Daily Archives: April 10, 2015

Buitelanders vlug weens xenofobie

Meer as ‘n duisend immigrante van ander Afrika-lande het uit hulle huise gevlug te midde van gewelddadige aanvalle in die jongste xenofobiese onrus in Durban. Die mense word tans by…

Oudit oor NWU-skenking gedoen

Meer inligting oor die multi-miljoen Rand skenking van die voormalige rektor van die Noordwes Universiteit, dr. Theuns Eloff, aan ‘n konsultasie maatskappy sal na verwagting eersdaags bekendgemaak word. Die forensiese…

Safferland maak grap oor Rhodes

Die hele Rhodes-standbeeld debat het ‘n humoristiese kinkel gekry toe dit op die e-handel webblad, Gumtree, geadverteer is. Die standbeeld word te koop aangebied as  “ ‘n egte stuk Suid-Afrikaanse…

Regime praat uit twee monde

Dialoog gaan binnekort met politieke partye, belanghebbende groepe en studente oor gedenkwaardighede gevoer word volgens die ANC-regime se Minister van Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa. Kritici meen na aanleiding van…

EFF ry perd tot dit bly lê

Die Louis Botha-standbeeld voor die parlement in Kaapstad het onder beeldbestromers deurgeloop en hierdie tipe ontheiliging is as vandalisme en misdadigheid beskryf. Redelike en wetsgehoorsame Suid-Afrikaners behoort dit te veroordeel,…

Gedenkbeelde hoort in konteks

Die Voortrekker-monument is bereid om die Kruger-standbeeld te huisves, maar die ideaal is dat dit eerder moet bly waar dit tans is omdat dit in die regte konteks geplaas is….

SA se geleerdes "te wit"

Die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande, wat ook dien as Minister van hoër Onderwys neem die voortou met die “transformasie van die akademie” met uitsprake dat Suid-Afrikaanse akademici te…

Islamitiese Staat kaap TV sender

Skokgolwe het Woensdag deur Frankryk getrek toe dit bekend word dat die wereldsender, TV5Monde deur ’n groep, bekend as Cyber Caliphate, wat aan die Islamitiese Staat (IS) gekoppel word, gekaap…

Knaap vasgevat met vragmotor

Die vragmotor swenk links en dan na regs oor die pad, en word ’n gevaar vir alle ander padgebruikers, en toe spring die mense in en trek die vragmotor af…

Koue winter wag op Suid-Afrika

Die Weerdiens voorspel ’n kouer winter vir 2015, en alhoewel dit nog nie tyd is om die somersklere heeltemal weg te pak nie, is daar reeds ’n daling in temperature…

Genl Botha-standbeeld ook geverf

Kaapstad -. Waar die standbeeld van genl. Louis Botha staan, vlak buite die parlement, het beeldstormers Woensdag ingestorm en die beeld met verf getakel. Die optrede volg kort nadat die…

Paaie gaan so veiliger gemaak word

Suid-Afrika se paaie moet veiliger gemaak word, en daarom gaan lukrake bestuurstoetse op motoriste uitgevoer word om die ongeluksyfer te verminder. Dit volg nadat 284 mense die afgelope Paasnaweek die…

Grootste rooftog ooit in Brittanje

Londen -. Die grootste rooftog wat nog in Brittanje plaasgevind het, is die afgelope Paasnaweek uitgevoer in Londen toe ’n bende met juwele ter waarde van R3,7 miljard weggekom het….

"Ons eis dit want ons is swart"

Woedende onwettige plakkers wat gereed is om te veg, en gewapen is met klippe, byle, stokke  en knopkieries, het voertuie beskadig en mense beseer toe polisie die besetters van Denel…