Daily Archives: April 9, 2015

Nuusflitse – 9 April

Hy is dertien jaar oud en hy weet van vinnig praat op veilings. Dit is Hertie Lerm, wat sy diploma van die Suid-Afrikaanse kollege vir afslaers ontvang het. Sovêr bekend…

Nederlandse hulp vir Van Riebeeck gevra

Die drukgroepe wat by die Jan van Riebeeck-standbeeld in Kaapstad saamgetrek het, het ‘n beroep op die Nederlandse koning gedoen om tussenbeide te tree in die stryd om die betrokke…

"Dankie dat julle vir Zimbabwiërs sorg"

Die Zimbabwiese diktator, Robert Mugabe, het op sy eerste staatsbesoek in 21 jaar aan Suid-Afrika sy dank oorgedra omdat sy buurland “omsien” na Zimbabwiërs wat in die land werk en…

Staan sterk patriot en begin sommer nou

Ongeletterdheid kan grotendeels blameer word vir die vandalisering van geskiedkundige gedenktekens, veral dié van president Paul Kruger. Só het die Steve Hofmeyr die skare bestaande uit Afrikaner-volksgenote tydens ‘n versetaksie…

Eskom kry buitelandse lening

Eskom het ‘n lening van R4 miljard van die Duitse Kreditanstalt für Wiederaufbau, kortweg bekend as die KfW-ontwikkelingsbank, ontvang om sy kragnetwerk te moderniseer. Dié lening van die staatsbeheerde ontwikkelingsbank…

Verset eer heldhaftige volk se gedenktekens

Net knap meer as 110 jaar na president Paul Kruger se oorlye as Afrikaner-staatsman het sy volk weer geskiedenis gemaak waarop hy baie trots sou wees. Sy Afrikanervolk het gewys…

Valke kry nuwe motors

Genl. Riah Phiyega, polisiehoof, het Woensdag by die Valke se hoofkantoor in  Pretoria gesê die Valke kry nuwe motors en het ’n leier, al is dit ’n waarnemende een. Sy…

Onbevoegde Weermag betaal nie sy rekrute

Die Weermag het sedert die nuwe span rekrute in Januarie ingeneem is, tot einde Maart nog nie ’n sent ontvang van hul soldy nie. Die Weermag het selfs nie die…

Franse regering koop Renault aandele

Die Franse regering koop nou soveel aandele in die Franse motorvervaardiger Renault om daarmee sy belang tot soveel as 19,73% te verhoog. Die rede vir die optrede van die Franse…

MTN kan R12 miljard kry

Die selfoonmaatskappy MTN kan sowat R12 miljard oordra vanaf sy Iran kantore nadat saksies teen die land verslap is in die afgelope weke. Die maatskappy besit 49% van die Irancell…

Geveg tussen Eskom en Numsa duur voort

Die stryd om lone gaan voort tussen die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) en die kragvoorsiener Eskom nadat die derde vergadering tussen die twee reuse op niks…

Anargie in Suid-Afrika word nie gestop

Pretoria -. Die toestand in die land het gevorder tot anargie wat nie deur die swygende regering gestop word nie, en is dalk deel van ’n terreurveldtog van terrorisme. Dit…

Skooldogter wreed vermoor

Skooldogter wreed vermoor Nolene Koekemoer (15) ’n leerling van die Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein is Dinsdagmiddag dood in haar ouerhuis gevind. Haar ma, Natasha het haar lewelose liggaam…

Vervoerprobleme

Dit wil voorkom of ons land redelik ernstige vervoerprobleme ondervind. U gedagtes spring dalk dadelik na die laaste keer wat u, u motor byna halflyf parkeer het deur die Orlando…

Oud-SanParke-hoof kry miljoene Rand

Die voormalige hoof van SanParke, dr. David Mabunda, het blykbaar ’n leidende rol vervul is die opspraakwekkende MalaMala-grondeis transaksie in Oos-Transvaal ter waarde van R1 miljard. Onbevestigde inligting dui daarop…

Blanke polisieman aangekla vir moord

Amerika -.  ‘n Blanke polisiebeampte in Suid-Carolina word van moord aangekla nadat polisie se ondersoekspan ‘n video-opname nagegaan het wat toon hoedat die polisieman ’n vlugtende swarte blykbaar agt skote…

Perspektief — Die rol van ekonomiese vryheid

Op 6 Aril het ons ons volksplanting in 1652 herdenk. Alhoewel Jan van Riebeeck met sy aanlanding aan die Kaap de Goede Hoop nie volksplanting in gedagte gehad het nie,…

Zimbabwe se plan teen olifante

Chirundu –. In die noorde van Zimbabwe gebruik natuurbewaarders nou ‘n oplossing van brandrissies om olifante te skiet om sodoende die diere van ‘n besige dorp weg te hou. Die…

Steve gee KKNK ‘n taai klap

Die herrie wat losgebars het oor Steve Hofmeyr wat “hom skuldig gemaak het aan swak optrede” deur die Volkslied ‘Die Stem’ te sing, is om dit sag te stel, ’n…