Daily Archives: April 8, 2015

Vinkel en koljander, die een is soos die ander…..

Verlede week het ons gesels oor koljander, daarom gesels ons hierdie week oor vinkel. Vinkel is  ‘n veeragtige krui met geel blommetjies. Dis lok die mooiste skoenlappers en bye na…

Nuusflitse – 8 April

Hy is dertien jaar oud en hy weet van vinnig praat op veilings. Dit is Hertie Lerm, wat sy diploma van die Suid-Afrikaanse kollege vir afslaers ontvang het. Sovêr bekend…

Die graf ís leeg!

“EN terwyl hulle op weg was, kom daar sommige van die wag in die stad en vertel die owerpriesters alles wat gebeur het. En nadat hulle saam met die ouderlinge…

Honderde ondersteuners by Oom Paul

Honderde ondersteuners het van vroegdag reeds hulle opwagting gemaak by die Paul-Kruger standbeeld op Kerkplein in Pretoria om hulle eensgesindheid te toon met die versetaksie wat die sangeres, Sunette Bridges…

Beeld beskadiging dui op onvolwassenheid

Die Dagbestuur van die Volkseie Museumraad het by monde van prof. Hendrik van der Wateren, ’n sterk bewoorde verklaring uitgereik waarin die onvolwassenheid van beeldbestormers uitgespel word. Beeldebestorming dit wil…

Swartes se grond deur Van Riebeeck gesteel

Volgens die swart aktivis, Julius Malema, was die grond in die Wes Kaap deur Jan van Riebeeck van swartes gesteel en was dit die begin van die vernietiging van Afrika…

Vryheid

Die haatveldtog teen die blanke in Suid-Afrika is besig om al hewiger te word, en die aftakeling van standbeelde is maar die kleiner deel van die veldtog waarin elke blanke…

Terroriste wemel in SA

Ongeag die feit dat regeringswoordvoerders, sogenaamde Afrika-kenners, geleerdes wat studiewerk doen oor terrorisme en sekere dagblaaie in Suid-Afrika hulle bes doen om die teenwoordigheid van terroriste soos die Islamitiese Staat…

Mugabe soek geld by Suid-Afrika

‘n Besoek van drie weke sal binnekort deur die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, na Suid-Afrika onderneem word. Die bespiegelinge is dat dit eintlik ‘n bedeltog is omdat hy sy Suid-Afrikaanse…

"EFF-fondse is misbruik"

Die EFF se fondse is deur die party se leiers, Julius Malema en Floyd Shivambu, vir selfverryking misbruik, sê ‘n geskorste lid van die party, Wiekus Kotze. Hy is vyf…

New Age vreet belastinggeld

Die Departement van Handel en Nywerheid het in die afgelope drie boekjare bykans R2 miljoen aan advertensies in The New Age-koerant spandeer. Gedurende dieselfde tydperk het die Departement van Landelike…

Skoonmaak van beelde duur proses

Die skoonmaakproses van die vier Boere-brandwagte by die Paul Kruger-standbeeld, en in besonder twee van hulle wat deurgeloop het, sal sowat R40 000 kos. Die standbeelde is met die geel…

Derduisende volksgenote steun standbeeld-protes

Die sangeres, Sunette Bridges, beoog om haar aan die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein in Pretoria vas te ketting as deel van ‘n protes teen die vandalisering en verwydering van geskiedkundige…

Malema en Kie aangekla oor plundering

Pretoria -. Die VF Plus het ʼn strafregtelike klag by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria ingedien teen die Ekonomiese Vryheidsvegters  (EFF) se leier Julius Malema, die EFF se woordvoerder Mbuyiseni Ndlozi…

Grondbesettings – voorspel tot instelling van Freedom Charter

Wes-Kaap -. Terwyl die polisie toekyk, het sowat 900 EFF-ondersteuners Maandag grond beset langs die Nolungile-stasie in Kyayelitsha, en verskeie onwettige strukture opgerig. Benewens die uitreik van ´n waarskuwende verklaring,…

Diewe slaan lammers dood met ysterpyp

’n Boer van Carolina in Oos-Transvaal se hart is gebreek nadat diewe sy seun se skaaplammers met ’n ysterpyp doodgeslaan het omdat hulle geblêr het, soekende na hulle gesteelde ma’s….

Standbeeld-vandalis gevang en gelos

Port Elizabeth -. ’n Man wat vermoedelik lid van die kommunisties gesinde EFF van Malema is, het hom vasgeloop teen die lang arm van die gereg nadat hy die geskiedkundige…

Minister paai Suid-Afrika oor terroriste

Kaapstad -. Die Minister van Staatsveiligheid het glo in ‘n verklaring gesê Suid-Afrika hoef niks te vrees van moontlike terroriste aanvalle nie. Dit volg nadat dit bekend geword het dat…

Wraak nie die antwoord, sê Irak premier

Irak -. Nadat die Irakse Weermag ’n aanval gedoen het op basisse van die terroriste beweging, Islamitiese Staat (IS), en hulle uitgedryf is uit hulle vestings by Tikrit, is massagrafte…

Saffraan – ʼn besonderse spesery

Saffraan is ‘n spesery wat kom van Saffraankrokus (Crocus sativus). Dit is ‘n krokusspesie in die familie Iridaceae en in die klas Liliopsida. Hierdie plant is inheems aan Suidwes Asië…

Zim vang ietermagog smokkelaars

Harare -. Die polisie van Zimbabwe het die afgelope jaar 12 smokkelaars vasgetrek wat stropers en smokkelaars is van die bedreigde ietermagog spesie. Zimbabwe se howe het reeds agt van…

Op die Volksakker – Prioriteite en rolmodelle

Die oorweldigende en uiteenlopende reaksies op die vandalisering en dreigende verwydering van standbeelde is veelseggend. Aan die een hand is dit verblydend dat soveel mense besef dat ons erfenis ongekende…

Angsdag vir vrou en vier kinders

Despatch -. Die angshet oor haar gespoel sodat dit vir haar gevoel het alles is onwerklik toe sy vroegoggend saam met haar vier kinders vir ure lank gyselaar gehou is…

Gaan studeer in Kuba, dis goedkoop!

Kaapstad -. Berigte lui dat dr. Blade Nzimande, Minister van Onderwys, dit verkies dat mediese studente van die Wes-Kaap eerder hulle studies voortsit in Kuba. Dit volg nadat verskeie studente…

Spoedvraat twee keer gevang binne 10 km

Met sy nuwe Porsche is ’n jaagduiwel Maandag twee keer gevang vir spoedoortredings binne ’n 10 km afstand, wat verkeersmanne genoop het om hom in hegtenis te neem. Die eienaar…