Daily Archives: April 15, 2015

Man beswyk nadat hy gesin waarsku

Delmas -. Mnr. Jannie van der Schyff (46) het onderweg na die hospitaal beswyk nadat terroriste hom by sy woonhuis geskiet het. Sy vrou Lezel sê sy het gehoor haar…

Volkshelde se standbeelde geplunder

Krugersdorp -. Die Hans Strydom–standbeeld in Krugersdorp is deur vandale met verf ontsier en kon nie dadelik deur lede van die Verkennersbeweging skoon gemaak word nie Verkenners het kort nadat…

Standbeelde – Oproep tot deelname

Die Minister van Kuns en Kultuur, Nathi Mthetwa, het aangekondig dat daar ‘n konsultasievergadering gehou sal word waartydens besin moet word oor die moontlike verskuiwing van standbeelde. Die toekoms van…

Laat jou leer

“Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles…

Internasionale skakeling ook belangrik

Terwyl die linkse media in Suid-Afrika reeds die skeuring in die konserwatiewe Franse politieke party van Le Pen besing het, is hulle teleurstelling duidelik waarneembaar want daar word nou geen…

Gehoor van Grasuie/Chives?

Psssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: Grasuie/Chives? Grasuie  is familie van die knoffel-plant en is heerlik om te gebruik in die kombuis. Hy het wit blomme en…

Verkeer-sindikaat kry borg

Sewe lede van ‘n sindikaat, waaronder die verkeershoof en drie verkeersbeamptes van De Aar, is op borgtog vrygelaat. Die verdagtes, Desmond Mjandana, Stoffel Khabaliso, Puleng Mokhethi, Mandisa Mqwebedu, Janie Johannes,…

Eskom op randjie van rotslys

Die Wêreldbank het Suid-Afrika aangespoor om dringend die tekort aan elektrisiteit aan te spreek. Die waarskuwing kom te midde van fase drie beurtkrag wat inderhaas toegepas is om te voorkom…

Durban lyk soos oorlogsone

Die Verenigde Nasies (VN) se hoë kommissaris vir vlugtelinge is diep bekommerd oor die voortdurende voorkoms van xenofobiese aanvalle wat regoor Suid-Afrika, en veral tans in Durban aan die gang…

Loop lig vir e-aansoekvorms tot skole

Sentraal-Transvaal se LUR vir onderwys, Panyanzi Lesufi, druk deur met elektroniese aansoekvorms vir toelating tot openbare skole in die provinsie ondanks die feit dat dit strydig met die Skolewet is….

Verloor tender, brand opponent se motors

Wandile Bozwana, ’n tenderaar van die Noord-Kaap en sy makkers het glo die opponent wat die tender gekry het waarvoor hy ook getender het, se duur luukse motoer aan die…

Op die Volksakker – Skaakmat-leierskap

April, uit ons geskiedenis, herinner ons aan die gevolge van leierskap, positief én ongelukkig ook negatief. Op 6 April het ons ons volksplanting herdenk: die roepingsbewustheid en diepe geloofsbegronding van…

Terreurgroep ontvoer 2,000 mense in een jaar

Terreurgroep ontvoer 2,000 mense in een jaar Meer as 2,000 vroue en jong dogters is gedurende 2014 deur Boko Haram ontvoer in Nigerië, sê Amnestie Internasionaal in ’n verklaring. Die…

Google word toe gekaap

Dinsdag het Google in Maleisië ’n pak slae op die lyf geloop toe kuberkrakers die Google webwerf ingebreek en gekaap het sodat geeneen in die land met Google kon werk…

Republikeine kap na Hillary

New York -. Hillary Clinton se optrede van die verlede is reeds besig om haar in te haal in haar tweede poging om president van Amerika te word. Sy het…