Daily Archives: February 17, 2015

Kommissaris van Polisie se dae getel?

Dissiplinêre stappe teen die omstrede Kommissaris van Polisie, Riah Phiyega word deur die Minister van Polisie oorweeg. Sy het na bewering die Wes-Kaapse kommissaris, Arno Lamoer, gewaarsku dat hy ondersoek…

Op die Volksakker – Die keiser is kaal

Die kommentare oor Suid-Afrika se parlement-opening basuin aan die wêreld ´n waarheid waarvoor baie hulle blind en doof hou, wat ander vir eie politieke gewin uitbuit – maar ook ´n…

Telkom ontken terugsny van duisende poste

Telkom het ‘n vakbond se inligting ontken dat tot soveel as 55% van sy 18,000 werksmag as deel van ‘n reuse herstrukturering gesnoei gaan word. Die instansie is die land…

Inwoners wil Ventersdorp red

‘n Gemeenskapskomitee is op Ventersdorp op die been gebring om die Wes-Transvaalse dorp van ondergang te probeer red. Inwoners sal dien op die komitee om weekliks met die munisipale bestuur…

ANC speel politiek deur Innibos

Die ANC in Oos-Transvaal en die Innibos se feeskomitee sal Dinsdag vergader oor dreigemente dat Nelspruit munisipaliteit die kunstefees sal boikot. Die dreigemente is gemaak ondanks die feit dat die…

Poskantoor staak alweer

Dit klink bykans ongelooflik, maar ‘n staking broei alweer by die Poskantoor. Werknemers en die vakbond vir kommunikasiewerkers, CWU,  het reeds die kommissie vir versoening, bemiddeling en arbitrasie genader om…

Groot sprong op honderdste verjaarsdag

‘n Groot-grootouma, Georgina Harwood, sal aanstaande maand “op Melkbosstrand ‘n groot sprong neem” deur haar honderdste verjaarsdag met ‘n valskermsprong op ‘n hoogte van 3,000 m uit ‘n vliegtuig te…

Navorsing gedoen oor bergskilpad

Die Stigmochelys pardalis, oftewel die bergskilpad is ’n duidelik herkenbare spesie in die geledere van die dier wat sy huis op sy rug dra. Die groot skilpad kom voor oor…

Diewe prop tientalle skape in minibus

’n Minibus met 31 skape daarin, is deur twee vermeende veediewe vervoer waarvan ’n aantal dood is weens versmoring. Die diewe is by Thornhill, buite Port Elizabeth deur die polisie…

Ons het gewaarsku

Toe ons in die referendum “nee” gestem het, was ons die amok makers, die vêr-regses wat haatdraendes en die oorlogsugtige was, ons waarskuwings was beskou as die paniek van ’n…

Vee-diefstal met ‘n ander baadjie

’n Onbekende aantal mense in die omgewing van ­Makwassie in Wes-Transvaal is glo besig om mense te besteel op ’n nuwe manier wat as veediefstal beskou kan word. Die misdadigers…

Landbou gaan in duie stort

“Die landbou gaan in duie stort met die nuwe grondgryp-plan wat pres. Zuma verlede Donderdag in sy staatsrede aangekondig het”, is die mening van  ’n kenner in die landboubedryf. Kort…

Polisie is barbaars en rassiste

Die polisie het na bewering soos barbare opgetree toe hulle ’n vrou aan haar voete uit die vangwa gesleep het sodat sy met haar gesig op die grond geval het….

Ferrero Rocher wen die stryd

Die sjokoladereus Ferrero Rocher het ’n klinkende oorwinning behaal oor die kleiner mededinger, Lindt, nadat laasgenoemde ’n klag teen die Rocher-onderneming se advertensie in Suid-Afrika van die hand gewys is….

Onderwyser tekort knel skool vir dowes

Die Transoranje-skool vir Dowes in Pretoria het te min onderwysers as gevolg van regeringsbeleid wat daartoe gelei het dat minstens drie poste by die skool, deur die Departement van Onderwys,…

Graan-SA wys op gevare van droogte

Die regime kry met een van sy grootste uitdagings te doen sedert hy as regeerder die beheer in die land oorgeneem het. Dit is die siening van die hoof Uitvoerende…

Pluto helder sigbaar

Die planeet Pluto is sowat 85 jaar gelede ontdek, maar kan deesdae baie beter gesien word nadat ’n ruimtetuig nuwe foto’s na die aarde gestuur het. Die ruimtetuig wat ’n…

Tutu se uitspraak is ou nuus

Emeritus-aartsbiskop Tut se uitspraak is ou nuus en kon vyftig jaar gelede dalk al gesê gewees het, want rassisme is duidelik aan die orde as gekyk word na die tientalle…

Pa en seuntjie verongeluk tragies

’n Pa en sy vyfjarige seun het tragies verongeluk na hulle middagete by ’n restaurant by die vliegveld naby Parys geniet het. Mnr. Hans Petr en sy seun was vanaf…

Seun verjaag terroriste

’n Aantal terroriste met klapmusse en wapens, is deur ’n jong seun verdryf van hulle plaas in Postmasburg toe die skurke sy pa oorval het. Chris Victor van Kareepan, buite…

Honderde erwe in gedrang met grondeis

Skole, kerke, winkelsentrums, plase, woonhuise en vulstasies is almal deel van ’n massiewe grondeis wat na raming sowat 400 tot 500 erwe insluit, en vorm deel van die eis. Die…