Daily Archives: February 19, 2015

Pretoria grondeis – dit is net die begin

Die reuse grondeis wat groot dele van die oostelike deel van Pretoria tot by Cullinan insluit, en wat tans baie opspraak verwek, is net die begin, waarsku TLU SA se…

Inflasie toon n daling

Die verbruikersprysindeks (VPI) het gedaal tot die laagste vlak in maande, danksy die deurlopende lae brandstofprys wat oor die afgelope maande ervaar word. Die jaar-op-jaar VPI vir Januarie is op…

De Wildt-drie vas

Drie verdagtes is aangekeer in verband met die plaasaanval op ‘n bejaarde egpaar van De Wildt in Wes-Transvaal nadat die onlangse vrylating van drie verdagtes bevraagteken is. Alhoewel dit deur…

Sondebok-politiek gevaarlik

President Zuma speel met vuur deur sy sondebok-politiek in ‘n land, waarin dit baie min verg om dit aan die brand te steek. Hierdie waarskuwing is deur die Vryheidsfront Plus…

Honderde bloukraanvoëls vergiftig

ʼn Ondersoek is aan die gang oor die vergiftiging van meer as 200 bloukraanvoëls oor ‘n tydperk van drie jaar in die Richmond-distrik in die Noord-Kaap. Baie streng optrede kan…

Zimbabwe krepeer al meer

Die lewensomstandighede van Zimbabwiërs het aldus ‘n opname deur FinScope verder versleg. Hiervolgens het 44% Zimbabwiërs verlede jaar in Finscope se verbruikersopname aangedui dat hulle weens ‘n tekort aan geld…

Vrae oor rowers se seinblokkeerder

Baie vrae word gevra oor die oorsprong van ‘n seinblokkeerder waarmee ‘n bende van ses transitorowers by Ogies in Oos-Transvaal op heterdaad betrap is net voordat hulle met hulle buit…

Zuma aangekla vir haatspraak

Die Menseregtekommissie (MRK) gaan die onlangse uitlatings van pres. Jacob Zuma oor Jan van Riebeeck ondersoek na ʼn klag van die VF Plus wat aanvoer dat dit op haatspraak teenoor…

Eers droogte, toe kul die skelms

Hy sien hoe sy mielies dag na dag agteruit gaan, sy sonneblomme verdroog staan op die lande, en asof dit nie enige boer se moed kan knak nie, word hy…

Geheime bouprojek laat wenkbroue lig

In Pretoria word ’n gordyn getrek oor die oprigting van ’n hoëdigtheid-behuisingsprojek wat die inwoners van die omgewing naby die Woodlands Boulevard-winkelsentrum in die ooste van Pretoria, nie net die…

Grafskendings teister Frankryk

’n Vlaag grafskendings spoel op die oomblik oor Frankryk en in die gebiede Tracy-sur-Mer, in die noorde van Calvados, noordwes-Frankryk het die skenders die kruise wat op grafstene voorkom, afgebreek…

Grap verander in moord

Wat as ’n grappie bedoel was, het in ’n tragiese voorval verander toe ’n 17-jarige leerling van die Eden Park Secondary School in Johannesburg dood is toe ’n ander leerling…

Skelms verhuur metro-geboue

Die metro van Pretoria het bevestig dat onwettige besetters geboue en huise in Pretoria-Wes sogenaamd “kaap” en verhuur. ‘n Burgermeesterswoordvoerder het gereageer nadat die ANC-jeugliga gekla het dat stadsraadhuise en…

Christelike rolprente vertoon in dorpe

Die maatskappy Cross Kine sê hulle wil ’n Christelike rolprentteater in elke dorp sien, en wil dit graag doen met die hulp van elke dorp en die kerke in elke…

Veteraan polisiekaptein doodgeskiet

Die voormalige polisiekaptein wat talle merkwaardige prestasies behaal het gedurende sy diens as polisiebeampte, is Dinsdag in sy woonhuis in Linden, Johannesburg doodgeskiet terwyl sy vrou en hulle dogter ernstig…

Zuma kry slae in parlement

Lede van die opposisiepartye het pres. Jacob Zuma gelooi in die parlement alhoewel hy tydelik vry gekom het oor die Nkandla-skandaal. Hy het sy verleentheid probeer verberg deur vir opposisielede…