig om sy aansien in die buiteland te verloor weens die klaarblyklike onvermoë om die gewelddadige aanvalle op uitlanders te stop. Pogings deur die polisie om die geweld…

Roodepoort skool in chaos

Die Roodepoort Primêre Skool is Vrydag vir ’n onbepaalde tyd gesluit. Die LUR vir Onderwys in die provinsie, Panyaza Lesufi, moes die stap neem nadat ontevrede ouers die skool se…

De Kock gaan weer hof toe

Eugene de Kock moes hom weer tot die hooggeregshof in Pretoria wend. Hierdie keer moes hy sy parool regte beskerm en is van oordeel dat hy tegnies nog steeds ’n…

Polisie staan bont met swart geweld

Die polisie van Johannesburg het hulle hande vol om die Nigeriers en die inheemse swartes uitmekaar te hou nadat geweld losgebars het in verskeie dele van die stad. Kenners sê…

Jong onderwyser vermis in Wes-Kaap

Dean Dempsey (24), wat verlede Maandag by die Hoërskool Swartland in Malmesbury sy werk as onderwyser sou begin, se wit Toyota voertuig is verlate in die Stormsrivier omgewing gevind. Sy…

Polisiehoof staar 109 aanklagte in die gesig

Die Wes-Kaapse polisiehoof, lt.genl Arno Lamoer, se verhoor is tot 12 Junie uitgestel wanneer hy en brig. Darius van der Ross, brig. Sharon Govender, brig. Colin Govender en die sakeman…

Rasse kwessie weer op die tafel

Rassediskriminasie, swart teenoor blank, is nie meer ‘n uitsondering nie. Dit gebeur op ‘n daaglikse basis en ‘n tipiese voorbeeld hiervan is wat besig is om te gebeur teen ‘n…

Xenofobie – geen geheime magte nie

Daar is wel gekoördineerde pogings van kwaaddoeners wat agter die aanvalle op uitlandse sakemanne sit, maar daar is geen geheime magte betrokke nie. Die uitspraak is gemaak deur Brain Dube,…

Weermag ignoreer VSA aanbod

Die optrede van die Weermag word veroordeel nadat Amerika aangebied het om met ’n uitstekende aanbod, die weermag se gemors met swaar lugvrag vervoerdiens reg te stel. Die Weermag het…

Sutherland ontdek komeet

Die Robotteleskoop in die omgewing van Sutherland het so pas ’n komeet ontdek wat sowat 180 miljoen kilometer weg van die aarde af is. Dit is die eerste ontdekking van…

Suid-Afrika skrik vir terrorisme

Nadat die inligting stuk-stuk bekend geword het dat hier terroriste in die land is, en gewerf word om ook elders terreurdade te pleeg, is selfs regeringslui nou bekommerd oor die…

Zuma is onrus stoker

Pres. Zuma se uitlating dat Jan van Riebeeck se koms die moeilikheid laat begin het in Suid-Afrika, was die vonk in die kruitvat om vandale aan te moedig vir skending…

Regering karring nou aan regsberoep

  Kaapstad –. Nuwe planne word in die mou gevoer om die sogenaamde transformasie te verhaas in die regspraktyk van private regsverteenwoordigers. Die regering wil sien dat nuwe maatreëls en…

Iran maak sy rug styf

Die regering van Iran het sy rug styf gemaak teen die groot moondhede en sê hy sal ’n kernkrag ooreenkoms onderteken as die groot moondhede in dieselfde tyd seker maak…

Staatsprojek na dekade nog onafgehandel

Kimberley -. Twaalf jaar gelede het die regering ’n psigiatriese hospitaal buite Kimberley begin oprig teen ’n beraamde koste van R2 miljard, maar wat glo eers aan die einde van…

NG Kerk verwerp Belhar

Alhoewel sekere teoloë in die NG Kerk die stemstelsel wil blameer vir die verwerping van Belhar as vierde belydenisskrif van die Kerk, sê kenners dit is duidelik dat die lidmate…