Daily Archives: April 7, 2015

Nuusflitse – 7 April

Minstens 25 mense, 14 van hulle voetgangers, is gedurende die Paasnaweek op Wes-Kaapse paaie gedood.   Die burgemeester van Oudtshoorn, Gordon April, is tydelik deur die ANC geskors. Dit is…

VF Plus le klag teen EFF-leiers

 Die VF Plus gaan vandag, 7 April, ‘n strafregtelike klag indien by die Brooklyn-polisiekantoor teen die EFF-leierskap en EFF-leiers wat reeds erkentenisse gemaak het oor die beskadiging van die Paul…

Blanke voor winkel doodgeskiet

Wes-Kaap -. Mnr. Hennie Jacobs (62) ’n veiligheidsbeampte in Kraaifontein is verlede Donderdag deur geweldenaars oorval en doodgeskiet. Sy kolega, Jan Stemmet, wat Jacobs behulpsaam was om geld van ’n…

DVD oor Majubadag beskikbaar

Geagte Boere-Afrikanervriend en -vriendin, Gedurende die pasafgelope baie aangename en suksesvolle Majubanaweek, het Rudi Rousseau (wat die reeks DVD’s oor al digby die 40 Boere-konsentrasiekampe vervaardig het) en ekself (wat,…

Protes bou op teen beeldverwoesting

‘n Protesaksie teen die volskaalse aanslag teen die Afrikanervolk se kultuur en erfenis word vir Woensdag 8 April by die Paul Kruger-standbeeld in Pretoria beplan. Die sangeres, Sunette Bridges, sê…

EFF saai anargie

Die EFF geniet die kalklig deur verwoesting en anargie te saai om sodoende in die nuus te beland. Een van die veldtogte van die EFF, naamlik om grond te gryp,…

Nuusbreker — Staat wil nou optree teen terroriste

Die Departement van Staatsveiligheid en die polisie hardloop nou soos vlakhase rond om die terroriste wat as werwers in Suid-Afrika is, op te spoor en vas te trek. Die optrede…

Winkelrooftog-sindikaat se rug gebreek

’n Sindikaat bestaande uit 32 verdagtes is aangekeer nadat hulle ‘n skrikbewind gevoer het in Sentraal-Transvaal en die Wes-Kaap, waar hulle winkelsentrums beroof het. Hulle voorkeur was om sellulêre winkels…

Honderjarige swem rekord los

‘n Japannese vrou het met haar jongste swemsege waarskynlik ‘n Guinness-wêreldrekord behaal want sy is onteenseglik die rekordhouer in die 1 500m vryslag in haar ouderdomsgroep. Mieko Nagoaka is immers…

Jemen word omskep in bloedbad

Aden -. Binne 22 uur is meer as 100 mense gedood in bloedige gevegte wat in Jemen losgebars het tussen rebellegroepe en lojaliste van pres. Abedrabbo Mansoer Hadi. In die…

IS-terroriste is in SA teenwoordig

Die vermoedens word toenemend versterk deur gebeure in Suid-Afrika dat die terorirstegroep, Islamitiese Staat (IS), werwingsagente het wat aktief werksaam is in die land. Die vermoede het ’n sterker moontlikheid…

Net een woord – sies!

Geagte Redakteur Ek lees van al die gebeure in die land, en wil my siening kortliks stel. Daar is diegene wat soos waansinniges tekere gaan oor standbeelde wat nou ewe…

Vandale breek naakte Zuma-standbeeld

Kaapstad -. Eers was dit Rhodes wat in die spervuur gekom het, en daarna is verskeie wraaksugtige uitsprake gemaak oor standbeelde wat moet waai. Die jongste voorval is die standbeeld…

Sasol gaan verstik in al die eise

Sasol, die nywerheidsreus sal dalk van sy miljoene moet afstaan noudat ’n prokureur, wat ook ’n kenner is van menseregte, mnr. Richard Spoor, eise instel namens mynwerkers wat longkwale opgedoen…

Kenia bombardeer Al-Sjabaab vestings

Verwoede aanvalle is deur die lugmag van Kenia uitgevoer op die vestings en basisise van die terreurgroep Al-Sjabaab wat verlede week vir die slagting onder studente verantwoordelikheid aanvaar het. Die…

Phiyega op dun ys?

