Daily Archives: February 24, 2015

Nuusflitse 24 Februarie

  Noord-Korea word bestempel as paranoïes, maar die land het beslis van die strengste Ebola-regulasies in die wêreld. As deel van sy poging om Ebola uit die land te hou…

Geloofsbond Hervormers hou basaar

Promosie Saterdag 7 Maart – vanaf 8.00 vm tot 2.00 nm Kom geniet die vreugde van saamwees en saam eet en lekker kuier by die basaar van die GHG in…

Afsonderlikheid se bates

Terwyl die ganse wêreld in beroering is oor die wonder van oorgawe wat in 1994 plaasgevind het, is dit tog ironies dat Suid-Afrika toe nie so maklik die slagoffer van…

Oues gee kleur aan Facebook

Een van Facebook se oudste gebruikers, Eleonore Kastner, oftewel Oma (ouma) Ella, is onlangs in die ouderdom van 105 jaar oorlede. Sy het sedert haar honderdste verjaarsdag haar besluit om…

Rome reg vir IS-gevaar

Die Italiaanse regering is slaggereed nadat die Islamitiese Staat (IS) gedreig het om Rome binne te val. Die staat se veiligheidshoofde het toestemming verleen dat sensitiewe plekke in die land…

Polisielid steel skape

‘n Konstabel en drie ander veediewe verskyn weer Woensdag in die Kenhardt-landdroshof nadat hulle vroeër in hegtenis geneem is in verband met agt skape wat in die Kenhardt- en Keimoes-omgewing…

Soldate se saak weer in hof

Die vyf jaar lange sage waarin die Suid-Afrikaanse Weermag Unie (SAWU) poog om 664 soldate heraangestel te kry wat met spesiale verlof is weens hulle deelname aan ‘n onwettige betoging…

SA geheime lê op straat

Suid-Afrika se geheime le deesdae letterlik op straat en word deur elkeen wat belangstel, beskikbaar gemaak deur die spioene van die wêreld. Die lekkasie wat glo “digitaal” ontstaan het, is…

Op die Volksakker – Wat lê voor, Majuba, Paardeberg of erger?

Februarie loop eersdaags ten einde. Vir ons volk was 2 Februarie 2015 die herinnering aan onlangse volksverraad. Op 27 Februarie 2015 word die Slag van Majuba herdenk: daardie dag toe…

SAID mis die teiken met miljarde

In nog ´n skok vir vuisvoos belastingbetalers, kom meer van die waarheid nou aan die lig. Volgens berigte gaan tussen R4- en R14 miljard minder belastings as beplan ingevorder word….

Die klug van mediese parool

“Schabir Schaik se aansoek om sy mediese parool om te skakel in gewone parool, is bewys dat sy mediese parool ʼn klug was. Vir mediese parool moes hy terminaal siek…

Verlamde man wag jaar op polisie

Mnr. Hennie Lubbe moes ’n jaar wag voordat die polisie opgedaag het om ’n verklaring te neem nadat hy tydens ’n rooftog verlam is en ’n kolega van hom doodgeskiet…

As motorwag die motorbestuurder is

ʼn Motoris het by ʼn winkelsentrum in Nelspruit parkeer waar hy nie veronderstel is om stil te hou nie, en die motorwag gevra om sy voertuig te skuif as dit…

Stamsel-inplanting is wonderwerk

’n Vrou van Bloemfontein, wat 18 maande gelede in ’n motorongeluk in haar onderlyf verlam is, ervaar aansienlike verbeteringe in haar toestand nadat stamsel-oorplantings gedoen is. Mev. Sue Jordaan, sê…

Staatsdiens betaal te veel

In onlangse ontledings wat gemaak is, blyk dit dat die staatsdiens aansienlik meer betaal aan salarisse teenoor die privaatsektor in die land. Kenners wys daarop dat die regering blykbaar steier…

Ekonomie taan, die groei krimp

Nyweraars en buitelandse beleggers in Suid-Afrika raak toenemend bekommerd oor die ekonomiese vooruitsigte in die land, en met die krag-krisis wat bygekom het, is nuwe beleggers so skaars soos hoendertande…

Meer ietermagogs as renosters gestroop

Die Afrika-ietermagog word tien maal meer as renosters gestroop en is juis daarom ‘n hoogsbedreigde soogdier. Hierdie nagdiere is een van die diere wat die meeste gesmokkel en gestroop word,…

Eskom swoeg en swig

Eskom sal hierdie week die inwoners van Suid-Afrika teister met gereelde tussenposes van beurtkrag omdat die stelsel onder hewige druk geplaas gaan word. Van Maandag tot minstens Woensdag sal Fase…

Honderde mynwerkers gered

Bykans 500 mynwerkers was ondergronds vasgekeer by die Kusasa­lethu-myn naby Carletonville, en is met ’n reuse reddingspoging bevry nadat hulle sowat 12 uur lank vasgekeer was. Die 486 werkers was…