Daily Archives: April 6, 2015

Calvinistiese Alliansie se webtuiste gereed vir besoeke

Sedert die tot standkoming van die Calvinistiese Alliansie gedurende Augustus 2014, het daar verskeie aksies plaasgevind en is onverpoosd gewerk aan die uitbreiding en bekendstelling daarvan. Die jongste is die…

Druk verkeer op alle nasionale hoofweë

Vakansiegangers keer terug na afloop van die Paasnaweek, en die verkeersafdelings het hulle hande vol om boetekaartjies uit te reik vir motoriste wat buite die regulasies optree. Sowat 760 motoriste…

Afrikaners protesteer teen standbeeldskade

‘n Protesaksie word baie binnekort beplan teen die beskadiging van standbeelde wat deel is van die Afrikanergeskiedenis en –erfenis. Die sangeres en aktivis, Sunette Bridges, beoog om haar aan die…

Nuusflitse – 6 April

’n Amerikaanse seiljagvaarder, Louis Jordan (37),  wat 66 dae vermis was en homself aan die lewe gehou het met hoofsaaklik rou vis en reënwater is verlede week van sy omgeslane…

6 April 1652 — Stigting van ‘n nedersetting aan die Kaap

Op Saterdag, 6 April 1652 land Drommedaris en die Goede Hoop (die Reijger op 7 April en die Walvis en die Oliphant op  7 Mei) in Tafelbaai. Kommandeur Jan van…

Tuine in April

Tuiniers, dis ‘n heerlike maand vir tuinmaak. Dit het nou ook heelwat afgekoel en sommer lekker om in die tuin te spit en te hark. Daar is soveel om te…

Kenia gedreig na universiteitsaanval

Die Keniaanse president, Uhuru Kenyatta, het onderneem om terrorisme tot die bittereinde te beveg. Hy het die terroristiese aanval deur al-Shabaab-terroriste asook ook diegene wat hulle beskerm en in hulle…

Olimpiese medaljes gaan SA baie kos

Meer as R100 miljoen sal nodig wees om die Suid-Afrikaanse sportspan vir volgende jaar se Olimpiese Spele in Rio de Janeiro voor te berei. Die president van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie…

Motor rubriek – Standard Vanguard

Wanneer daar terug gekyk word in die verlede na sommige motors se geskiedenis, is dit nogal interessante inligting. So ‘n motor is die Standard Vanguard. Hierdie was ‘n motor wat…

Derde van PanSat se werkers afgedank

 ‘n Hofsaak is tans aan die gang omdat die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) 49 werknemers in die pad gesteek het omdat hulle na bewering onwettig deur die raad se vorige…

Sewe Mercedesse vir Zoeloe-koningsfamilie

 ‘n Man wat berug is vir sy voorliefde vir ’n luukse lewenstyl, koning Goodwill Zwelithini, het vir hom ‘n vloot Duitse motors aangeskaf sodat hy en sy ses vrouens daarmee…

Pretoria-grondeis gaan voort

Die Grondeise Kommissie en die prokureur van die ‘stamhoof’, Velaphi Victor Lekhuleni, sê die grondeis wat hy op ‘n groot deel van Pretoria ingestel het, gaan voort ondanks die feit…

Beeldbrekers se veldtog op dreef

Die moontlikheid dat geskiedenis vanaf aanstaande jaar ‘n verpligte skoolvak vir alle grade sal wees, word deur die departement van basiese onderwys ondersoek. Die motief is polities van aard en…

Swierige Nommer Een kry weer ‘n vliegtuig

Terwyl Suid-Afrika al dieper in die skuld gedompel word, het die regering blykbaar besluit om hulle skuldlas weg te steek met die aankoop van drie nuwe BBP-stralers waarmee hulle wil…

Geen kits oplossing vir Oekraïne

Arseni Jatsenjoek, die premier van Oekraïne, glo nie daar is ’n kitsoplossing vir die beeindiging van die konflik in sy land nie, en plaas die skuld daarvoor vierkantig op die…

Vyf terroriste vasgetrek in Kenia

Na die bloedbad in Kenia waar 147 studente doodgeskiet is deur die terroriste beweging, Al Sjabaab, is vyf van sy aanvallers deur die Keniaanse veiligheidsmagte aangekeer. Te midde hiervan het…

Boer vermoor, plaaswerker gesoek

Mnr. Bossie Badenhorst (64) van die plaas Doelgerig buite Nylstroom is deur sy aanvallers met ’n metaalpyp teen die agterkop geslaan tot hy dood is. Polisie woordvoerders meen hy is…

Peuters moet gegordel word

Kinders onder die ouderdom van 3 jaar moet vanaf die begin van Meimaand in ’n babastoel vasgegordel wees wanneer hulle in ’n voertuig ry. Net soos wat dit vir volwassenes…

Blinkoog paashaas kos R600,000

Wat as die duurste paashaas beskou word, is onlangs deur ’n befaamde sjokolade kenner met die hand uitgekerf, en kan vir nagenoeg R600,000 (£33,000) in Londen gekoop word. Die sjokolade-haas…

Mugabe op staatsbesoek in SA

Pres. Robert Mugabe van Zimbabwe is eersdaags onderweg op ’n amptelike besoek in Suid-Afrika om oor “gemeenskaplike aangeleenthede” te handel, en sal ondermeer met sy eweknie, pres. Jacob Zuma vergader….

China kom tot 225 buitelanders se redding

Jemen -. Die Chinese het tot die redding van 225 burgerlikes gekom toe ’n fregat van dié land hulle na veiligheid geneem het uit die geweld geteisterde Jemen ‘Die fregat…

Nog ondersoeke na senior polisie?

Die geskorste hoof van Opod, Robert McBride, beweer in hofstukke dat die “polisiewaghond” met ondersoeke besig is teen senior lede van die polisie. Blykbaar word die lede verdink van misbruik…

Vervang settelaars met vryheidsvegters

Alle standbeelde van settelaars moet vervang word met die van vryheidsvegters, en die apologetiese houding van swartmense moet end kry. Dit is die uitspraak van Edward Zuma, ’n seun van…

Terroriste slagting in Kenia skok wêreld

Nairobi –. Die Al-Sjabaab terreurgroep het verlede week by die Garissa Universiteit verantwoordelikheid aanvaar vir die dood van 147 mense. Die aanval wat blykbaar deur vier swaar gewapende terroriste uitgevoer…

Talle munisipaliteite verloor staatsubsidie

Van die 60 munisipaliteite wat hulle staatsubsidie verbeur het, is 12 in die Vrystaat wat nie verdere toelaes sal ontvang nie. Die munisipaliteite verloor hulle staatstoelaes omdat hulle nie betyds…

Nuwe kamera wys motor se gemiddelde spoed

’n Nuwe kamera wat in gebruik geneem word om spoedoortredings te registreer, is in die Wes-Kaap opgestel om jaagduiwels vas te vat. Die kamera registreer ’n voertuig se spoed deurlopend…

Advokaat Nel was geteiken

Die adjunkhoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, adv. Willie Hofmeyr, het glo beweer dat verskeie hooggeplaastes van die presidensie, polisiebeamptes, mense in die Departement van Justisie, asook die Intelligensiedienste, en die…

Balju vat burgemeester se Mercedes

Die balju het verlede week beslag gelê op die Mercedes Benz van die burgemeester, Boitumelo Seak­ge, van die plaaslike Tokologo-munisipaliteit. Die munisipaliteit, wat die dorpe Boshof, Dealesville en Hertzogville bedien,…