Daily Archives: April 13, 2015

Jan Taks verhang bordjies

Dit lyk asof die taksman weer ‘n stewige aanslag wil uitreik en hierdie keer gaan daar amok wees as die “fat old lady in his red overall protest”*. Daardie agitator,…

Buitelanders pleeg plaasaanvalle en -moorde

Meer as 80% aanvalle op plase en hoewes in Noord-Transvaal word deur Zimbabwiërs gepleeg wat onwettig in die land is. Hierdie inligting uit polisiekringe volg nadat drie Zimbabwiërs onlangs in…

Kragstelers sny al breër rieme

Elektrisiteitsdiefstal en -bedrog het soos die meeste misdade in Suid-Afrika heeltemal hande uitgeruk en die pogings om dit te probeer bekamp, werp weinig vrugte af. Die hoeveelheid krag wat gesteel…

Baie dorpe deur Eskom vir geld geknyp

Eskom het alle belanghebbende partye ingelig dat hy vanaf 5 Junie beoog om kragvoorsiening aan 20 munisipaliteite tot sekere tye te beperk weens agterstallige skuld. Volgens die jongste syfers is…

Nuusflitse – 13 April

’n Bom het Maandag by die hekke van Marokko se ambassade in Tripoli, ontplof, maar niemand is in die voorval beseer nie. Die ambassade is in die gesogte Ben Ashour-distrik…

Amberboom / Liquidambar styraciflua

Die Amberboom laat ons aan herfs dink en vertoon regtig skouspelagtig en is ‘n baie gewilde ornamentele boom. Dit is ook bekend as “sweetgum, hazel pine, redgum en satin walnut”….

Motor rubriek – Mazda2 Hazumi 1.5-liter DE outomaties

Die vierde generasie Mazda2 lyk op die oog af dieselfde as die vorige model maar wanneer dit van nader bekyk word besef ‘n mens hoeveel dit verander het. Dit is…

En nadat die standbeelde geval het?

En nadat die standbeelde geval het?   Wat hier volg is die direkte vertaling van ‘n brief uit Engels wat in die Sowetan verskyn het onder die naam van ene…

Gaan die grondwet seëvier teen Zuma-fikasie?

Adv. Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer (OB), het onlangs die kern van die Nkandla-sage uitgelig: Omdat die OB se verslae by die president ingedien word, is hy regter in sy…

Terugbetaal tyd vir Malema

Dit is nie net pres. Zuma wie veronderstel is om die Nkandla-skuld terug te betaal nie, maar ook Malema se tyd het aangebreek om die SA Inkomstediens (SAID) terug te…

Jong skoliere reeds agter met somme

Skoliere van graad 3 wat in openbare skole is, het reeds ’n agterstand met somme maak na hulle in die derde jaar van hul skoolopleiding is. Navorsers sê die agterstand…

Polisiebeamptes besteel studente

Bloemfontein -. Vier jongmense, waarvan drie nog studente is, en wat by ’n taverne werksaam is gedurende die vakansietyd, beweer dat hulle van duisende Rand besteel is deur polisiebeamptes van…

Denel kry hofbevel teen besetters

Kaapstad -. Die wapenvervaardiger Denel het ’n dringende hofbevel verkry om te verhoed dat ongemagtigde mense sy grond in die Khayeli­tsha-gebied betree of wil beset, Regter Monde Samela het Vrydag…

Rassis Mugabe gee joernalis afjak

Die omstrede Zimbabwiese president, Robert Mugabe, kon nie sy rassistiese houding verberg toe ’n blanke joernalis hom genader het om sy kommentaar te kry nie. Mugabe, wat in die land…

Eskom en Numsa weer in gesprek

Verlede Donderdag het die Numsa grootbaas, Irvin Jim, met Eskom se waarnemende hoof,  Zethembe Khoza, in gesprek getree oor die staking by Medupi kragsentrale wat nou reeds maande duur. Die…

SA egpaar presteer beste in wêreld

Die Meree-egpaar van Bloemfontein het met pyl en boog, die wereld op sy kop gedraai en die medaljes na Suid-Afrika gebring tydens ’n wêreldbyeenkoms. Juan en Michelle het wêreldrekords laat…

Japanners sweet om dolfyne te red

Japan -. Polisiebeamptes en vrywillige werkers moes lelik bontstaan om meer as ’n 100 dolfyne te probeer red wat naby Hokota in Japan, op die strand uitgespoel het. Lede van…

Jongman veg verbete teen inbrekers

Pietersburg -. Sean Bates (19) van Pietersburg in Noord-Transvaal sê hy voel sleg omdat hy ’n inbreker moes doodskiet, maar dit was hy of die inbreker. Twee inbrekers en Sean…

Franse spesmagte vernietig Al-Kaida basis

Die stille werking van ’n Franse spesialiteit-mag wat reeds verskeie gyselaars bevry het uit die hand van terroriste, het weereens ’n suksesvolle operasie uitgevoer waarin ’n gyselaar bevry is, en…

NVG sloer met Van Breda-moordsaak

Die dogter van die vermoorde ouerpaar, Marli van Breda (16), verkeer nog steeds onder veilige bewaring terwyl sy in ’n rehabilitasie-sentrum behandel word nadat sy ter nouernood aan die dood…

Gaan die grondwet seëvier teen Zuma-fikasie?

