ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 4, 2015

Nuusflitse – 4 Maart

Hoewel tolgeld op nasionale paaie van Saterdag in ooreenstemming met inflasie sal styg, sal e-tol op paaie in Sentraal Transvaal vir die tweede opeenvolgende jaar nie aangepas word nie.  …

Inliegting

Ek is nie seker of gedegradeerde Suid Afrika se staatslui in staat is om spinasie te bemeester nie, maar slaan my dood met die ansjovis-gevulde sykouse van ‘n ou plotwoning…

Vrystaatse mediese dienste verwoes

Nog ‘n verdoemende verslag oor die verval van die gesondheidsdienste in die Oranje-Vrystaat word verwag. Die Departement van Arbeid in die provinsie sal na verwagting inligting bekend maak oor primêre…

Alfileria Europese onkruid gras

In Suid Afrika is hierdie plant sekerlik onbekend. Alfileria is ‘n Europese onkruid wat in die Suidweste van Amerika en Meksiko groei. Dit is ‘n jaarplant en word onder grassoorte…

Dit is Sabbat-ontheiliging

Dit is met ontsteltenis dat die Calvinistiese Alliansie verneem dat die Randfonteinse skou op Sondag 8 Maart voortgesit word. Dit druis reëlreg in teen alle Christelike beginsels en is botsend…

MRK-saak teen Sunette begin in April

Die saak waarin die Menseregtekommissie (MRK) die sangeres, Sunette Bridges, oor vermeende haatspraak op haar Facebook-profiel daag, sal volgende maand in die Wes-Kaapse hooggeregshof begin. Die MRK stel al sedert…

Kliek vir digitale Afrikaanse taalhulp

Afrikaanssprekendes en belangstellendes in die Afrikanervolk se pragtige taal kan hulle regmaak vir die amptelike bekendstelling van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA). Volgens die aangewese uitvoerende direkteur, prof. Gerhard…

Nooit te laat nie

“En een van die kwaaddoeners wat opgehang is, het Hom gesmaad en gesê: As U die Christus is, verlos Uself en ons. Maar die ander een antwoord en bestraf hom…

Fritz Joubert Duquesne-konsert.

 ‘n Klassieke konsert waarin mnr. Paul Kruger ‘n kort opsomming oor die lewe van hierdie merkwaardige spioen sal lewer, vind op 21 Maart in die Hervormde Kerksaal, Meyerspark plaas.  Daar…

Ebola-uitbreek steeds krisis

Die Ebola virus wat sedert Maart 2014 die wêreld se media by tye oorheers het, is steeds nie onder beheer gebring nie te midde van vele veldtogte wat in Wes-Afrika…

Die nasie se reënboog vervaag

In wat deur die politieke ontleder professor Duvenhage, van die Universiteit in Potchefstroom as die “Zumafikasie” van waghond-instellings bestempel word, is ´n vertroueling van die president benoem vir ´n vakature…

Polisie op die verloor-pad

Die polisie se onakkurate statistiek het my na die spreekwoordelike pen laat gryp om die misleiding wat uit die polisie se gegewens na vore kom, teen te staan en reg…

Transnet leen miljarde Rand

Transnet het Maandag ooreenkomste vir finansiering onderteken ter waarde van sowat R13 miljard om kontrakte te hernu vir die bou van ’n aantal moderne lokomotiewe. Altesaam 293 General Electric lokomotiewe…

Cemair lugdiens maak sy buiging

’n Nuwe lugdiens, wat konsentreer op binnelandse vlugte, het Maandag sy eerste 33 passasiers vanaf die Johannesburgse lughawe na Bloemfontein vervoer. ’n Bombardier-straalvliegtuig wat voorsiening maak vir 50 passasiers het…

Vloot hou oefenlopie met duikboot

Die Vloot is tans besig met ’n oefening in die omgewing van Kaapstad se kuswaters met die duikboot SAA Queen-Modjadji en ’n helikopter van 22-Eskader. Die oefening wat plaasvind naby…

OVK aanstelling is ’n onreg

Die aanstelling van pres. Jacob Zuma se spesiale raadgewer, Vuma Mashinini, as hoof van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sal demokrasie in Suid-Afrika ʼn onreg aandoen, sê dr. Pieter Groenewald, parlementêre…

IS-lid wou na SA vlug

Die man wat bevelvoerder was om mense om die lewe te bring wat deur die Islamitiese Staat (IS) gevang is en vermoor word, wou na Suid-Afrika vlug. Mohammed Emwazi, alias…

SAID-ouditverslag sê "geen onderduimsheid"

In ’n verslag wat so pas vrygestel is, het ’n interne oudit aan die lig gebring dat daar geen sweem van ’n “onderduimse eenheid” gevind kon word by die Suid-Afrikaanse…

Die Reserwebank se wal kan breek

Indien Mark Shuttleworth se eis slaag in die hof waarin gevra word dat die SA Reserwebank sy R250 miljoen moet terugbetaal, kan die damwal van die Reserwebank dalk breek as…

"Donkerwolk" oor SA

Volgens gegewens wat deur Statistiek SA bekend gemaak is, is ‘n “donkerwolk” besig om oor SA saam te trek. Dit is in terme van die bevolkingsaanwas wat besig is om…

Spioene help Inkomstediens

Die bestaan van ’n sogenaamde “onderduimse ondersoekeenheid” wat betrokke sou wees by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is op versoek deur spioene nagegaan om die werklike bestaan en funksionering daarvan vas…

Noord-Kaap lewer hidro-krag

Waarskynlik een van die eerste volwaardige hidroëlektriese aanleg in Suid-Afrika, is so pas in die Noord-Kaap aan die gang gesit om sowat 10 MW aan Eskom te lewer. Die turbines…

Jagluiperds genees sy kanker

Die twee jagluiperds van John Varty is glo verantwoordelik vir sy vinnige genesing nadat hy enkele weke gelede gediagnoseer is met kanker wat ook sy limfkliere aangetas het. Varty, ’n…

rolex replicas for sale