ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 9, 2015

Grondgryp se Difaqane – pasop vir die assegaai!

Ons erfenis word uit vele oorde bedreig, met venyn ook teenoor volkseie plekname, ons volks-geskiedenis en ons regmatige aanspraak op ons land. Stedelike grondeise is ´n nuwe en kommerwekkende uitvloeisel…

Regime swyg oor renosterstropery-data

Die ANC-regime het besluit om hoogstens elke kwartaal statistiek oor renosterstropery aan die publiek bekend te maak. Suid-Afrikaners is ondertussen gevra om ‘n petisie op die internasionale veldtognetwerk, Avaaz, te…

Wes-Tvl mik vir munisipale pryse

Die Wes-Transvaal beplan om toekennings op plaaslike regeringsvlak in te stel. Premier Supra Mahumapelo het tydens sy provinsiale rede bekend gemaak dat die toekennings ingestel sal word om onder meer…

McBride se kop geëis

Robert McBride, se kop gaan blykbaar rol as die hoof van die Polisie se Onafhanklike Ondersoekeenheid weens die uitlewering van vyf Zimbabwiërs. McBride en die minister van polisie, Nathi Nhleko,…

Spioenasie spook loop steeds

Hoe klink die volgende oplossing, oftewel verklaring vir die wyse waarop die inligting omtrent die binnewerke van Suid-Afrika se spioenasiediens in die hande van die nuusdiens, Al Jazeera (wat deur…

Prominentes vir spioenasie ondersoek

Vier hooggeplaaste politici, waarvan een die Openbare Beskermer(OB), word amptelik weens beweerde spioenasie ondersoek. Die Staatsveiligheidagentskap(SSA) in samewerking met regeringsdepartemente het die ondersoek ingestel op grond van ‘n berig van…

Motorfiets rubriek- Williamson Flat Twin

Motorfietse wat deur Billy Williamson voor die Eerste Wêreld oorlog gebou is, was van die mees suksesvolle motorfietse vir sy tyd, wat gebou was. Hierdie motorfiets met die 964m kub….

Pronkertjies / "sweet pea" (Lathyrus odoratus)

Pronkertjies is seker een van ons gewildste, welriekendste tuinblomme in Suid Afrika. Dit is ‘n blomplant in die familie Fabaceae en die gegun is Lathyrus in die orde Vicieae. Oorspronklik…

Poskantoor staak vir eers nie

‘n Voorlopige hofbevel van die Arbeidshof het op die nippertjie ‘n onwettige staking deur poskantoorwerkers afgeweer. Die hof is deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor genader nadat die vakbond, die Communication Workers…

Geld knyp by Kernkorporasie

Daar gaan weinig kom van die ANC-regime se kernprogram indien die jongste geldkrisis by ‘n staatsentiteit, dié keer by die Nasionale Kern- en Energiekorporasie (Necsa) nie afgeweer kan word nie….

Eskom moet 3000 wittes aflê

In gevolge die nuwe vereistes wat gestel word deur die sogenaamde Wet op Billike Indiensneming, moet Eskom meer as 3,000 blanke werkers aflê. Van die afleggings sal meer as ’n…

Gordhan kap na onbevoegdes

Pravin Gordhan, die Minister van Samewerkende regering het nie doekies omgedraai oor sy gevoelens wat betref die onbevoegdes wat met top salarisse in munisipaliteite sit nie. Hy het verlede Vrydag…

FN loop deur onder kuberkrakers

Front Nasionaal is Vrydagaand aangeval deur kuberkrakers en die Facebookblad van die party is sonder opgawe van rede gesluit. “Ons is alreeds in gesprek met Facebook se moderatore om ‘n…

Puk-woelinge bedaar nie

Gedurende die afgelope jaar het ernstige aantygings die Universiteit te Potchefstroom telkens in die kalklig gebring, wat die indruk gelaat het dat pogings aangewend word om die universiteit te stroop…

Vier bejaardes kry hulp

Mnr. Dave du Toit, sy vrou Herculina, en hulle twee familielede wat verlede week deur swartes van al hulle spaargeld beroof is, kry nou hulp uit talle oorde. Du Toit…

Die "comrades" veg oor Pretoria

Die stof het nog skaars gaan lê nadat dit rugbaar geword het dat moontlik die grootste grondeis tot datum, deur ene Lekhuleni, oor groot dele van Pretoria, wel oorweeg moet…

Iemand wil ontslae raak van OB

Die moontlikheid word al groter dat daar mense in die regering sit wat baie graag wil ontslae raak van adv. Thuli Madonsela as Suid-Afrika se Openbare Beskermer (OB, en daarom…

Gru ongeluk eis vyf bejaardes

Bultfontein –. Vyf bejaarde inwoners van Bultfontein in die Vrystaat het omgekom in ’n gru ongeluk op die pad tussen Bloemfontein en die dorpie. Die gemeenskap van Bultfontein is diep…

Regering se pogings misluk teen stropery

Die regering se pogings om renosterstropery hok te slaan, blyk ’n mislukking te wees aangesien ’n toename geregistreer is van sowat 300% sedert 2008/ Wat die mislukking beklemtoon, is die…

Oud-weermag manne slaan Boko-Haram

Die goed opgeleide en ervare weermaglede van weleer, wat die bosoorlog vir Suid-Afrika met klinkende oorwinnings gewen het, is tans besig om dinge warm te maak vir die terroristegroep, Boko-Haram…

Die duur staatsdiens is kommunisties

Suid-Afrika se duur staatsdiens, waarvan die salarisse vir amptenare meer is as die hele landbou-produksie van die land, beloop vanjaar sowat R430 miljard en verteenwoordig ongeveer 35% van die totale…

George eerste met sonkrag

George -. Dié dorp se lughawe gaan binnekort die eerste in die land wees wat ook van sonkrag gaan gebruik maak tot aanvulling van Eskom krag. Die Lughawe se bestuurder,…

Inwoners hou van rioolwater

Koffiefontein-.  ’n Aantal inwoners van Koffiefontein in die Vrystaat hou blykbaar baie van rioolwater, en daarom het hulle ’n kontrakteur aangeval wat die verstopte stelsel wou regmaak. Dit is die…

Tiener vas oor dieremishandeling

Bloemfontein-. ’n Swart seun (14) se suster moes inderhaas na die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (BDBV) hardloop om te rapporteer dat haar broer besig is om ’n hondjie se stert af te…

Boer skiet bedelaar op plaas

’n Boer van ’n bekende wynlandgoed in die Wes-Kaap gaan blykbaar van moord aangekla word omdat hy na bewering ’n bedelaar doodgeskiet het. Die jong bedelaar het glo gaan kos…

rolex replicas for sale