Daily Archives: April 17, 2015

Oproep tot betrokkenheid

Meneer die Redakteur, Dit is verblydend dat daar diegene is wat, teen die vloedgolf volks-haat, standpunt neem teen die minagting, beskadiging en vernietiging van ons beelde-erfenis. Dit is egter ook…

Ouma vasgebind en toe vermoor

Mev. Vera Routledge (70) in Van Dykpark, Boksburg is Dinsdag in haar huis aanferand en vermoor deur onbekende aanvallers. Haar Golf Chico, selfoon en juwele is gesteel. Haar voete en…

Help renostervoëls bewaar

Die ontwerp van ‘n maklik herkenbare etiket op bosluisbeheerprodukte wat geen uitwerking op renostervoëls sal hê nie, word in vooruitsig gestel. Dit vorm deel van Operasie Renostervoël (Operation Oxpecker) van…

Haat word aangeblaas

Onverantwoordelike politieke uitsprake skep die klimaat vir geweld en botsing in Suid-Afrika en die xenofobiese geweld in die land. Dit kan herlei word na die uitsprake van die Zoeloe-koning dat…

Ruk op vir behoud van erfenisskatte

‘n Prokureursbrief en petisie sal Vrydag 17 April aan die Minister van Kuns en Kultuur oorhandig word tydens ‘n vergadering in Pretoria oor gedenktekens. Die sangeres en aktivis, Sunette Bridges,…

Adv. Nel al weer die teiken

Een van Suid-Afrika se mees bekende staatsaanklaers, adv Gerrie Nel,  moes Woensdagaand sy huis in Garsfontein, Pretoria, blitsvinnig ontruim nadat polisie ’n bomdreigement ontvang het. Volgens ’n polisiewoordvoerder het ’n…

Net 3 % sorg vir kos in Suid-Afrika

Slegs 3% (38,000) van Suid-Afrika se boere produseer 95% van die land se kos volgens ‘n Wêreldnatuurfonds (WWF)-verslag. Indien enige van hierdie boerderygrond sou wegval uit grootskaalse produksie, sal dit…

Die generaals vat mekaar

Die generaals vat mekaar Die Valke se hoof in Sentraal Transvaal, genl.maj. Shadrack Sibiya, oorweeg blykbaar regstappe teen genl. Benny Ntlemeza, die waarnemende Nasionale Valke-hoof, omdat hy  nou toegang tot…

Nigerië wil terrorisme uitroei

Nigerië wil terrorisme uitroei Nigerië se staatshoof is blykbaar ernstig om terrorisme in die land hok te slaan. Woensdag het die regeringsmagte op die Sambisa-woudein die noord-ooste van die land…

Deurbrake soos dié gee hoop

Ouer persone het nuwe hoop gekry nadat vordering gemaak is met geneesmiddels wat tans getoets word teen demensie, oftewel siektes soos Alzheimer. Navorsing wat gedoen is in Noord-Carolina het getoon…

Skoolhoof aanstelling nie ongerymd

Roodepoort -. Klagtes wat teen die aanstelling van ’n skoolhoof in Roodepoort geopper is, het die klaers niks in die sak gebring nie nadat die Departement van Onderwys bevind het…

Perdesiekte in Oos-Kaap gevind

Port Elizabeth -. ’n Enkel geval van Afrika-perdesiekte is in die Uitenhage gebied in die Oos-Kaap opgespoor wat beteken dat geen perde in die omgewing vervoer mag word nie. Toetse…

Noeline se moordenaar aangekeer

Noeline se moordenaar aangekeer Bloemfontein -. Die verdagte wat Noeline Koekemoer vermoor het, is Woensdag laatmiddag aangekeer in die middestad van Bloemfontein Volgens die polisie sal die 28-jarrige swarte Maandag…

Sentraal Transvaal se vergoeding die hoogste

Uit verslae wat pas vrygestel is, blyk dit dat mense in dieselfde beroepe verskillende vergoedingspakkette het, en dat Sentraal Transvaal die hoogste vergoeding betaal wat in sekere gevalle tot 30%…

Taal by universiteite onder bespreking

Kaapstad -. Behalwe vir onderwerpe soos transformasie, rassisme, ontgroening by universiteit kampusse, gaan die taalbeleid van die vier voormalige Afrikaanse universiteite onder bespreking kom wanneer dr. Blade Nzimande, die Minister…

Xenofobiese aanvalle brei uit

Dit was eers die buitelanders van die Wes-Kaap wat onder hernude aanvalle van xenofobiese geweld moes deurloop, en toe volg Durban wat soos ’n oorlog gelyk het, en nou is…