Monthly Archives: March 2015

Nuusflitse – 31 Maart

’n Vrou wie se selfoon die naweek in die Vrystaatse lokasie Makwane gesteel is, word saam met vier ander mense van moord aangekla nadat hulle die beweerde dief met klippe…

Regse Franse op wenpad

Die Front Nasionaal (FN) het sy aandeel in die Franse politiek uitgebrei deur 22% van die stemme (62 setels) in die tweede rondte van die plaaslike verkiesings te wen. Dit…

‘Universiteite’ word beleër

Agitasie teen die bestuur van die Universiteit van Noordwes (NWU) is hervat en dié keer by monde van die Noordwes Massa Demokratiese Beweging. Die raad van die NWU toon glo…

SANRAL se geheime onthul

Die metroraad van Kaapstad sê hy beoog om die stryd teen die beoogde tolstelsel op die N1 en N2-snelweë in die Wes-Kaap voort te sit. SANRAL het ‘n bloutjie geloop…

FN tree toe tot standbeeld-stryd

Teen die agtergrond van die feit dat die bestuur van die Kaapstadse Universiteit toegegee het aan die rassistiese eise van ‘n groep studente om die beeld van Cecil John Rhodes…

Wreedheid van ‘n liefdelose wêreld

Is daar een mens wat foutloos lewe in hierdie tyd van sogenaamde moderne beskaafdheid, en is daar een mens wat op hierdie aarde woon wat dit sou durf waag om…

Wenke oor bloutong by skape

Die ernstige tekort aan bloutong-entstof het Die Vryburger laat kers opsteek by ’n onafhanklike veearts wat advies gee oor wat boere kan doen om skade en verliese te probeer beperk….

Paaseiers – ‘n nuwe speletjie?

Jy moet genoeg geld hè om te mors as jy werklik in die vreemde bedryf wil belê met die doel om dit binne minute te verorber. Van die paaseiers is…

Cosatu pos Vavi

Zwelinzima Vavi, die omstrede Cosatu hoofsekretaris, is afgedank met 31 stemme ten gunste daarvan en slegs 1 teenstem is aangeteken. Die ander moontlikheid was om Vavi te skors hangende ’n…

Kruger standbeeld moet weg

Die oproep van die ANC se jeugliga om Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria te verwyder, het niks met apartheid te make nie, en is net nog ʼn…

Krieket SA is verduidelikings verskuldig

Skokkende bewerings is deur ’n Engelstalige dagblad gemaak oor Krieket SA se optrede nadat beweerde politieke inmenging toegelaat is in die samestelling van die Proteaspan wat teen Nieu-Seeland gespeel het…

“Transnet, gee terug ons geld”

Die mense wat werklik kan aanspraak maak op die slagspreuk ‘betaal terug die geld’, is die pensioenarisse van Transnet. Hulle het Maandagoggend na die Uniegebou in Pretoria gestap om te…

Onderwyser veg om sy lewe na aanval

Bloemfontein – .Mnr. Ernest Wessels (57) ʼn onderwyser van Langenhovenpark in Bloemfontein Is gewelddadig aangeval en vir dood gelaat deur sy aanvallers. Wessels is tans in ’n stryd gewikkel om…

Forensiese agterstand bestaan nie

Daar bestaan geen waarheid in bewerings dat die polisie se forensiese werk ophoop en agterstallig is nie. Dit is die mening van lt.genl. Solomon Makgale, die nasionale woordvoerder van die…

Suid-Afrikaanse boere trek na Kanada

Dit is nie van vandag dat daar van tyd tot tyd ’n klompie boere die vliegtuig vra om hulle in Kanada te gaan aflaai om te kyk wat die boerdery…

‘n Droom word toe werklikheid

Inus van Aswegen het as mynkaptein daarvan gedroom om eendag sy eie plasie te besit, en toe hy aftree het hy ’n klein plekkie aangeskaf tussen Odendaalsrus en Riebeeckstad. Hy…

Crous-broers kraai koning

Dit is nie aldag dat drie broers gesamentlik kan koning kraai om as die Nasionale Wildtelers van die Jaar aangewys te word nie. Die drie broers wat as die enigste…

