ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 12, 2015

Internet sensorskap veroordeel

Die beoogde regulering van internet deur die Film- en Publikasieraad (FPR) sal neerkom op sensorskap van alle webblaaie, internet publikasies, Facebook-blaaie en blogs. ‘n Voorlopige beleid hieromtrent is aanlyn deur…

Renosterhoring se verkope oorweeg

Op Vrydag 13 Maart breek die afsnypunt aan vir insette deur die publiek oor die kwessie of die Departement van Omgewingsake die verkoop van renosterhoring moet wettig. Die departement het…

Miljoene mense in skuld gedompel

Die helfte van Suid-Afrika se 19 miljoen verbruikers wat aktief van krediet gebruik maak, het verswakte kredietrekords en is meer as drie maande agterstallig met hulle skuldbetalings. Nog ‘n verdere…

Politieke herrie opgeskop by NWU

Die Institutionele Verteenwoordigende Studenteraad van die Noordwes-Universiteit studenterade is tans besig om politieke verandering op die drie kampusse van die instelling te probeer bewerkstellig. Die IVSR van die Mafeking en…

CVO Moot besoek Voortrekkermonument

Die leerlinge van die CVO Moot was die afgelope week baie opgewonde oor hulle heel eerste uitstappie van die jaar na die Voortrekkermonument. Die skoolhoof, Rosemarie Kemm, het vooraf eers…

NVG sê eersdaags oor Van Breda moorde

’n Moorddossier is geopen op die drie Van Breda-gesinslede wat in ’n byl-aanval vermoor is, en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gaan binnekort ’n besluit neem nadat die dossier aan die…

Rowers buit R50 miljoen

Toe die geldwa van die SBV–maatskappy teen die steilte uit kruip, oppad van Marble Hall na Witbank, het die rowers toegeslaan en met sowat R50 miljoen gevlug. Die rowers het…

Boko Haram dood SA militêre kontrakteur

Mnr. Leon Lotz van Natal is deur Boko Haram gedood tydens ’n geveg tussen  Nigeriese magte en Boko Haram in die nabyheid van Maiduguri, wat ’n strydpunt tussen die twee…

ANC misbruik Afbakeningsraad vir stemme

Die ANC misbruik die Afbakeningsraad as ʼn instrument om gemeenskappe te skuif in ʼn poging om die maksimum stemme in ʼn gebied te kry, soos wat nou die geval met…

Onderwys-staking dalk oppad

Die staat se loonaanbod aan onderwysers is die hoofrede waarom die spanning aan die toeneem is in die onderwyskorps. Alhoewel die hoop gekoester word dat ’n aanvaarbare ooreenkoms bereik kan…

Oudtshoorn gaan donker toekoms in

Oudtshoorn -. Eskom het die munisipaliteit van Oudtshoorn gewaarsku dat sy kragtoevoer afgesny gaan word weens wanbetaling. Die waarskuwing is gerig in ’n dokument wat Eskom opgestel het en wat…

Emfiseem verlig met nuwe tegnologie

Mnr. Robbie Faux (65) van Johannesburg was aangenaam verras toe hy verneem dat hy in Duitsland verligting kan kry vir die erge emfiseem waaraan hy ly. Nog groter was sy…

Pikkewyne hou helpers bedrywig

Sowat 35 pikkewyne het veeleisend vir hulp gevra by die personeel van die Seevoël en Pikkewyn Rehabilisasie Sentrum (Saprec) wat weens siekte of erge bytwonde gehelp moes word in die…

Weermag rekrute op die oorlogspad

Weermag rekrute van Oudtshoorn is nou op die spreekwoordelike oorlogspad teen instrukteurs van die Weermag wat verbonde is aan die Infanterieskool by die dorp in die Klein Karoo. Sowat twee…

Zuma se jongste plan

Die babas van tiener kinders moet op ’n plek soos Robbeneiland aangehou word tot hulle weet hoe om hulle kinders te versorg. Dit is die jongste plan van vele uit…

SABC joernalis word beroof

Terwyl derduisende TV kykers voor die kassie gesit het om na ’n regstreekse uitsending te kyk, word ’n joernalis voor hulle oë beroof. Ene Vuyo Mvoko sou vir die nuusbulletin…

Lank lewe apartheid

Die spook van apartheid kom nie tot rus nie, want die regime se polisiebeamptes het met nuwe woorde ’n ou bestel oorgeneem, en dit verfyn tot ’n verneuk-kuns wat net…

rolex replicas for sale