Daily Archives: April 16, 2015

Dapper vrou oorwin

Mareli du Plooy(29) van Wesselsbron kan inderdaad beskryf word as ‘n dapper vrou. Gedurende 2014 het sy gaan vakansie hou in Natal en een nag wou sy opstaan en haar…

Nuusflitse – 16 April

Die Hooggeregshofgebou in, Pretoria, en die paleis van justisie op Kerkplein is Woensdagoggend ontruim nadat ’n bomdreigement ontvang is. Die hofpersoneel en die publiek is inderhaas uit die geboue ontruim en…

Suid-Afrika se tegnologie sak terug

Suid-Afrika het vyf plekke teruggesak op die Wêreld Ekonomiese Forum se globale gradering van inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT). Dit beteken dat die land nou in die 75ste posisie is en…

Mobiele kantore moet meer grondeise inwin

Mobiele eenhede gaan binnekort na plattelandse gebiede regoor Suid-Afrika ontplooi word om meer mense te bereik om grondeise in te stel voor die verstryking van die spertyd in Junie 2019….

Elektrisiteit maar skraps hierdie winter

Suid-Afrikaners kan hulle regmaak dat beurtkrag gedurende die wintermaande deurlopend sal voortduur terwyl Eskom glo instandhouding aan kragaanlegte doen. Instandhouding gedurende die winter wanneer die elektrisiteitsverbruik gewoonlik hoër is, is…

Oefen druk uit oor gedenktekens

Die toekoms van monumente en standbeelde sal binnekort met belangegroepe tydens ‘n konsultasievergadering in Pretoria bespreek word. Die netelige vraag of gedenktekens verwyder moet word en of dit moet bly…

Die Obama-Kuba vriendskap

Washington -. Te midde van die dalende aansien wat pres. Obama ervaar onder sy eie mense in Amerika, het hy ook die vreemde neiging om met Kubaanse kommuniste vriendskapsbande aan…

Die komiek van Afrika politiek

In die politieke wêreldnuus is daar dikwels dinge wat mens laat kopskud, selfs al is jy alleen in jou kantoor waar jy dit lees, skud jy daardie pit asof iemand…

Verslag uitgelek – styging in misdaad

Misdaadsyfers wat gelek is, toon dat die aantal moorde in Sentraal Transvaal drasties gestyg het oor die afgelope twee jaar. In die tyd vanaf 2013 tot 2014 het moorde met…

Nigerië werf SA boere

Dit is nie net die regerings van Georgië en Kanada wat Suid-Afrikaanse boere werf om na hulle lande te emigreer nie, maar Nigerië is die jongste in ’n ry wat…

Skoliere raak vroeg swanger

Wes-Kaap -. Gedurende 2014 het nie minder as 5 leerlinge in die Wes-Kaap, wat nog maar in graad 5 is, swanger geraak. Inligting wat deur Departement Onderwys in die Wes-Kaap…

Vrou sê sy is soos hond behandel

Sy het met ’n lipstiffie op die motorruit van ’n verkeersoortreder geskryf en is as gevolg daarvan deur die polisie geboei en “soos ’n hond behandel”. Suzan Zerwick is van…

Die moordlus was in sy oë

Annette Heunis (52) van Pretoria sê sy kon die moordlustigheid sien in die oë van die aanvaller wat hulle aangerand het by hulle huis in Rietfontein. Sy het na die…

Smokkelaar van Zim vasgetrap

’n Smokkelaar van Zimbabwe is naby Zeerust in Wes-Transvaal vasgetrek en het reeds in die hof verskyn op aanklag dat hy sigarette ter waarde van meer as R7 miljoen vanaf…

Numsa beoog stigting van sosialiste-party

’n Konferensie word Donderdag en Vrydag gehou onder leiding van Numsa met die bedoeling om in die daaropvolgende week ’n politieke party tot stand te bring wat “die werkers sal…

Hennopsrivier erg besoedel

Verwoerdburg -. Besorgde omgewingsbewustes het hulle woede uitgespreek nadat vasgestel is dat die rivier erg besoedel is. Die skuldiges word gesoek nadat ’n regsgeleerde die afgelope naweek in Nellmapius-rylaan was…

Wes-Transvaal onder administrasie geplaas

Die deurlopende wanbestuur in talle departement van die Wes-Transvaal het daartoe gelei dat hulle onder administrasie geplaas moes word, aldus premier Supra Mahumapelo. Die provinsie het ’n rekord van onbestendigheid…

Eenparige voorstelle ingedien oor grondkwessie

Eenparige voorstelle ingedien oor grondkwessie Die leiers van Agri SA het met nuwe voorstelle gekom oor die grondgryp-kwessie in Suid-Afrika, wat gemengde reaksie ontlok het onder landbouers en belanghebbendes. Agri…

Honde onwettig in Tuinroete

George -. Mense wat met hulle honde in die Tuinroete Nasionale Park gaan stap, oortree die wet, en SanParke het gewaarsku dat daar teen sulke stappers opgetree gaan word. “In…

Terreurgroepe baljaar in SA

Die erkenning wat nou gemaak is dat terroristegroepe wel n staanplek in Suid-Afrika het, is nie net kommerwekkend nie, maar wek ook paniek aangesien statistieke toon dat moord, verkragting, kapings…

Zuma versuim sy plig

Die hoof van die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS), Gareth Newham, sê die president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, versuim sy plig as staatshoof en daarom is georganiseerde misdaad aan die toeneem…

Rowers met masjiengewere?

Kaapstad -. Die oorlog wat Dinsdag uitgebreek het op die R300 naby Mitchells Plain het ’n totale ontwrigting veroorsaak toe “rowers” met masjiengewere losgebrand het op ’n transito-voertuig. Die R300…