Volgens ingeligte bronne beveel die Farlam-verslag aan dat genl. Riah Phiyega en ander senior offisiere van die SA Polisiediens strafregtelik vervolg moet word weens die Marikana-slagting in 2012. Dit is…

Kunshart werk goed na agt maande

Die ontvanger van ’n kunshart, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, is springlewendig na die verloop van agt maande. Hy is die tweede persoon wat ’n kunshart…

Kuba lei nog SA dokters op

Die eerste 25 van ’n groter aantal studente is oppad na Kuba waar hulle opgelei gaan word as militêre dokters en is deur die Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens (SAMGD) daarheen gestuur….

Dit het tyd geword..

Die Redakteur Plekname, diewery, grondgryp, standbeelde, verkragtings, moorde, en wat nog alles, is besig om ons volk te vernietig. Ons kinders word ’n nuwe, vreemde geskiedenis geleer, en word in…

Bendegeweld in Wes-Kaap nou vreesaanjaend

Die bendegeweld het hande uitgeruk in die Wes-Kaapse gebiede waarvan die Kaapse Vlakte blykbaar die ergste geteiken is. In die afgelope week het die geweld sodanig toegeneem, en die intensiteit…

Polisiebeampte aangekla, maar werk steeds

Ao. Themba Khuhlase (43), ’n polisiebeampte van Ermelo in Oos-Transvaal staan tereg op aanklag van veediefstal, is terug op sy pos by die polisiekantoor. Hy is verlede jaar saam met…

Singapoer, voorbeeld van sukses

Sestig jaar gelede was Singapoer ’n eiland waar armoede geheers het, want die klein eiland was ’n plek waar vissers jaar in en jaar uit gespartel het om ’n lewe…

SA internet veels te stadig

In ander lande waar die aantal internetgebruikers al maar word, neem dit sowat 10 minute om ’n vollengte fliek af te laai, maar Suid-Afrika se “breeband” is so stadig dat…

Europese melkboere betree nuwe tydperk

Melkboere in Europa betree na sowat 31 jaar ʼn nuwe tydvak nadat die Europese Unie (EU) die kwotastelsel afgeskaf het waarvolgens boere tot nou beperk was met melkproduksie. Sedert 1984…

Voëltjies vlieg 2500 km in 3 dae

’n Klein voëltjie wat sowat 12 tot 14 gram weeg, beskik oor die vlieg vermoë om meer as 2,500 km binne drie dae af te lê tussen Amerika en die…

Volskaalse godsdiensoorlog bedreig wêreldvrede

Die moontlikheid van ’n volskaalse godsdiensoorlog word in toenemende mate ’n werklikheid nadat die konflik in die hoofstroom van die Islam verder ontbrand het. Die twee grootste Islam gelowe, wat…

SanParke verkoop weer renosters

SANParke is glo besig om sy verantwoordelikheid om wild te bewaar, te ontduik deur die diere eerder te verkoop aan ander instansies. Dit is die opmerking van ’n wildkenner nadat…

Geskorste staatsamptenare kry salaris

Dit wil lyk asof staatsamptenare wat geskors word, deesdae ’n lang vakansietyd kry met ’n volle salaris wat maandeliks in hulle bankrekenings inbetaal word. Die Departement Justisie en Korrektiewe Dienste…

Groter werkloosheid weens regeringsbeleid

Hoe meer die staat die arbeidsmark probeer reguleer, soos met veranderinge aan die Wet op Arbeidsverhoudinge wat arbeidsmakelaars effektiewelik uit die arbeidsmark dwing, hoe groter is die prys wat Suid-Afrika…