Nuusflitse – 13 Maart

’n Chinese man,  Jiang Hao Zeng, is in die landdroshof in Johannesburg ’n boete van R100 000 opgelê weens die besit van renosterhoring-poeier en ivoor.

 

Die struggle was sodat ons soos wit mense kan leef, en ook sáám met wit mense.” Só het Julius Malema aan Matie-studente in ’n lesingslokaal gesê.

 

’n Sakeman, Peter Moon, wat saam met twee ander mans sy swanger vrou vermoor het, meen hy moenie lewenslange tronkstraf opgelê word nie omdat hy ’n eerste oortreder is.