Daily Archives: February 18, 2015

Vir die Dames – Iets oor lusern

Pssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: Lusern?   Het jy gedink dis net diere wat kan baat vind by lusern? Die Arabiere het jare gelede lusern vir…

Kerknuus

Kerknuus van die Afrikaanse Protestantse Kerk   Beroepe ontvang   Di. AP Boshoff (Zeerust) na Leonardville, DE Pretorius (Mosselbaai) na Brits, A Boshoff (Steynsburg) na Oudtshoorn, WJ Theron (Windhoek) na…

Volg die Lam

“EN ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd-vier-en-veertigduisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde…

Stuitsrede

Niks moet seker ‘n groot verrassing wees as jou staatshoof net standerd 2 bereik het nie, maar mens sou dink dat hy darem langs die pad die “Boet en Saartjie”…

Die veranderde wêreld

Die wêreld bly dag na dag, jaar na jaar, eeu ne eeu verander asof die ganse heelal se voortbestaan afhang van wat hier op die klein planeet aarde gebeur. Die…

Lego klop Ferrari

Die handelsnaam, Lego, het volgens ‘n internasionale peiling Ferarri verbygesteek as die magtigste handelsnaam. Lego het die sterkste presteer in ‘n reeks maatstawwe in Brand Finance se jaarlikse Brand Strength-indeks….

Anglo sit voet neer

Die mynreus, Anglo American, het behoorlik vasgetrap oor die ANC-regime se eis dat 55% van ‘n steenkoolverskaffer aan swart mense moet behoort. Anglo het aangekondig dat hy gaan onttrek aan…

Banke help met slimkaart-ID’s

‘n Toetsprojek sal vanaf April geloods word waarvolgens kliënte by hul banke vir hulle nuwe slimkaart-identiteitsdokument aansoek kan doen. ‘n Aansoek vir slimkaart-ID’s en paspoorte sal deur kliënte by Standard…

Vrystaat sê nee vir Belhar

‘n Moderamen-vergadering word Woendsdag in Bloemfontein gehou weens groot kommer in die NG Kerk dat ‘n skeuring opnuut dreig oor die Belhar-belydenis. Dit volg nadat ‘n oorweldigende meerderheid van die…

Pretoria grondeis teengestaan

‘n Reuse grondeis in die ooste en noorde van Pretoria gaan hand en tand beveg word. Op die pas afgelope vergadering in Derdepoort is aanbeveel dat navorsing gedoen moet word…

Munisipaliteit in Welkom kry lasbrief

Die Munisipaliteit van Welkom se lopende bankrekening is bevries nadat ‘n lasbrief van die Vrystaatse hooggeregshof aan hulle uitgereik is vir skuld van R6,5 miljoen. Die rekening is by ABSA…

Student neem duisende akkedis-foto’s

Chris Broeckhoven (27), ’n student uit Belgie, wat tans aan die Universiteit van Stellenbosch studeer, het bykans 600,000 foto’s van akkedisse geneem in die Weskus-gebied wat hy benodig vir sy…

Nog Kubane vir Suid-Afrika

Die onbekwame dokters wat etlike jare gelede na Suid-Afrika gelok is, word nou opgevolg deur 34 Kubaanse ingenieurs wat die afgelope naweek in Suid-Afrika aangekom het. Hulle is aangestel om…

Nou is tyd vir nasiebou

Die belangrikste prioriteit van die regerende party is om skerper aandag te gee aan die bou van die nasie nadat rasse voorvalle en xenofobiese voorvalle plaasgevind het. Die omstrede Minister…

Kaapse Klopse word dalk ondersoek

Dit blyk dat die beheerliggaam van die Kaapse klopse, die Cape Town Minstrel Carnival Association (CTMCA) se leiers deur die Openbare Beskermer (OB) ondersoek gaan word weens beweerde bedrog waarby…

Egipte slaan Islamitiese Staat

Die ​Egiptiese lugmag het belangrike gebiede van die Islamitiese Staat (IS) in Libië met bomaanvalle aan flenters geskiet nadat dié groep ’n video vrygestel het van die onthoofding van 21…