Daily Archives: March 24, 2015

Op die Volksakker – Ons jeug

As óns nie ons jeug vorm nie, sal die agente van verandering hulle misvorm Die openbare debat rondom universiteite, spesifiek “transformasie” (lees vernietiging van die Afrikaner se tersiêre erfenis) verloop…

Kubaanse onnies vir OVS bestem

Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (FEDSAS) het sy skok uitgespreek oor die Vrystaatse Onderwysdepartement se onlangse aankondiging dat Kubaanse onderwysers binnekort aangestel gaan word. Volgens die adjunkhoof van…

Eskom tragedie kan ekonomiese groei ontspoor

Die Eskom-tragedie duur onverpoos voort.  Dit is ongelukkig net een toneel van die “nuwe SA reënboog” droom wat stadig maar seker ontaard in die nagmerrie wat regdenkendes dekades reeds voorspel….

Meer rykdom vir die rykes

Die rykes van Afrika word geleidelik meer, hulle rykdom word vinnig meer, en die armstes van die kontinent word meer en word nogal armer. Die rykes word nie ryker omdat…

Stryd teen renosterstropery versterk

Die Krugerwildtuin het ‘n hupstoot gekry om renosterstropery te probeer stuit. Danksy ‘n finansiële skenking van bykans R293 miljoen deur die Howard Buffet Stigting het SANParke ‘n splinternuwe Airbus AS-350B3e-helikopter…

Vrou dood na lang lyding by Pelonomi

Die 61-jarige Kathlene van Heerden is in die Pelonomi oorlede nadat sy drie maande gelede in die hospitaal met ‘n gebreekte been beland het. Haar seun, Hendrik van Heerden (38…

Bylaanval op selfoon gesoek

Die soekgeskiedenis van ‘n sellulêre foon wat op die toneel van die Van Breda-moorde gekry is, toon dat inligting oor ‘n bylaanval gesoek is. Dit is nie bekend wie se…

Polisie soek nuwe reserviste

Die moratorium op die werwing van reserviste vir die Polisie is opgehef. Die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, het in antwoord op ʼn vraag van dr. Pieter Groenewald in die…

SA boere voel veilig in Georgië

Die volgende inligtingstoer word reeds beplan om belangstellende boere na Georgie te vergesel om eerstehandse inligting te bekom oor toestande aldaar, en die beleggingsmoontlikhede wat dit vir potensiële beleggers kan…

Republikein vra dapper ondersteuners

Senator Ted Cruz van Texas, ’n vurige ondersteuner van die Amerikaanse republikeine, het op die sosiale netwerk aangekondig dat hy homself beskikbaar stel as kandidaat vir die Republikeinse Party. Cruz…

Nkandla is staatseiendom

As Eskom voortgaan om spandabelrig te wees, en gedurig sy wanbestuur die probleem van die kragverbruikers maak, dan is dit reeds genoeg om van siek te word, maar as die…

Die Eskom-opsies vir 2015

Die Nasionale kragvoorsiener het ʼn paar opsies wat oorweeg kan word om uit sy finansiële gemors te kom, maar daardie opsies is almal slegte keuses vir n instansie wat verantwoordelikheid…

Ebola woed voort in Afrika

Na meer as ’n jaar van stryd teen die gevreesde Ebola-virus, moes internasionale organisasies soos die “Dokters Sonder Grense”, en die Verenigde Nasies se gesondheidsafdeling, erken dat die stryd onverpoos…

Pretoria in rep en roer oor snelbus-bane

’n Snelbusdiens wat deur die munisipaliteit van Pretoria ingestel gaan word, het Pretorianers op die agtervoet en sakemanne is woedend oor straatbane wat voortaan vir motors gesluit sal wees om…

Waarheen met dié dorpe?

Inwoners van die Balfour-Grootvlei munisipale gebied is ontevrede met polisitic wat in ’n geveg met mekaar betrokke is, terwyl niemand weet wat gaan gebeur met die gebied nie. Die inwoners…

Kirstenbosch pronk as wenner

As een van die groot aantrekkingspunte in die Wes-Kaap, het die Kirstenbosch Botaniese Tuin weer vanjaar sy merk gemaak teen die wêreld se bestes. Kirstenbosch het weer vanjaar weggestap as…

Potchefstroom rektor se termyn nie verleng

Die Noordwes Universiteit (NWU) het nie die rektor, prof. Herman van Schalkwyk, se ampstermyn verleng nie. Regsadvies wat ingewin is, het beslis dat prof. Van Schalkwyk se termyn wel op…

Lourierboom / Bay tree (Bayleaves)

Die Lourierboom is een van ons bekende bome in Suid Afrika en is baie gewild by kokke want die blare is baie geurig en word in allerhande disse gebruik. Hierdie…

Stille bekruipers gaan stropers vastrek

Elektries aangedrewe voertuie gaan binnekort gebruik word om in die Shamwari-wildreservaat om renosterstropers vas te trek, asook enige ander moontlike wilddiewe wat die gebied saboteer. Die elektriese voertuie is nie…

Vliegtuig maak amok op hoofweg

’n Vliegtuig wat tussen Secunda en Evander in die Oos-Transvaal op die R580 amok gemaak het, het verskie inwoners en selfs ao. Oosthuizen van die blitspatrollie onkant gevang. Die vliegtuig…

Vrystaat onderwysers nou ook Kubane

Dit is geen wonder dat opposisiepartye die Vrystaatse premier gevra het waarom hy nie dié provinsie se naam na Kuba verander nie, want alles word deesdae deur Kubane gedoen omdat…

Man gesoek oor vrouelyk

Bloemfontei -. ’n Foto van ’n man is deur die polisie vrygestel wat glo verbind word aan Elmarie van Zyl se lewelose liggaam wat by ’n gastehuis gevind is. Die…

Departement het miljoene oorbestee

Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het blykbaar sowat R38 miljoen oorbestee aan advertensie gedurende die afgelope 18 maande. Die Departement het ’n begroting van net meer as R2…

Eskom wen "boom-afkap" geveg

Die nasionale kragvoorsiener het die geveg teen mnr. John Lourens van Tierpoort gewen om sowat ’n dosyn reuse stinkhoutbome op sy eiendom af te kap. Die bome wat blykbaar onder…

Munisipale amptenare skuld miljoene

Vrystaat -. Blykbaar is honderde munisipale raadslede en amptenare die grootste sondebokke met ’n geraamde skuldlas van nagenoeg R17 miljoen vir water en krag wat nie betaal word nie. Die…