Daily Archives: February 25, 2015

Beloning vir inligting oor vermoorde boer

‘n Beloning van R50,000 word aangebied vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisname van die moordenaars van die plaasboer van Estcourt, Malcolm Stick Green. Die 69-jarige Green, ‘n alombekende…

Beslag op 30 munisipale voertuie gelê

Beslag is op 30 voertuie gelê van ‘n Wes-Transvaalse distriksmunisipaliteit, waaronder dorpe soos Delareyville, Sannieshof, Groot Marico, Lichtenburg, Mafeking en Zeerust val. Die Ngaka Modiri Molema distriksmunisipaliteit skuld verskeie diensverskaffers…

Vir die dames — Tiemie

Pssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: Tiemie? Tiemie groei maklik en die blaartjies is so geurig dat dit ‘n baie gewilde krui is. Vroegsomer tot so halfpad…

Die Majuba Boerevolk Trust

Perspektief op wat was en wat kan wees! Op 27 Februarie 1881 herwin ´n dapper, maar verootmoedigde gelofte-volk sy vryheid. Meer as ´n eeu later kry ons volk geleentheid om…

Toerisme kreun onder beurtkrag

Die toerismebedryf in die Wes-Kaap verloor groot geld weens die beurtkrag wat buitelandse besoekers afskrik om die gewilde gebied te besoek. Die bedryf, wat na raming sowat R16 miljard per…

Terrorisme broei in Suid-Afrika

Met die swak rekord van ’n bykans bankrot weermag, en ’n nuwe dimensie waarin die regering se geheime nou op straathoeke gehoor kan word, is dit duidelik dat terroriste die…

Speaker tree buite mag op

’n Groot lawaai het losgebars omdat die speaker van Sentraal Transvaal telkens die luidspreker-stelsel afgeskakel het sodra die Malema-spreker aan die woord kom. Nou wil verskillende politieke partye aan opposisiekant…

Namibië se besluit skud NG Kerk

Groot dinge gebeur in die NG Kerk, en nou het dié Kerk in Namibie duidelik uitspraak teen die Belhar as belydenisskrif gestem, wat daarop neerkom dat die sinode van Namibie…

Stellenbosch Universiteit brand

Die klasse by die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit van Stellenbosch is vir ’n volle week gekanselleer nadat ’n brand verwoesting gesaai het op die kampus. Die brand het…

Moordplan word bekend

Die voormalige sakeman Johan Kieser van Moorreesburg in die Wes-Kaap is glo met heroïen ingespuit en daarna lewendig oor ’n krans in Michellspas naby Ceres gestamp. Dié skrikwekkende getuienis is…

Vreemde ster herontdek

By Sutherland het sterrekundiges blykbaar ’n dowwe ster raakgesien wat na raming sowat 70,000 jaar gelede redelik “naby” aan die rand van die sonnestelsel verbygekom het. ’n Sterrekundige van die…

Pietersburg is waterloos

Die grootste deel van die Noord-Transvaalse hoofstad Pietersburg, is reeds vir etlike dae sonder ’n druppel water. Vanaf verlede Saterdag het groot dele sonder water gesiten in ander dele was…

Dit woel in die polisie

Die regter wat die Gautengse Valke-hoof se skorsing tersyde gestel het, het geen bewyse gehad dat daar bymotiewe met die skorsing was nie. Dit is die siening van die polisie…

Skaars Kaapse Vlakte-erika word hervestig

Die fynbosdeskundiges het vir byna ‘n eeu gedink die Kaapse Vlakte-erika het uitgesterf. Daar word tans ‘n reddingsboei uitgegooi na hierdie Erika spesie wat een van Suid-Afrika se skaarsste Erika’s…

SA staatsdiens is buitensporig

Suid-Afrika se buitensporig groot staatsdiens plaas uitermatige groot druk op die fiskus en dit is die een plek waaraan gewis aandag gegee moet word in hierdie jaar se begroting, sê…

Regime haastig met grond-nasionalisering

Buitelanders sal ontslae moet raak van hulle landbougrond wat meer as ‘n plafon van 12 000 hektaar is, sodra die Wetsontwerp op Grondeiendaarskap (“Land Holdings Bill”) ‘n wet sou word….

Olifante se reuksin benut

Suid-Afrikaanse olifante word opgelei in “bio-waarneming” om te sien of hulle uitsonderlike reuksin benut kan word om plofstof, landmyne en stropers uit te snuffel. Tydens ‘n onlangse toetslopie is ‘n…

Reuse kwalifikasie-bedrog vasgevat

Bykans 20 onderwysers van Natal is die afgelope tyd vir bedrog ten bedrae van R25 miljoen aangekla. Die onderwysers is deur Durban se handelsmisdaadeenheid in hegtenis geneem in verband met…