ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 16, 2015

AVKB hou kongres

Die Afrikaner Volkskultuurbeweging se vierjaarlikse kongres is op Saterdag 14 Maart in Pretoria gehou. Mnr. Theuns de Wet,  hoofleier van die beweging, het in sy openingsrede klem daarop gelê dat, …

Honderdjarige is avonturier

Die avontuurlustige Georgina Harwood van Kaapstad het die afgelope naweek die internasionale media se verbeelding aangegryp deur haar 100ste verjaarsdag met ‘n valskermsprong te vier. En asof dit nie genoeg…

Nuusflitse – 16 Maart

Collins Chabane, die Minister van Staatsdiens en Administrasie, is net na 01:00 Sondagoggend in ’n gru-ongeluk buite Pietersburg in Noord=-Transvaal dood.  Hy en twee van sy veiligheidsbeamptes is vermoedelik op…

Bloemfontein, plek van misdaad

Bloemfontein -. Volgens ‘n opname gedoen deur die Verenigde Nasies(UNODC) is Bloemfontein se Parkweg polisiëringsgebied een van die gevaarlikste plekke in die land. ‘n Internasionale aanbeveling is gedoen dat toeriste…

Leon Lotz se dood was onnodig

Die dood van ’n baie ervare militaris, Leon Lotz, wat in ’n voorval dood is saam met die bestuurder van hul voertuig, is ’n onnodigheid wat vermy kon gewees het…

OB reaksie – "Dit is wat ek gesê het"

Die Openbare Beskermer (OB), adv. Thuli ­Madonsela, het vroeër in haar verslag oor Nkandla, asook in ’n skrywe aan die president, dit duidelik gestel dat Jcob Zuma ’n bedrag geld…

Nog ‘n spioenasie-skandaal?

Die uitermatige geheimhouding wat tans heers oor die aanstelling van ’n sogenaamde spioenasie-waghond het kommer laat ontstaan by politici en belanghebbendes wat meen die aangeleentheid behoort met hulle in vertroulikheid…

Miljoenêr in hof oor man in graf

’n Onbekende man wie se lyk in ’n vlak graf op ’n wildplaas aangetref is, het daartoe gelei dat ’n miljoenêr delwer, Johan Sonnenberg, van Hertzogville in die landdroshof verskyn…

Ouers gebelgd oor swak Afrikaans

In Jan Kempdorp is die ouers bekommerd oor die standaard van Afrikaanse wat onderrig word aan die Hoër Landbouskool Noord-Kaapland. Díe bekommernis spruit uit ’n Afrikaanse assesserings-taak in die skoolvak…

Masipa mik na hoogste amp

Dit het bekend geword dat regter Thokozile Masipa, ’n regter in Suid-Afrika nou haar visier op die pas as regter-president gestel. Die Regterlike Dienstekommissie (RDK) het verlede Woensdag bekend gemaak…

Woordfees – ‘n geleentheid om koppe te draai

Die koppe draai nie omdat iemand se kleredrag dit veroorsaak nie, maar wel omdat die Woordfees bedoel om mense se koppe te draai na ander sienings van ’n meer liberale…

Bly uit Suid-Afrika, dis gevaarlike plek

Zimbabwiërs is gewaarsku om liewers nie onwettig oor die grens na Suid-Afrika te glip nie omdat hulle in ‘n gewisse dood tegemoetgaan. Die adjunk-president, Phelekezela Mphoko, het sy landgenote, en…

Bulgarye-aandelemark val weens grondbeleid

Die regering van Bulgarye het met ’n skok ontdek dat binnelandse besluite ook ’n uitwerking na buitelandse sake uitoefen, iets wat blykbaar nie in berekening gebring is toe ’n besluit…

Brandstofprys gaan skerp styg

Die prys van brandstof gaan ’n skerp styging toon met die volgende verhoging wat in April aangekondig word. ’n Onafhanklike ekonoom van Pretoria wys daarop dat die swakker Rand deels…

Vrystaat gesondheiddiens in chaos

Jan van Niekerk van die VF Plus in die Vrystaat, sê dat die ANC in die Vrystaat en veral premier Ace Magashule, volle verantwoordelikheid moet aanvaar vir die absolute chaos…

Wolmark toon stygende tendens

Die wolmark het verlede week ’n styging van sowat 2% getoon en op ’n vlak van R112,90 per kg gesluit op 11 Maart. Die styging is ’n verhoging van sowat…

Goedkoper mediesefondse van nader bekyk

Indien die mediese fondse se aantal lede kan vedubbel, is daar ’n sterk moontlikheid dat ’n nuwe kategorie ingestel kan word wat ’n goedkoop opsie is vir mense wat tot…

Boko Haram vat hande met IS

Die Boko Haram terroriste het Vrydag aangekondig dat hulle hande vat met die Islamietiese Staat (IS) en het in die ooreenkoms glo hul wedersydse trou teenoor mekaar gesweer. Kenners meen…

Kubaanse tegnici herstel weermag voertuie

Kubaanse tegnici het reeds begin om die Weermag se verflenterde voertuie te herstel wat in sekere gevalle reeds drie jaar lank nutteloos staan en wag om mobiel gemaak te word….

Randwaarde daal nog verder

Die patetiese vertoning van die Rand teenoor ander geldeenhede, en in besonder teen die Amerikaanse dollar, duur steeds voort en het verlede Vrydag op ’n nuwe laagtepunt te staan gekom….

SA-slegte skuld bou op

Die ANC-regime voer ‘n “struggle” aangesien die slegte skuld aan instansies soos die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), munisipale rekeninge en verkeersboetes al tot sowat R180 miljard opgehoop het. SAID en munisipaliteite…

Katnes by Eskom oopgevlek

Terwyl Suid-Afrikaners toenemend deur Eskom gyselaar gehou word oor die hoë koste om die ligte aan die brand te hou, blyk dit dat ‘n tandarts en skoonheidskundige tel onder diegene…

Kripvreters is ou klomp siekes

Groot kommer heers oor die miljarde Rand wat siekes in die staatsdiens die land aan belastinggeld kos. Die staatsdiens is omtrent ‘n reuse siekeboeg wanneer die omvang van sowat 21,766…

Gee ons die ou Puk terug

Spanning is steeds aan die opbou by die Noordwes-Universiteit en die heimwee na die “ou PU vir CHO” word dermate al hoe groter. Oud-Pukke, waarvan die meeste teoloë is, het…

rolex replicas for sale