Adv. Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer (OB), het onlangs die kern van die Nkandla-sage uitgelig: Omdat die OB se verslae by die president ingedien word, is hy regter in sy…

Terugbetaal tyd vir Malema

Dit is nie net pres. Zuma wie veronderstel is om die Nkandla-skuld terug te betaal nie, maar ook Malema se tyd het aangebreek om die SA Inkomstediens (SAID) terug te…

Jong skoliere reeds agter met somme

Die skoliere van graad 3 wat in openbare skole is, het reeds ’n agterstand met somme maak na hulle in die derde jaar van hul skoolopleiding is. Navorsers sê die…

Polisiebeamptes besteel studente

Polisiebeamptes besteel studente Bloemfontei -. Vier jongmense, waarvan drie nog studente is, en wat by ’n taverne werksaam is gedurende die vakansietyd, beweer dat hulle van duisende Rand besteel is…

Denel kry hofbevel teen besetters

Kaapstad -. Die wapenvervaardiger Denel het ’n dringende hofbevel verkry om te verhoed dat ongemagtigde mense sy grond in die Khayeli­tsha-gebied betree of wil beset, Regter Monde Samela het Vrydag…

Rassis Mugabe gee joernalis afjak

Die omstrede Zimbabwiese president, Robert Mugabe, kon nie sy rassistiese houding verberg toe ’n blanke joernalis hom genader het om sy kommentaar te kry nie. Mugabe, wat in die land…

Eskom en Numsa weer in gesprek

Verlede Donderdag het die Numsa grootbaas, Irvin Jim, met Eskom se waarnemende hoof,  Zethembe Khoza, in gesprek getree oor die staking by Medupi kragsentrale wat nou reeds maande duur. Die…

SA egpaar presteer beste in wêreld

Die Meree-egpaar van Bloemfontein het met pyl en boog, die wereld op sy kop gedraai en die medaljes na Suid-Afrika gebring tydens ’n wêreldbyeenkoms. Juan en Michelle het wêreldrekords laat…

Japanners sweet om dolfyne te red

Japan -. Polisiebeamptes en vrywillige werkers moes lelik bontstaan om meer as ’n 100 dolfyne te probeer red wat naby Hokota in Japan, op die strand uitgespoel het. Lede van…

Jongman veg verbete teen inbrekers

Pietersburg -. Sean Bates (19) van Pietersburg in Noord-Transvaal sê hy voel sleg omdat hy ’n inbreker moes doodskiet, maar dit was hy of die inbreker. Twee inbrekers en Sean…

Franse spesmagte vernietig Al-Kaida basis

Die stille werking van ’n Franse spesialiteit-mag wat reeds verskeie gyselaars bevry het uit die hand van terroriste, het weereens ’n suksesvolle operasie uitgevoer waarin ’n gyselaar bevry is, en…

NVG sloer met Van Breda-moordsaak

Die dogter van die vermoorde ouerpaar, Marli van Breda (16), verkeer nog steeds onder veilige bewaring terwyl sy in ’n rehabilitasie-sentrum behandel word nadat sy ter nouernood aan die dood…

Frankryk se nuwe ambisie

As Suid-Afrikaners hulle oor dekades verbaas het vir die Nederlanders wat so baie fietsryers het, dan kom daar binnekort ’n nog groter rede om verbaas te wees. Hierdie keer sal…

Makadamia-produsente floreer in SA

Die produksie van makadamia neute styg jaarliks, die prys is aantreklik vir die produsente, en die markte nog baie vêr van versadigingspunt. Dit is waarom Suid-Afrika sy posisie as die…

Zuma se SEB-pleidooi

As president Zuma tydens ’n prestige geleentheid in die teenwoordigheid van sy eweknie uit Zimbabwe, in sy toespraak voor sakelui uit beide lande, daarop wys dat Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)…

Qunu gaan ‘n stad word

Die stamleier van die Qumu-gehuggie waar Mandela grootgeword het, Nokwanele Balizulu, wil die plek nou laat omskep in ’n reuse stad, en het al ’n reeks vergaderings gehou met organiseerders…

Aasvoels eet weerlig geslaande karkas

Die jarelange idee dat aasvoëls nie aan ’n karkas eet wat deur weerlig geslaan is nie, is nou verkeerd bewys in die Oos-Transvaal. Die 18 koeie en 6 kalwers van…

Afrikaans is onder druk

Alhoewel Afrikaanse boeke se verkope gedurende die afgelope aantal jare ’n skerp toename getoon het, bestaan daar kommer dat Afrikaans uit Universiteite, skole, die sakewêreld, asook op sportgebied en in…

Mugabe gee raad aan die swartes van SA

Pres. Mugabe van Zimbabwe het self ook op die Zuma-wa gespring nadat hy verlede week die omstrede uitlating gemaak het dat die swart meerderheid in Suid-Afrika hul politieke mag moet…

Dit gaan goed met Afrikaanse boeke

Terwyl die ganse Westerse wereld sukkel om mense sovêr te kry om ’n boek te lees, blyk dit dat Afrikaans floreer indien boekverkope die maatstaf is. Die nuwe metode om…

Vavi mik vir "nuwe Cosatu"

Kaapstad -. “Julle moet nou ’n konkrete besluit neem, bly ons almal in Cosatu, of begin ons ’n nuwe vakverbond”. Met die gedagte het Zwelinzima Vavi, die voormalige hoofsekretaris van…

Zille tree uit

Die voormalige Black Sash aktivis, Helen Zille, het aangekondig dat sy nie weer beskikbaar is as leier van haar party nie. Mmusi Maimane is glo die gunsteling om haar op…