Daily Archives: April 2, 2015

Op die Volksakker – Staatspresident Paul Kruger

Die haat van swart Afrika wys sy hand nou ondubbelsinnig. Ek wil my versigtige dankbaarheid vir hierdie blatante rassisme en haat uitspreek: versigtig, want soos die stryd-geskiedenis om die beeld…

SAL vervoer weer pos

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het weer begin om oorsese posstukke te vervoer nadat die Poskantoor op die nippertjie die agterstallige geld betaal het. Die dienskontrak is weens wanbetaling oor ‘n…

Geskorste polisie kry volle betaling

Bykans 200 polisielede ontvang sedert verlede jaar Januarie hulle volle salaris alhoewel hulle geskors is. Dit is as ‘n kommerwekkende toedrag van sake deur die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) beskryf….

Sunette Bridges-saak — Bestuur openbare domein

Die Gelykheidshof se uitspraak in die Sunette Bridges saak kan volgens ‘n regskenner ‘n presedent skep oor hoe reaksies in die openbare domein in die toekoms hanteer sal word. Die ooreenkoms…

Vakbond-verdeeldheid kloof al dieper

Die verdeeldheid tussen Cosatu ondersteuners teenoor Numsa ondersteuners is besig om “onherstelbaar” te verdiep, en midde in die stryd staan die voormalige hoofsekretaris van die vakverbond, Zwelinzima Vavi. Geaffilieerde vakbonde…

Facebook is soos ʼn bloedhond

Jy word gevolg, of jy nou Facebook gebruik, of nie gebruik nie – soos n bloedhond word jou bewegings op die internet gevolg en word rekenaars se gegewens nagegaan soos…

Pretoria grondeiser doodgeskiet

Die omstrede grondeiser en selfverklaarde stamhoof, Velaphi Victor Lekhuleni, is na bewering by die hek van sy 16-jarige vriendin se huis doodgeskiet terwyl hy besoek by haar afgelê het. Die polisie…

Oudste mens op aarde oorlede

Misao Okawa van Japan, wat gereken is as die oudste mens op aarde, is in die ouderdom van 117 oorlede aan hartversaking. Die bejaarde dame was vir etlike jare woonagtig…

Perd tevrede om "hond" se ma te wees

Kimberley -. ’n Baba koedoekalfie wat as weeskind agter gelaat is, en wat nou “hans” grootgemaak word, speel saans met die honde op die werf omdat hy glo hy is…

Jonathan delf onderspit teen Buhari

Abuja –. Die verkiesing wat vry en regverdig verklaar is deur die VN, het ’n nuwe tydvak gebring vir die inwoners van Nigerie, wat nou in afwagting is om te…

Tannie Victoria moet ook waai

Port Elizabeth -. Die Koningin Victoria-standbeeld wat in Port Elizabeth ’n wakende oog oor die nasate van Britse settelaars hou, gaan blykbaar ook haar staanplek verloor as die Khoi-San agitators…

Medupi gaan nog lank sukkel

Die moontlikheid word al sterker dat die Medupi-kragsentrale eers oor vier jaar op volle sterkte sal kom weens die traagheid en gebrek aan kundigheid met die oprigtingswerk. Die belofte om…

Mosselbaai sny onwettige kragaftappings

Verskeie lokasies in Suid-Afrika het inwoners wat op ’n onwettige wyse krag aftap wat nie net die nasionale kragvoorsiener met derduisende Rand besteel nie, maar ook munisipaliteite en die gewillige…

Weermag gaan veg teen homself

’n Eie Openbare-Orde eenheid wat gesetel is in die Militêre polisie, en ’n ondersoek eenheid gemoeid met prioriteitsmisdaad in die Weermag, is die jongste plan bekend om die omstrede instelling…

Rassisme spoel deur Waterwese aanstellings

  Die ANC gaan sowat R35 miljoen spandeer oor twee jaar, om Kubaanse water-ingenieurs plaaslik aan te stel ten einde die dreigende waterkrisis die hoof te probeer bied. Selfs hierdie…

Polisie kry weer spesialis-eenhede

Die aankondiging dat die Minister van Polisie beplan om spesialis-eenhede weer in te stel, word algemeen verwelkom, en hou die belofte in van beter polisiëring in die land. Dit is…

Wes-Kaap gaan duur e-tol kry

Motoriste in die Wes-Kaap gaan ’n baie duur E-tol stelsel kry as Sanral se besluite deurgevoer word wat na raming soveel as R1,200 per maand kan beloop vir ’n gereelde…

Lamoer word strafregtelik vervolg

Die Wes-Kaapse polisiehoof, lt.genl. Arno Lamoer, staar strafregtelike vervolging in die gesig. Onbevestigde berigte lui dat die Nasionale Vervolgingsgesag(NVG) besluit het om die polisiehoof te vervolg weens beweerde rampokkery en…