ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 17, 2015

Terroriste vermoor boer, martel vrou

Mnr. Jake van Deventer (36) ’n boer van Warmbad en sy vrou is deur ’n onbekende aantal terroriste aangeval op sy plaas in die distrik. Die aanval het glo in…

Op die Volksakker – Die Christen en "menseregte"

Uit ons Bybel-begronde lewens- en wêreldbeskouing is daar nie ruimte vir enige kompromis met “menseregte” of ´n humanistiese grondwet nie. Ons huidige werklikheid het egter ´n ander kant wat, nieteenstaande…

Raadop oor gekloonde nommerplaat

‘n Vrou van Hillcrest in Natal sit met haar hand in die hare want sy word toegegooi onder verkeersboetes en e-tolrekeninge vir vyf verskillende voertuie. Al die nommerplate stem wel…

Spogmotors te koop by SAID

’n Reeks spog motors is onlangs te koop aangebied deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) waarop beslag gelê is by wanbetalers van hulle belasting. Die uitsoek-gehalte motors is verkoop teen onbekende…

Staatshospitaal-base vir gunslone bekyk

Nóg ‘n ondersoek gaan geloods word en hierdie keer is die grootbase van staatshospitale die teiken omdat hulle na bewering in ruil vir ‘n gunsloon prokureurs wenke gee oor wanpraktyke…

Vlaamse boere voel magteloos

Die boere in Vlaandere staan magteloos en toekyk hoe sy produkte ten duurste op die winkelrakke uitgestal word terwyl hy tevrede moet wees met die karige bedraggie wat groothandelaars aan…

Is Poetin ongesteld?

Die Russiese president Vladimir Poetin is sedert 5 Maart nog nie weer in die openbaar gesien nie, wat die vermoede laat ontstaan dat hy ongesteld is, en waarskynlik sieker is…

Gewapende aanval klipgooi van presidensiële gastehuis

Sondagnag het gewapende aanvallers ´n inwoner oorval, slegs ´n klipgooi van die presidensiële gastehuis in Kerkstraat, Pretoria. By sy tuiskoms is meneer Cassels buite sy huis oorval deur etlike aanvallers. …

Transnet gaan klein bonusse betaal

Pensioenarisse wat glo vir etlike dekades aan die agterspeen moet drink by Transnet, gaan binnekort ’n geringe bonus ontvang uit ’n totaal van sowat R170 miljoen wat vir die doel…

Selfbestuur motors is "oppad"

Toe Mercedes Benz ’n paar jaar gelede sy eerste prototipe selfbestuur vuurwa bekend gestel het, was daar wenkbroue gelig oor die wenslikheid en die behoefte aan so ’n weeldewa. Intussen…

Vrystaat vier "China-week"

Gedurende April word die “China-week” in die Vrystaat aangebied. Die begroting van die Vrystaat beloop R29,374 miljard en uit daardie geld het die Vrystaatse regering R7 miljoen toegedeel vir die…

SAPD se "kul-jou-hier" statistieke

Luitenant-generaal Makgale het onlangs plaasmoord-statistieke vir 2013/14 aan die media gestuur, wat wesentlik verskil van ooreenstemmende statistiek wat aan die Menseregte Kommissie (MRK) voorgelê is in Oktober 2014. Na klagtes…

Plaasaanval in Memel gefnuik

Ses plaasaanvallers het hulle in Memel in die Oos-Vrystaat vasgeloop teen ‘n boerdery-gemeenskap wat kan saamstaan. Vyf van ‘n bende bestaande uit ses misdadigers is aangekeer toe die plaaslike veiligheidsnetwerke…

Hou Eskom uit sy eie ondersoek

Die onafhanklikheid van die ondersoek na Eskom word bevraagteken nadat dit geblyk het dat die voorsitter van die entiteit, Zola Tsotsi, ‘n leidende rol in die ondersoek sal speel. Dit…

Bolplant Muscari armeniacum

 Muscari armeniacum is ‘n bolplant van die genus Muscari in die familie Asparagaceae. Dit is mos nou die tyd wat ons kan bolle plant vir ‘n blommende lentetuin. Sommiges van…

Genl. Riah ignoreer hof

Die land se nasionale polisiekommissaris, genl. Riah Phiyega, het Maandag wéér nie in die arbeidshof in Johannesburg opgedaag nie. Sy moes persoonlik by die arbeidshof getuig het rondom kol. Kobus…

Duitsers skrik hulle boeglam

In groot dele van Duitsland was duisende mense Sondagaand asvaal van die skrik toe ’n helder geel ligbal in die hemelruim verskyn het. Ruimte kenners in Duitsland is steeds onseker…

Vrou wat kêrel skiet, vrygespreek

Sy was aangekla van moord, en in besit van ’n wapen wat nie aan haar behoort nie, maar die saak is gister in die streekhof teruggetrek nadat sy met die…

Voertuig ry twee keer oor man

Kroonstad-. Mnr. Corné Coetzee (27), ’n werktuigkundige van Kroonstad moes ’n metaalplaat en skroewe in sy heup kry nadat ’n voertuig twee keer oor hom gery het.  Coetzee, ’n werktuigkundige…

Motor rubriek – Nissan Terano

Die Nissan Terano was ongelukkig net vir vyf jaar te koop in SA. Dit was Nissan se antwoord op die Toyota RAV en moes aanvanklik dien as opponent vir die…

Shell blaas die aftog

Die ganse Karoo jubel nadat dit bekend geword het dat Shell SA besluit het om die aftog te blaas in die streek met die ontginning van skaliegas. Shell SA se…

Vrystaat skole gekul deur Departement

Talle Vrystaatse skole wat gedurende Desember 2014 groot uitgawes aangegaan het om geriewe daar te stel sodat hul skoolsale en koshuise ingerig kon word vir eksamen merklokale, het nie ’n…

Gekaapte voertuie by miljoener gevind

’n Aantal vragmotors wat voorheen as gekaapte voertuie aangegee is en nog gesoek word, is onverwags gevind op ’n perseel wat blykbaar aan ’n miljoenêr van Zimbabwe behoort. Hy is…

Wes-Transvaal lughawe kry subsidie

Die regering van Wes-Transvaal het besluit om die staat se SA Express lugdiens te subsidieer met sowat R84 miljoen sodat vlugte weer ingestel kan word na Mafeking. Die aankondiging is…

Nuwe derdemag uitgesnuffel

Onbevestigde berigte dui daarop dat ’n “nuwe” derdemag uitgesnuffel is wat gesetel kan wees in die Misdaad Intelligensie-eenheid van die polisie. Die sogenaamde “derde mag” word vermoed na die uitlewering…

rolex replicas for sale