Mazda herroep voertuie oor lugsak

Mazda gaan honderde van sy Mazda – 6 motors herroep sodat ’n regstelling gemaak kan word aan die lugsak by die passasierskant van die motor. Mazda woordvoerders wys daarop dat…

Eerste besending vrugte na China uitgevoer

Die eerste besending appels uit Suid-Afrika het koers gevat na China, en daarmee word ’n nuwe hoofstuk van uitvoere na die Oosterse lande ingelei. Die besending Royal-Beauty appels, in totaal…

Terroriste kry deeglik pak

Die Tunisiese magte het ’n harde hou uitgedeel toe hulle die leiers van die Tunisiese djihad-groep wat verbinding het met die Al-Kaïda terreurgroep, ’n gevoelige verlies toegedien het. Die terroriste…

Korrupsie-plaag kos SA miljoene

Die korrupsie-plaag wat die afgelope 20 jaar Suid-Afrika teister, kos die land miljoene Rand, maar onhullings daarvan lewer weinig resultate. Kenners wys daarop dat alhoewel meer as R166 miljoen se…

Alberts se oorskot in lykhuis opgespoor

Alhoewel die familie verwag het dat hul seun, Wayne Alberts (36) dood is, was dit ’n geweldige skok toe hulle in kennis gestel is dat sy lewelose liggaam gevind is….

Deense toeris aangeval by VTM

’n Deense toeris is van haar fiets beroof tydens ’n oefensessie van die Suid-Afrikaanse Bergfietskampioenskappe waar sy gery het by die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria. Alhoewel die Monument se terrein…

Herdoop RSA na Zim-Nommer Twee

Die tyd van naamsveranderings is nog nie verby nie. Die straatname, en daarna dorpsname wat verander word, is maar die begin van ’n nuwe aanslag op die Westerse beskawingspeil in…

Nuusflitse – 30 Maart

Twaalf mense het omgekom in twee afsonderlike motorongelukke in die Wes-Kaap, en talle beseerdes is in hospitale opgeneem.   Die seun van ’n egpaar wat in ’n kritieke toestand is…

Kerkeenheid

Vir baie jare al word sigbare kerkeenheid voorgehou asof dit ‘n Bybelse opdrag aan die kerk van die Here is. Dit is dan veral die laaste paar dekades dat daar…

Akademie-pryse vir presteerders toegeken

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het die name van sy jaalikse pryswenners bekend gemaak. Die presteerders op die verskillende vakgebiede sal hulle pryse op een van twee geleenthede…

Laserliggies is nie speelgoed

Die laseliggies waarmee kinders rondloop en tot groot vermaak van hul speelmaats daarmee rondlig, kan erge oogskade aanrig. Afgesien daarvan dat kinders dit as ‘n skadelose speelding beskou, word die…

Super rykes koop nou diamante

Moederaarde se diamante word al minder wat aan die gulsige mensdom gebied kan word, en die blink klippies met hulle verskeidenheid van kleure beland nou in die sakke van die…

Ons heerlike grenadellas

Daar is seker bitter min mense wat nie lief is vir die smaaklike grenadellavruggie of sappie nie? Grenadella word ook die passievrug genoem en die geleerde naam is Passiflora edulis….

Motor rubriek – Volkswagen T5 Kombi 2.0 TDI

Die eerste Volkswagen Kombi was gedurende 1947 gebou. Sedertdien is daar nagenoeg 11 miljoen gebou. Hierdie veeldoelige vervoermiddel is baie gewild. Van “ma se huurmotor” tot strand en branderplank vervoermiddel,…

Wes-Kaap boere stig nuwe forum

Die Wes-Kaapse landbouers het besluit om ’n forum tot stand te bring waar georganiseerde landbou saam kan besin oor aangeleenthede soos grondgryp projekte van die regering. Die forum stel hom…

Mynhuis red Witbank

Die sukkelende munisipaliteit van Witbank het verlede week ’n aansienlike hupstoot gekry toe Anglo Coal ’n bedrag van R28 miljoen beskikbaar gestel het vir opleiding van sy personeel. Die Mynhuis…

