Daily Archives: February 26, 2015

In die hande van die motorwag

Die arme naïewe reënbooginwoner van Azanië wat sy motor in die hande van die motorwag gelaat het, het my so bietjie laat giggel. Nou nie so dat ek in gevaar…

Wie se God?

 “Julle mag geen onreg doen in die gereg nie. Jy mag vir die geringe nie partydig wees nie en die aansienlike nie voortrek nie. Met geregtigheid moet jy oor jou…

Facebook advertensies groei

Te oordeel die fenomenale toename in advertensies op Facebook is die sosiale media beslis die aangewese mark vir adverteerders om in die toekomstig te teiken. Aktiewe adverteerders het op Facebook…

Landbou kry weinig in begroting

Voedselsekerheid bly bo-aan die regime se voorkeurlys, het die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, in sy begrotingsrede aangevoer. Hy het aangekondig dat ‘n 1,000 plase by ‘n sogenaamde herkapitalisasie en…

Spioenasie-storie verdiep

Die regime het ‘n ondersoek geloods na die gelekte dokumente van die Staatveiligheidsagentskap (SVA) se operasies en het die uitlek daarvan as onwettig beskryf.      Volgens die minister van staatsveiligheid, David…

Politici reageer skerp op begroting

“Dit is ’n hartseer dag as die regering dit nodig ag om vir die eerste keer in twintig jaar die persoonlike belasting met een persentasiepunt te verhoog. Dit beteken dat…

Is dit rassestryd?

Al meer vrae word gevra oor die interne woelinge van swart strukture, en die ANC se optrede teenoor sy voormalige ondersteuners wek die indruk van toenemende onverdraagsaamheid teenoor mekaar, wat…

Nog Kubane oppad na SA

Nog meer Kubane gaan hulle in Suid-Afrika vestig om die ANC se nalatigheid reg te stel, en hierdie keer is dit die Vrystaat wat sowat 80 Kubane werf om die…

Obama-regering en CIA trap klei

Wat klaarblyklik ’n opdrag van die Amerikaanse president, Barack Obama, is aan die Amerikaanse intelligensiediens (CIA) het klaaglik misluk toe gepoog is om so stilweg toegang tot Hamas te kry….

Dokumente wys SA se gekonkel

Die honderde bladsye van geheime dokumente wat in die besit van Al Jazeera gekom het, dui daarop dat Suid-Afrika betrokke was, of moontlik nog steeds, by ’n spioenasie-bedrywigheid waarin die…

Mugabe jaag nog wit boere weg

In die jongste vlaag voorvalle het pres. Robert Mugabe van Zimbabwe nog ’n aantal blanke boere verjaag van hulle plase. ’n Spesiale korrespondent het aan Die Vryburger rapporteer dat die…

RSA is ‘n gerieflike teiken

Met die berigte dat Suid-Afrika se geheime ooreenkomste en vertroulike inligting nou oral rondlê, word die land met sy patetiese weermag en korrupte polisiemag, ’n gerieflike teiken vir elkeen wat…

Dit is die beste "glips"

Die “glips” wat deur die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) gemaak is met die onverantwoordelike rondlê van hoogs vertroulike en geheime dokumente, is die beste ding wat kon gebeur het. Dit is glo…

Moordenaars van Natalse boer nog soek

‘n Moordbende, bestaande uit vyf tot ses lede,  is nog op vrye voet nadat hulle ‘n boer van Hluhluwe in Natal, Terry Rizzato, vermoor het. Die 62-jarige Rizzato, se aanvallers…

Kerke wil praat oor eenheid

Die onverwagse en skynbaar onvoorsiene wending in die NG Kerk wat veroorsaak is deur die Kerk se sinode in Namibië het beroeringe gebring wat nie vooraf vereken is nie. Dié…

Begroting 2015 – Waar is die morele perk op ´n owerheid?

Ons het oor twee dekades heen aanvaar dat daar ´n onbillike kloof bestaan tussen die regime se gesag om belasting te hef op sekere landsburgers, sodat dienste en aalmoese aan…

Belastings verhoog, dienste verlaag

Die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, het sy begrotingsrede so ingeklee dat hy van meet af ’n ongewilde karakter geword het in die oe van die belastingbetalers van die land….

TLU SA betreur begroting

Landbou het weinig om oor dankbaar te wees omtrent die minister van finansies, Nhlanhla Nene, se begrotingsrede, sê die TLU SA. Met die huidige erge droogte sou ons graag ‘n…

FN verwerp nuwe sportkwotas

Front Nasionaal (FN) verwerp die diskriminerende kwotastelsel wat op Suid-Afrikaanse sportbeheerliggame afgedwing word. Dit is bewys dat hierdie stelsel, waarvolgens spelers geselekteer word op grond van ras eerder as meriete,…