Daily Archives: March 2, 2015

Blanke helder oordag doodgeskiet

Mnr. Louis du Toit (29), die bestuurder van ’n slaghuis in Pretoria-Wes, is koelbloedig doodgeskiet, waarna kontant van R140,000 gesteel is wat hy wou gaan bank. Du Toit, die vader…

Boer van Noord-Transvaal vermoor

Mnr. Louis John Botha, (63) ’n boer van Swartwater in Noord-Transvaal se ewelose liggaam, wat erg vermink is, is deur bure gevind nadat hulle geen antwoord gekry het op hulle…

Sasol kunsmis samespanning geskik

TLU SA het bekend gemaak dat die hofsaak tussen verskeie boere, wat deur TLU SA bygestaan is, en Sasol ten aansien van samespanning in die kunsmis mark, geskik is.  …

Parlementêre transformasie-onderrok hang uit

Die beleërde Speaker van die parlement en die parlement self is in die spervuur oor hul keuse van regsverteenwoordigers. Terwyl die Parlement deur wetgewing transformasie-maatreëls opdwing aan ondernemings, ten spyte…

Twee polisie vas weens korrupsie

Twee polisiebeamptes van die Wes-Kaap, wat in Mitchells Plain diens gedoen het, is weens korrupsie deur kolegas in hegtenis geneem. Twee ander mans, wat blykbaar saam met die twee korrupte…

POF kry helfte meer geld

Tydens die begrotingsrede is aangekondig dat die prys van brandstof voortaan met ’n bykomende R0-80 verhoog gaan word om die stroom eise teen die Padongelukkefonds (POF) te betaal. Tans is…

SA-Intelligensie spioeneer in Kenia

Agente van die Suid-Afrikaanse Intelligensiediens het die berugte Samantha Lew­thwaite, wat bekend is as die “Wit vrou”, meer as ’n jaar lank gemoniteer onderwyl sy die terreuraanval beplan het by…

Mugabe opgehemel by luukse partytjie

Die Zimbabwiese staatsmedia het groot lofgesange aangehef op Robert Mugabe se 91ste verjaarsdag oor hulle leier van die afgelope 35 jaar as “een van ‘n uitsterwende geslag politici”. Volgens die…

Bus buite Pretoria gekaap

Drie kapers gewapen met R4-gewere het ‘n bus met twintig gaste van ‘n ontspanningsoord buite Pretoria gekaap en beroof kort nadat dit by die oord vertrek het. Die bus het…

PetroSA wil 40% werkers besnoei

Die semi-staatsinstelling, PetroSA, beoog om bykans 40% van die sy werksmag besnoei. Die uitvoerende hoof van PetroSA, Nozizwe Nokwe-Macomo, voer aan die redes vir die voorgestelde afdankings is ‘n uitputting…

Nóg ‘n debakel oopgevlek

In die opbouende reeks sameswerings, openbaarmakings en debakels waarby die ANC-regime betrek word, het die Minister van Arbeid, Mildred Oliphant, se toesmeerdering van onreëlmatige spandering van staatsgeld op die lappe…

Donker toekoms vir SA spioene

Die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) het enkele ure nadat Al Jazeera die eerste inligting vrygestel het oor SA se geheime, is ’n vliegtuig deur Afrika gestuur om verskeie spioene op te pik…

Tuinsorg vir Maart

Tuiniers, daar is sommer baie dingettjies en planne vir die tuin gedurende Maartmaand elke jaar. Maart is ‘n heerlike maand om in die tuin te spandeer.  Ons kan nou ons…

Motors – Austin Westminister A105

Gedurende die vroeër jare was die Austin naam ‘n bekende produk op ons paaie. Die A40 was ‘n baie gewilde vier silinder model met ‘n kleiner bakwerk as die van…

Mugabe erken sy fout

Pres. Robert Mugabe van Zimbabwe het tydens ’n onderhoud in ’n TV program van die land se nasionale uitsaaiers erken dat dit ’n fout was om grond van wit boere…

Waar is die beloofde plan?

Landbouers verbonde aan die georganiseerde landbou vra waar is die regering se beloofde veiligheidsplan wat nou al geruime tyd gelede belowe is en wat nog nie bekend gemaak is nie….

Saaiboere is diep bekommerd

Mielieboere is diep bekommerd oor die landbou vooruitsigte weens die droogte toestande in saaigebiede, wat in dele van die Vrystaat en Transvaal beleef word. Die eerste skatting vir vanjaar se…

Ambassadeur het ook gelieg

Die Suid-Afrikaanse ambassadeur, Mohau Pheko, wat tans in Japan diens verrig, en bekend staan as dr. Pheko sedert 2000, beskik nie oor ’n doktorsgraad nie. Sy moes verlede Vrydag openlik…

Vragmotor val van brug op N1

Verlede week is die verkeer op die N1 naby Kaapstad erg ontwrig toe ’n groot vragmotor van ’n oorbrug afgestort het en op die N1 hoofweg beland het. Dit het…

Spesiale ontleding – Eskom

Die verlede kan nie blameer word nie. Deur Prof Christo Viljoen   Prof. Viljoen is ’n afgetrede professionele ingenieur en ’n voormalige lid van die Elektrisiteitsraad (tans Eskom-raad) en die…

Brics-sakelui kry langtermyn visums

Sakelui uit Brics-lande kan nou langtermyn visums bekom wat tot tien jaar geldig is, en wat hulle toelaat om tot ’n maand lank in die land te bly. Die Minister…

Willem Ratte verloor hofsaak

Willem Ratte verloor hofsaak Die voormalig recci-legende tydens die bosoorlog, mnr. Willem Ratte, het sy eis van R1.1 miljoen teen die Minister van Polisie verloor in ’n hofsaak wat voor…

IS weer gebombardeer na ontvoerings

Basisse van die Islamitiese Staat (IS) is hewig gebombardeer nadat verneem is dat dié terroristebeweging sowat 285 Christene uit Assirië ontvoer het. Lugaanvalle deur die gesamentlike magte het IS basisse…

Boere en regeerder in vertrouensbreuk

Die omstrede grondgryp beleid van die ANC-regime het tydens ’n vergadering met boere op ’n krisis afgestuur en word die sogenaamde grondhervorming ’n al groter geskil tussen landbouers en regeerders….

Skok – Jy word só dopgehou!

Die elektroniese “glips” wat daartoe gelei het dat al Suid-Afrika se geheime op die lappe kom, het verdere opspraak verwek toe ’n bepaalde dokument gevind is waarvolgens mense dopgehou kan…

ANC hoë se seun vasgetrek

Dorothea Gopie, ’n ANC parlementslid van die Wes-Kaapse wetgewer, se seun is op aanklag van moord in hegtenis geneem kort nadat ene Vernon Christoffels (20) vermoor is. Mopp Gopie word…