Daily Archives: February 23, 2015

Eskom was welvarend

Die dae voor 1994 toe Eskom nog aan die volk behoort het, was dit ‘n welvarende nie-winsgewinde maatskappy. Krag is teen ‘n hoër as produksie prys verkoop en die bykomende…

Waar kry boewe die magtige wapen?

Verlede Woensdag tydens ‘n mislukte transitorooftog in Ogies het die Valke beslag gelê op ‘n seinwar-toestel soortgelyk aan die een wat verlede week in die parlement gebruik is. Ses rowers…

Motorfiets rubriek – Scott Two Speed

Motorfietse gebou deur Alfred Anges Scott en sy Yorkshire geplaasde maatskappy was van die mees innoverende motorfietse vir die begin jare. Dit was dan ook een van die vinnigste motorfietse…

VIR DIE DAMES – Basterknoffel / Nothoscordum gracile

Baterknoffel behoort tot die familie Alliaceae wat bekende groente soos uie, grasuie, salotte en gewone knoffel insluit. Dit is egter nie knoffel nie en dit smaak en ruik ook glad…

SA kry DNS databasis

Tot dusver het SA nie sy eie DNS databasis gehad nie, maar binnekort gaan dit wel sy eie databasis hê. Dit gaan gebruik word om DNS-profiele van misdadigers, en mense…

Konsultante kos land R30 miljard

Meer as R30 miljard is deur die nasionale regering en provinsiale owerhede vir konsultante en die uitkontraktering van dienste betaal. Die jaarverslae van 115 van altesaam 131 regeringsdepartemente vir 2013/2014…

Veedief kry swaarste straf ooit

Boere van Noord- én Wes-Transvaal wat swaar verliese gely het weens veediefstalle, is baie verlig nadat ‘n veedief die swaarste straf vir dié oortreding tot nog toe in Suid-Afrika opgelê…

Skoen help renostertjie herstel

‘n Renosterwesie het ‘n unieke ‘skoen’ gekry nadat die hulp van ‘n ortotis ingeroep is om die agt maande oue kalfie vinniger te help herstel.  Venus word al sedert Desember…

Onteiening en beleggings-wetsontwerpe bekommer Franse

Die Franse ambassadeur in Suid-Afrika, mev. Elisabeth Barbier, het in ʼn gesprek met die VF Plus haar kommer uitgespreek oor die ‘rigting’ wat die ANC-regering inslaan en sê hulle voel…

EU boikot Mugabe steeds

Te midde van luisterryke vieringe van die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, se 91-jarige verjaarsdag die afgelope naweek het die Europese Unie (EU) sy ‘geskenk’ bekend gemaak. Die EU het besluit…

Vergiftiging van Zuma ontken

Gerugte dat pres. Jacob Zuma deur een van sy vier vroue vergiftig sou word, word ten sterkste ontken en as skindernuus afgemaak. ‘n Baie siek Zuma is in Augustus verlede…

JSE gebruik vir politieke misleiding

Swartes het volgens onafhanklike navorsing die grootste plaaslike aandeelhouding op die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE). Verskeie studies is oor die afgelope jare oor swart aandeelhouding op die JSE onderneem en kon…

Partye se skenkers dalk bekend

‘n Hofuitspraak word binne vier tot ses maande verwag of politieke partye die name van hulle skenkers bekend moet maak. Die organisasie, My Vote Counts (MVC), het onlangs ‘n aansoek…

Kubane moet Weermag voertuie regmaak

Meer as ’n 100 Kubane is aangewys om die SA Weermag se verouderde, en vernielde  voertuie te herstel aangesien niemand in Suid-Afrika skynbaar oor die kennis beskik om dit te…

Strydlustige linkses pak mekaar

Die omstandighede in Suid-Afrika noodsaak selfs die vêr-linkse Ronnie Kasrils om te dagvaar ter beskerming van sy naam, en die Adjunkminister van Verdediging is die teiken wat glo hom skuldig…

Zuma belofte kortsigtig

Die siening en belofte van pres. Jacob Zuma dat die ou kragsentrales van Eskom teen 2023 afgeskakel kan word, is deur kenners afgemaak as ’n kortsigtige en onderdenkte opmerking wat…

NG Kerk Namibië onseker oor Belhar

Die NG Kerk sinode van Namibië het nie die vereiste 66% meerderheid gekry om Belhar as vierde belydenisskrif te aanvaar nie. Tydens die vergadering het 57 afgevaardigdes ten gunste van…

Leerlinge diep geskok toe onnie sterf

Die leerlinge van ’n laerskool was diep geskok toe hulle onderwyser by die swartbord ’n onverwagse hartaanval gekry het en kort daarna gesterf het ten aanskoue van die jong leerlinge….

Onwettige optrede nou wettig?

Met pres. Zuma se staatsrede, het die onwettige optrede van veiligheidsmagte wat in die Nasionale vergadering ingegaan het om die Malema-faksie vas te vat, blykbaar ʼn onwettige wettiging geword. Dit…

Bankrot-weermag gaan bal sy vuiste

Alhoewel die vertoning bedoel is om Suid-Afrika en die res van die wêreld te beïndruk met ’n paar honderd soldate, ’n paar vegvliegtuie se verbyvlug, en ’n klompie tenks wat…

Nommer Een het geantwoord

Politici is ongeduldig omdat pres. Jacob Zuma steeds nie die ernstige kwelvrae beantwoord nie, terwyl sekere politieke woordvoerders van die ANC te kenne geen dat die president reeds die vrae…