Noord-Transvaal loop deur onder aanvallers

Die Noord-Transvaal het gedurende die afgelope maand herhaalde voorvalle gehad van terreuraanvalle op onskuldige blankes. Alhoewel die provinsie mnr. Jakes van Deventer aan die dood moes afstaan, is dit een…

Duitse vlieënier se motiewe uitgepluis

Dit gons oor die beweegrede vir die mede-vlieënier van die Germanwings-passasierstraler, Andreas Lubitz, se verskriklike daad deur 149 mense om die lewe te bring terwyl hy selfmoord gepleeg het. Die…

SA- vlieëniers tikkende tydbom

Suid-Afrika sit op ‘n tikkende tydbom want ‘n soortgelyke tragedie soos in die geval van die Germanwings-ramp kan in die nabye toekoms plaasvind. Dit is blykbaar nie ‘n vereiste dat…

Ongeloof en woede oor Duitse-vliegramp

Die geregtelike ondersoek na die Germanwings-vliegramp is steeds aan die gang en die reaksie op die inligting oor die tragedie wissel van geskokte ongeloof tot woede oor die dood van…

EFF kry vastrapplek by technikon

Die EFF van Julius Malema voer aan dat die party al 15 die betwiste setels en die voorsitterstoel op die studenteraad van die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) gewen het….

Eskom oefen vir die ergste

Eskom ontken aantygings dat hy regmaak vir ‘n algehele ineenstorting van die land se kragnetwerk ondanks bewerings dat die instelling reeds die stryd verloor het om noodsaaklike instandhouding te doen,…

Drie jaar lank geskors met volle betaling

In ’n uitgerekte tugsaak is ’n senior amptenaar vir langer as drie jaar geskors, en het in dié tyd volle vergoeding gekry, waarna hy weer in diens geneem moes word….

Max, man hou op tjank

Geagte Redakteur Eers geniet Max du Preez dit om gal te braak in die liberale koerant waar hy deesdae ook n eiertjie kan le, oor die triomf van nasionalisme wat…

Boere ly skade oor entstof tekort

Die reuse tekort aan bloutong-entstof wat deur Onderstepoort vervaardig word, is die oorsaak dat skaapboere in die land groot verliese lei. Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) het reeds vir geruime tyd…

Klassieke motors, uitstekende belegging

Die waarde van klassieke motors styg jaarliks, en deur die regte aankope vroegtydig te doen, kan die belegging jou beste pensioenskema word. Dit is die mening van ’n kenner wat…

Dief steel skape vlak by huis

Heilbron – . ’n Boer van die distrik Heilbron in die Vrystaat het byna 17 skape verloor toe ’n dief toegeslaan het en hulle probeer steel het terwyl hulle sowat…

Nuwe wet trek polisie se laaste tande

’n Witskrif op Polisie kan, as dit wet word, die laaste paar tande van metropolisie uittrek, en sal daar nie eers meer genoeg byt oor wees om dwelmhandelaars en bendelede…

Piccasso-skildery betyds terug gevind

Dit is niks vreemd dat daar pogings in die wêreld aangewend word om ’n Picasso te steel, en dan later op ’n veiling te gaan verhandel vir miljoene Rand nie….

Aanvallers slaan egpaar met ysters

Naboomspruit -. ’n Verswakte mnr. David Naude (62) en sy vrou is verlede Donderdag in hulle huis in Naboomspruit aangeval deur wreedaards wat hulle met ysters geslaan het nadat hulle…

Duurste huis per telefoon gekoop

Die duurste privaat woonhuis wat nog in Suid-Afrika te koop aangebied is, het ’n nuwe eienaar gekry wat die spogplek per telefoon aangeskaf het vir ’n bedrag van R45 miljoen….

Nog SABC raadslede bedank

Die SABC raad het nou ses vakante poste nadat nog twee raadslede weg is uit die raad. ’n Drukgroep wat bekend staan as SOS Coalition wat tot stand gekom het…

Cosatu steier oor MyCity-diens

Die vakverbond Cosatu het verlede week sy aansoek in die gelykheidshof oor “minderwaardige diens” wat deur MyCity gelewer word in die Kaapse Vlakte, onverwags teruggetrek. Die omstrede Tony Ehrenreich, Wes-Kaapse…