Daily Archives: February 27, 2015

Twee aanvalle – twee jongmanne sterf

Die jongman Jack Steyn (21) is verlede Donderdag in die vroeë oggendure in sy huis in Thabazimbi in Noord-Transvaal deur ’n onbekende aantal aanvallers vermoor. Kol. Ronel Otto van die…

Bejaarde egpaar wreed vermoor

Mnr. Melvin Lawson (71) en sy vrou Susan (72) is in hulle woonplek vermoor deur terroriste en die lewelose liggame daarna petrol oor hulle uitgegooi en aan die brand gesteek…

Natal is Nene se witbroodjie

Natal is glo glad nie bevoordeel in die toekenning van die grootste deel van die begroting aan provinsies omdat president Jacob Zuma en die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, daarvandaan…

Regbank kry eie fondse

Die kantoor van die hoofregter gaan vir die eerste keer sy eie begroting kry, glo met die doel om die onafhanklikheid van die regbank te beskerm. Dit beteken dat die…

Lyfwagte fnuik minister Hanekom-kaping

Die lyfwagte van die minister van toerisme, Derek Hanekom, het die afgelope week daarin geslaag om ‘n poging te fnuik om sy ampsmotor, ‘n Mercedes Benz, te kaap. Drie mans…

China ingesleep by kernaanleg inbrake

Suid-Afrika verdink China van die inbrake by die Pelindaba-kernaanleg naby die Hartbeespoortdam blyk dit uit die elektronies gelekte spioenasie korrespondensie wat die nuusnetwerk, Al Jazeera, geleidelik bekendstel. Volgens die dokumente…

Onderwyseres en kind se nagmerrie ondervinding

‘n Pretoriase graad-1 onderwyseres en haar vyfjarige dogtertjie het Dinsdagmiddag ‘n nagmerrie ondervind beleef toe drie kapers probeer het om hulle motor te steel. Die onderwyseres het haar dogtertjie by…

SAID-herstelplan in oud-regter se hand

Kort voor die aanvang van die mees omstrede begrotingsrede in onlangse heugenis, net Minister Nene aangekondig dat ´n komitee, onder leiding van oudregter Frank Kroon, aangestel word ter “beskerming en…

Dit is geseënde lewensjare

Deesdae is dit nie snaaks om baie boodskappe van gelukwense met ’n 72 ste verjaarsdag te ontvang nie, maar hier is dinge bietjie anders. Oom Willie (95) en tannie Toet…

Nuwe apartheid floreer

Behalwe dat die regime veels te uitgeslape is om beskuldig te word van hulle nuwe apartheid, is daar wel ’n apartheid in Suid-Afrika wat nie maklik uitgewis gaan word nie….

Plastiek besoedel die see

Dit is nie net beeste en ander wildediere wat vrek as gevolg van plastiek wat die wêreld besoedel nie. Sowat 8 miljoen ton plastiek word jaarliks in die see gestort…

Eise ingestel teen onregmatige arrestasie

Die Minister van Polisie het blykbaar Woensdag in gebreke gebly om toe te sien dat polisiebeamptes getuig in ’n hofsaak waarin derduisende Rand geies word van die minister weens onwettige…

Polisie is bang vir misdaad

Die misdaadvlak in die Sir Lowry’s Pass gebied in die Wes-Kaap het so vererger dat polisiebeamptes nou nie meer kans sien om die gebied te bedien nie. Die Wes-Kaapse minister,…

SA sal CIA vra om afvalligheid te keer

Die Suid-Arikaanse regering sal blykbaar nie huiwer om ander instansies soos die CIA se hulp in te roep om politieke afvalligheid te stop nie. ’n Woordvoerder van die Verkennersbewing in…

Madeleine Bosman kry 5 jaar

Madeleine  Bosman (44) van Bloemfontein is ’n dag voor haar verjaarsdag tot vyf jaar hardepad gevonnis nadat sy skuld erken het op sewe aanklagte van diefstal. Sy het skuld erken…

Terroriste hou kontak met SA

Volgens die geheime dokumente wat deur regeringslui met ’n “glips” die wereld ingestuur is, het ’n senior terroris verbonde aan Al-Sjabaab gedurende 2009 vir maande lank kontak gehad met selfoon…

Vat die grond, gee vir ons geld

Talle swartes wat begunstigdes is van grond­eise wil nie ’n enkele hektaar grond hè nie, maar verskies om die geld te neem van die grondwaarde. Een so ’n voorbeeld is…

Amerika sê SA-bewerings is vals

Die bewerings wat gemaak is dat die VSA in intelligensie-dokumente beskuldig word dat hulle gekant was teen die veldtog om van Nkosazana Dlamini-Zuma in 2012 as die Afrika Unie se…

OB kry reddingsboei

Die Openbare Beskermer (OB) is tydelik van ondergang gered met ’n R60 miljoen reddingsboei wat tydens die begroting aan haar toegewys is. Minister Nhlanhla Nene, het in sy begrotingsrede gesê…

Boer oorleef jong oorlog

‘n Boer van Delmas in die Oos-Transvaal het daarin geslaag om man-alleen agt aanvallers se geweervuur van 16 skote af te weer deur terug te skiet en sodoende weerstand te…

SA is grootste skender van regte

Te midde van die wonderlike grondwet waaroor die regime so gaande is, bly Suid-Afrika een van die lande wat die grootste skender van menseregte is. Die opspraakwekkende bevinding is deur…