Daily Archives: April 1, 2015

Nuusflitse – 1 April

’n Vrou het vermoedelik selfmoord gepleeg toe sy van ’n uitkykpunt by die Voortrekkermonument geval het en haar liggaam eers ’n paar uur later deur personeel gevind is.   Frankryk…

Uitsiglose toekoms

Die toekoms lyk maar uitsigloos as die berigte in Die Vryburger gelees word. Aan die een kant is daar die verdoemende feite dat naamborde vinnig verander en nuwe name plek…

Swak beeld

Wat ‘n groot lawaai word nou nie gemaak oor die standbeelde wat kwansuis verwyder moet word nie. Die verdwyning van ‘n beeld is in hierdie land nie iets snaaks nie….

Afbetaal

“En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee.” – Joh 19:30 Skuld is deesdae ‘n algemene…

Gesin oorleef terroriste aanval

Die Dey-familie van die Vrystaat het Saterdagoggend net na 02:00 wakker geword toe terroriste hulle kamerlig aangeskakel het. Mnr. Gustav Dey het op hulle geskreeu en sy seun in die…

Aartappelroes vasgevat

Wetenskaplikes het ‘n geen gekry om aartappels te help beskerm teen die roessiekte wat in die jare 1840’s ‘n verwoestende hongersnood in Ierland veroorsaak het. Die geen is gevind na…

Godsdiensverslag binnekort gereed

‘n Omvattende verslag oor kinders se menings oor godsdiens in skole sal in April beskikbaar wees. Om hierdie rede sal die hofstukke van die ses skole betrokke by ‘n toetssaak…

Handelsbalans sukkel steeds

Suid-Afrika se handelsbalans vir Februarie 2015 het op ʼn tekort van R8.48-miljard geëindig. Dit is aansienlik beter as die tekort van R24.2-miljard wat in Januarie ondervind was. Uitvoere vir Februarie…

Kry betyds plek in Afrikaanse skole

Ouers in Sentraal-Transvaal sal vinnig moet spring as hulle volgende jaar wil verseker dat hulle kinders plek in ‘n Afrikaanse skool kry. Die aansoektyd vir toelating sal blykbaar weens die…

SA-vlieëniers is honkiedorie

Suid-Afrika se lugvaartbedryf voldoen aan die internasionale vereistes en vlieëniers word gereeld fisiek en psigies baie deeglik ondersoek, sê die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (BLO). Volgens die BLO se woordvoerder, Phindiwe Gwebu…

Ruk Eskom met kundiges reg

Alhoewel die bedanking van Eskom se voorsitter, Zola Tsotsi, allerweë verwelkom is, het die bekendmaking van sy plaasvervanger groot kritiek ontlok. Politici en die vakbondwese is glad nie beïndruk met…

SAUK-salarisse verhoog

Die SAUK beoog om sowat ‘n R100 miljoen meer aan salarisse vir sy personeel- en direksielede te betaal alhoewel sy inkomste onder druk is omdat adverteerders weens moeilike ekonomiese toestande…

Polisie word ondersoek oor korrupsie

Vyf lede van die polisie wat werksaam is by die Silverton-polisiestasie in Pretoria, word ondersoek weens beweerde korrupsie en moontlike betrokkenheid by kabeldiefstal. ’n Polisiewoordvoerder sê dit het vreemd geraak…

Verkenners sal Oom Paul staanplek gee

Die Paardekraal pos van die Verkennersbeweging van Suid-Afrika is dit eens met die ANC  jeugliga dat die standbeeld van oom Paul Kruger van kerkplein verwyder word. Die redes vir die…

Kerknuus

Kerknuus — Afrikaanse Protestantse Kerk Nuwe Kerkgebou Die Sentrale Kerkkantoor wat die afgelope 25 jaar in Brookshuis gevestig was verskuif nou na ‘n nuwe perseel in Monument Park Uitbr. 2…

Weerlig tref 24 beeste

Mnr. Jacques Blake, ’n boer van Lydenburg in Oos-Transvaal, het 24 beeste verloor toe weerlig die diere doodgeslaan het. Hy het die beeste se karkasse in die veld gelos, met…

Standbeeld-revolusie woed voort

Die sosialiste se haatveldtog teen blankes woed voort, en die jongste voorval raak die standbeeld van Paul Kruger wat in Rustenburg staan. Behelawe dat die standbeeld deur agitators bedek is…

Kanada ontwikkel entstof vir SA boere

Navorsers in Kanada is tans besig met die samestelling van ’n vyf-dubbele entstof om in Suid-Afrika te gebruik teen bekende veesiektes. Die navorsing word gefinansier deur die Kanadese regering wat…

Aasvoël per koerierdiens besorg

’n Jong eenjarige wyfie aasvoël moes per spoed-koerier vanaf Port-Elizabeth na Pretoria geneem word om dringende mediese aandag te kry. Die voël het ’n gebreekte vlerk en is inderhaas met…

Tol eis eersdaags sy tol op Wes-Kaap

Die geheimhouding rondom tol-planne in die Weskaap is Maandag deur die Appèlhof opgehef. Dit blyk nou dat SANRAL tot 105km van die N1/N2 stelsel in tolpaaie wil omskep, en in…

Beloning vir inligting oor polisie-moord

Die Polisiediens het glo ’n beloning van R400,000 aangebied vir enige inligting wat mag lei tot die inhegtenisneming van diegene wat Maandag ’n polisiebeampte doodgeskiet het tydens ’n voorval op…

As rotte die skip verlaat!

Daar is ’n spreekwoord wat sê dat wanneer die rotte verkies om in die see te verdrink en die skip verlaat, dan is die skip besig om te sink. Nou…

DBV gryp in by hondeteler van Pretoria

Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) van Pretoria moes ingryp  by ’n hondeteler waar sowat dertig Yorkshire-terriërs van die perseel weggeneem moes word. Die honde was in ’n uiters haglike toestand gevind, en…

Blanke uitwissing die doelwit?

Die proses van blanke uitwissing is alreeds vir ‘n geruime tyd aan die gang maar daar kan verwag word dat dit in felheid gaan toeneem. Kenners meen ‘n mens kan…

Nigeriese verkiesing op ‘n mespunt

Die afgelope verkiesing in die oorlog geteisterde Nigerië het geen kans op verrassings gehad nie, want van meet af was dit duidelik dat die twee hoofgroepe kop-aan-kop is met steun…

Terroriste het duisende vermoor

Die Boko Haram terroriste het meer as 7,300 onskuldige burgerlikes in Nigerië, en in buurlande vermoor gedurende 2014. Die terroriste het in die eerste drie maande van vanjaar reeds meer…

Op die Volksakker – Leierskap of gebrek daaraan

Moderne sprekers sal vele beskrywings van leierskap kan, of wil gee.   Dit is ook ´n begrip waarvan die kern-elemente, of hoedanighede waaroor ´n leier behoort te beskik, baie presies…