ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 3, 2015

Die skandaal

Om die trots van ’n land binne minute te omskep in ’n massiewe skandaal, is iets wat geen regering wil beleef nie, maar in Suid-Afrika word dit blykbaar nou ’n…

Op die Volksakker – Te veel van ´n goeie ding?

Ons volk hou tot groot mate aan ons tradisies vas, wat een van ons meer edele kenmerke is. Opvallend in ´n wêreld waar weinig mense nog respek het vir ander…

Nuusflitse – 3 Maart

Die afskaffing van Afrikaans as voertaal by universiteite sal op diskriminasie teen dié taal se sprekers neerkom. Prof. Fernand de Varennes, ’n internasionale taalregtekenner van Frankryk, het Maandag ’n verslag…

Moordenaars van Namibiese boer nog soek

Die moordenaars van die bejaarde Duitse boer, Reinhard Schmidt, van die Hoodia jagplaas in Namibië is nog op vrye voet. Schmidt (76 jaar) is na bewering deur vier mans in…

Winkelsentrum ontruim na bomdreigement

Die Clearwater-winkelsentrum in Roodepoort aan die Wes-Rand was in rep en roep oor wat later geblyk het ‘n vals bomdreigement was. Die winkelsentrum in Hendrik Potgieter Rylaan is ontruim nadat…

Meulens ryg kwalifikasies uit

Nóg ‘n Suid-Afrikaanse diplomaat se kwalifikasie word bevraagteken, dié keer is dit die nuwe ambassadeur in Washington DC, Mninwa Mahlangu, Die tonge klap glo omdat hy sy kwalifikasie van ‘n…

Voedseltekorte lê voor vir Suid-Afrika

Voedseltekorte staar binne die volgende tien jaar Suid-Afrika in die gesig weens sy ouer wordende saai- én kommersiële boere in ‘n bedryf wat sukkel om nuwe talent te lok volgens…

Beswaar oor skou se reelings

Die onderstaande brief het op Die Vryburger se lessenaar beland.   Geagte Skou koördineerder,   Dit is vir my uiters omstellend om te verneem dat die Randfontein skou hierdie jaar…

Medupi lewer eerste bydrae

Die groot kragstasie van die Noord-Transvaal, wat medupi gedoop is, se eenheid 6 is Maandag om 11.00 vm aangeskakel en sal periodiek ’n bydrae lewer deur in die volgende drie…

Irakese magte val IS aan

Veiligheidsmagte van Irak, wat ondersteun word deur vegters uit verskillende Irakese stamme, het gesamentlik opgeruk teen die Islamitiese Staat (IS) wat in die omgewing van Tikrit ingegrawe is. Die stad…

Kamer van Mynwese fnuik beurtkrag

Om beurtkrag te omseil, vereis gewoonlik ’n kragopwekker wat inskop die oomblik wanneer Eskom jou in die steek laat. Die Kamer van Mynwese het by hul hoofkantoor in Johannesburg ’n…

Vermoorde se lyk in motor gevind

’n Onbekende persoon se verbrande lyk is in die bagasie van ’n uitgebrande motor gevind by Johannesburg in Kerkstraat, Florida deur noodwerkers. Die nooddienste het gereageer nadat ’n oproep ontvang…

Cobus Bester groet SABC

Die welbekende omroeper en aanbieder van die aktualiteitsprogram “Monitor”, Cobus Bester (63) tree as en verlaat die nasionale uitsaaier na 36 jaar se betrokkenheid by die uitsaaiers. Aanvanklik was hy…

Kamer van Mynwese fnuik beurtkrag

Om beurtkrag te omseil, vereis gewoonlik ’n kragopwekker wat inskop die oomblik wanneer Eskom jou in die steek laat. Die Kamer van Mynwese het by hul hoofkantoor in Johannesburg ’n…

Familie-moordenaar nader hoogste Appèlhof

Die moodernaar en verkragter, Don Steenkamp (18), van Griekwastad, se appèl gaan nie meer volgende week aangehoor word nie. Sy appèl teen die skuldigbevinding en sy vonnis gaan nou na…

Gewelddadige betogings veroorsaak N2 sluiting

Drie vroue wat skynbaar die voorbokke was tydens gewelddadige betogings langs die N2 hoofweg in die Wes-Kaap, is in hegtenis geneem en verskyn glo vandag in die hof. Die N2…

Hewige brande saai verwoesting

Sedert verlede Woensdag moes boere en hulle plaaswerkers in die Wes-Kaapse Tulbagh-vallei met mening stry teen die hewige veldbrande in die gebied. Gedurende die afgelope week het brande in die…

Baie misdadigers is polisiebeamptes

Net in die Sentraal-Transvaalse gebied is daar bykans 300 misdadigers wat in polisie uniforms rondloop en elke maand ’n vet salaris van die staat ontvang. Die gegewens is so pas…

Statistieke misleidend oor plaasmoorde

Die vrygestelde statistieke waarmee die polisie nou spog, dat die aantal plaasmoorde gedaal het en dat die polisie sukses behaal, is misleidend en nie korrek nie. Om te beweer dat…

Handelstekort vir Januarie

Suid-Afrika het die nuwe jaar begin met ‘n handelstekort. Die nadelige handelsbalans vir Januarie was R24.22-miljard.  Die vergelykende syfer vir verlede jaar se eerste maand was ‘n tekort van R16.5-miljard….

Brandstofprys styg aansienlik

Die prys van brandstof word vanaf Woensdag, 4 Maart, met ongeveer 10% verhoog. Die prys aan die Witwaterrandgebied vir loodvrye petrol sal voortaan R11-05 (93) en R11-27 wees en vir…

Vir die dames – kaneel en heuning?

Psssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van kaneel en heuning?         Baie van u het seker al gehoor van die kaneel-en-heuning-kuur. Daar word vertel dat as jy 2 eetlepels…

rolex replicas for sale