Daily Archives: March 19, 2015

Schildpaddop Selfbehoudkamp groei met rasse skrede

Danksy onbaatsugtige bemarking deur toegewyde voorgangers en ondersteuners, toon kampgetalle ´n bykans 40% groei teenoor verlede jaar. Dat meer en meer van ons volk se kinders (en ouers) tyd maak…

SA is protes-hoofstad van wêreld

Hoewel die reg om te protesteer erken word, is intimidasie, verwoesting van infrastruktuur, skole en klinieke nie ‘n inherente reg wanneer betoog word nie. Volgens die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel…

Eskom-verhaal ontbloot regime

Navorsing oor Eskom ontbloot die historiese onwaarheid dat die instelling se probleme voor die deur van apartheid gelê moet word. ‘n Nuwe verslag van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge getiteld,…

Kindertoelaag dalk tot 21 jaar verleng

Die Suid-Afrikaanse departement van sosiale ontwikkeling se beoogde plan om die sosiale welsynstoelaag vir kinders tot die ouderdom van 21 jaar te verleng, sal miljarde rande kos. Dit sal in…

ANC mislei sy ondersteuners

Notules oor die lekgotla wat die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) in Januarie gehou het, toon aan dat die regering self bekommerd is oor die krisis waarin die land…

ANC wil bly heers deur stamhoofde

Die ANC stel glad nie belang om individuele grondeienaarskap te ‘herstel’ ingevolge grondeise soos wat die party graag te kenne gee nie. Dit blyk duidelik uit president Jacob Zuma se…

Witbank word miskien Swartbank

Die elektrisiteit van bykans 200 kragverbruikers is op een dag afgesny in Witbank weens wanbetaling. Die eerste 150 verbruikerspunte het Dinsdag begin om in die donker van Witbank te leef…

Ja-stemmers kry pak

Die Redakteur Dit wil lyk asof die Ja-stemmers in die NG Kerk ’n deeglike loesing opddie lyf geloop het toe die afgevaardigdes met ’n 68% Nee-stem die kerkleiers mooi laat…

ANC bevange oor parlementsittings?

Dit blyk dat die ANC al meer bekommerd raak oor hulle veiligheid tydens parlementsittings, wat daartoe gelei het dat die aantal polisie drasties vermeerder is wat diens verrig by die…

Buitelanders weer die teiken

Inwoners van swart woongebiede aan die Oos-Rand het weer begin om buitelandse sakeondernemings te plunder en van hulle geboue te beskadig terwyl verskeie voertuie ook aan die brand gesteek is….

Steve – Borge is nie nodig

Steve Hofmeyr sê die “Afrikaans is Groot” (AIG) se konserte het inderwaarheid nie borge nodig nie, maar hy is bewus daarvan dat instansies tou sal staan om ’n borg te…

Withemp polisie is geharde manne

Die EFF parlementslede is blykbaar tydens die vorige rondte in die parlement deur die “withemp-brigade” van die polisie uit die parlement gepluk, en hulle is die mees geharde en ervare…

PUK-rektor praat met die studente

Die Rektor van die Universiteit op Potchefstroom, prof. Herman van Schalkwyk, het ’n skare van sowat 3,200 studente toegespreek waartydens hy hulle ingelig het oor die jongste gebeure op die…

Man leen polisievoertuig

George -. Hy was Maandagaand nog in aanhouding by die polisie se selle, maar het met sy vrylating Dinsdag, die polisievoertuig wat buite gestaan het, sommer gou geleen om ’n…

Minimum lone verpletter ekonomie

Dit is van die grootste belang dat die Suid-Afrikaanse regering let op die verwoestende gevolge van ʼn minimum-loon soos dit in Seattle, Amerika is waar dit tot groot werkloosheid gelei…

Suid-Afrika – ‘n Kerklike perspektief

Suid-Afrika beleef tans twee rewolusies. Die een is staatkundig, kultureel en maatskaplik van aard. Hier het ons te doen met `n doelbewuste aanslag deur die huidige regeerders, naamlik die ANC-kommunistiese…

Die president is ‘n dief

“Wie vat wat hom nie toekom nie, is nie ´n dief nie”. Dit is in wese die redenasie van die ANC-hoofsweep in sy beswaar teen opmerkings deur ’n  parlementêre leier…

Weerlig tref elf mense

‘n Jong hokkiespeler van Witbank is een van sewe mense wat die afgelope week dood is nadat hulle deur die weerlig getref is. Die Hoër Tegniese Skool Witbank  het sy…