Daily Archives: April 14, 2015

Dapper man doodgeskiet voor sy gesin

Mnr. Andre Botha (58) van Johannesburg is voor sy gesin doodgeskiet deur ’n terroris toe hy voor die aanvaller se vuurwapen ingespring het om te verhoed dat sy vrou doodgeskiet…

Ou Grote van Franse politiek staan opsy

Die groot strydros van Frankryk se Front Nasionaal (FN), Jean-Marie le Pen, het onder druk van sy dogter, Marine le Pen, besluit om nie aan die komende streeksverkiesings deel te…

Grondbesetters bestook motoriste op N2

‘n Gewelddadige besetting van ‘n plaas buite Ballito, noord van Durban kenmerk die anargie waarin die EFF van Julius Malema die voortou in Suid-Afrika neem. Die plaas, Green Fields, behoort…

Behou Kruger-standbeeld as UNESCO-erfenis

Nederland -. Die Partij voor de Vrijheid (PVV) het ‘n beroep op die Nederlandse parlement gedoen om toe te tree tot die behoud van die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein in…

Afrikaanse skole in gedrang

’n Beroep is op ouers gedoen om hulle kinders betyds en verkieslik so gou moontlik na die aanvang van die tweede kwartaal vir volgende jaar te registreer. Die tydperk waartydens…

Nou kom die waarheid uit !

Bewerings dat terreurgroepe in Suid-Afrika teenwoordig is, het uiteindelik waarheid geword nadat sogenaamde kenners gesê het dat minstens 140 mense uit Suid-Afrika hulle reeds by die Islamitiese Staat (IS) geskaar…

Koekemoer-moordenaar daag weer op

Bloemfontein -. Die verdagte wat gesoek word vir die moord op Noeline Koekemoer, het weer sy opwagting by die moordtoneel gemaak en blykbaar weer by die woonhuis ingebreek waar sy…

Eskom, los die betalers!

Eskom behoort nie krag af te sny van munisipaliteite wat nie hulle rekenings aan Eskom vereffen nie, en veel eerder moet ander metodes gevind word om teen wanbetalers op te…

Waterkrisis kry "betyds" aandag

Die tweede krisis wat soos ’n volgende Eskom-gemors kan lyk, word glo nou aangespreek, volgens die Minister van Water en Sanitasie. Minister Nomvula Mokonyane wat tans in Suid-Korea is saam…

Gewonde vrou pleit by geweldenaars

Verwoerdburg -. Mev. Winnie Dean (56) van Verwoerdburg in Sentraal Transvaal is deur vier gewapende skurke geword, en hulle het ook gedreig om haar gesin se waghond dood te skiet….

Vliegtuig ontruim na bomdreigement

Bonn -. ’n Vliegtuig van die Germanwings redery in Duitsland, wat gereedgemaak het om op te styg vir ’n vlug na Italië, moes Sondag inderhaas ontruim word toe ’n bomdreigement…

Hillary wil VSA president wees

VSA -. Hillary Clinton (67), eggenote van die voormalige president, Bill Clinton, het Sondag onomwonde verklaar dat sy die volgende president van Amerika wil wees. Die presidentsverkiesing vind plaas gedurende…

Haat teen blankes al meer sigbaar

Bloemfontein -. Dit is nou nie meer standbeelde wat geplunder word wat die haat teen blankes aandui nie, maar ’n hernude vlaag van haat word weerspieël in dreigemente wat ’n…

Wreedheid in polisiediens oopgevlek

Na aanleiding van gegewens wat bekom is nadat die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) sekere inligting moes vrystel, is die algemene gevoel in Suid-Afrika dat daar chaos heers in die polisiediens van…

Aanslag op skole eersdaags in hof

Die aanslag op die Christelike karakter van ses skole in Suid-Afrika word eersdaags in die Hooggeregshof beslis wanneer die Organisasie vir Godsdiensonderrig en Demokrasie (Ogod) die Christelike inslag ongedaan wil…

Krag-diewe ruïneer SA

Kragdiewe is besig om Eskom met miljoene Rand te besteel, en die gereelde betaler moet uiteindelik daarvoor betaal aangesien die kragvoorsiener niks doen om die ongerymdheid te stop nie. Met…

Openbare skole se stryd begin

Openbare skole, en in besonder Afrikaanse skole wat ’n Christelike inslag het, se stryd het begin, en die eerste geveg word gevoer deur ses skole wat eersdaags hulle saak in…

Afrika-lande uitpresteer SA

Verskeie Afrika-lande presteer veel beter as Suid-Afrika met die voorsiening van vars, skoon water aan sy inwoners, is die bevinding van ’n onafhanklike navorsingspan van Afrobarometer. Van die lande wat…

Groot donker wag op SA

’n Groot donkerte wag op verskeie munisipale gebiede wat nie hulle rekenings met Eskom vereffen vir elektrisiteit wat verbruik is nie, en dit het die kragvoorsiener genoop om hulle krag…

Tientalle skilpaaie spoel uit op stand

Tientalle skilpaaie spoel uit op stand Reddingspanne het hulle hande vol gehad om sowat 70 seeskilpaaie wat op die strand uitgespoel het, weer terug te kry in die water. Die…

Cosatu-sekretaris se mond gesnoer

Die omstrede sekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, Tony Ehrenreich, se grootpraat en opstokery is tydelik gestop om nie verder sy mond uit te spoel oor Numsa nie. Zwelinzima Vavi,…

Grondeise skiet die hoogte in

Daar is reeds 54,351 nuwe restitusie grondeise, in terme van die wysiging van die Wet op Restitusie van Grondregte (Wet 15 van 2014), ingedien. Hierdie syfer is bekend gemaak deur…