Pssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van
Borrie is familie van die gemmer familie (Zingiberaceae). Die knolle word verwerk en gebruik.
Fenole in borrie is verantwoordelik vir die geel kleur en word dikwels gebruik as ‘n voedselkleurstof byvoorbeeld vir die geel kleur van kaas, jogurt, margarien asook mosterds. Dit word nie algemeen as kleurstof van klere gebruik nie – die kleur van materiaal van veral Indiese gemeenskappe vir die maak van Saries is wel bekend.
Vir gesondheidsvoordele word die volgende tradisionele voordele aan borrie toegedig
Borrie het vermoedelik ‘n anti-inflammatoriese werking. Dit
Dit mag galblaas probleme vererger en moet met versigtigheid gebruik word tydens swangerskap
Nuutste kommentaar