Daily Archives: February 16, 2015

Nuusflitse – 16 Februarie

Ses swartes wat na bewering onderweg was om renosters in die Timbavati-omgewing in Noord-Transvaal te gaan stroop, is in hegtenis geneem, toe ‘n veiligheidswag onraad vermoed en alarm gemaak het….

Grond, gevonnis tot nasionalisering

Boere en kundiges in landboukringe meen die ANC-regime se grondplanne is ‘n doodsvonnis vir privaat grondbesit en kom neer op nasionalisering. Die algemene gevoel is dat die staat nie “vertrou”…

Kernkrag klink soos dagdroom

Tenderaars gaan binne drie maande uitgenooi word om kwotasies vir die bou van ‘n kragsentrale voor te lê, wat volgens president Jacob Zuma se staatsrede-belofte, reeds teen 2023 sal begin…

SA-model vir Japan voorgestel

‘n Japannese koerantrubriek het apartheid geloof as ‘n model vir Japan se immigrasiebeleid.  Die skrywer van die rubriek, Ayako Sono, is die premier van Japan se raadgewer oor onderwys. Sy…

SA gedoem tot hongersnood

Te midde van wye reaksie oor die feit dat buitelanders in die toekoms nie meer grond in Suid-Afrika sal kan besit nie, het boere gewaarsku dat die ANC-regime se voorgenome…

Gordel vas die jong kinders

Kinders onder drie jaar sal binnekort ingevolge wetgewing nie in ‘n motor mag ry sonder om in ‘n karstoeltjie vasgegespe te wees nie. Die nuwe regulasies sal vanaf April geld…

Van Breda-seun dalk tik-verslaafde

‘n Nuwe brokkie inligting wat deurgesyfer het omtrent die wreedaardige driedubbele bylmoorde op Stellenbosch dui daarop dat die 20-jarige oorlewende seun, Henri van Breda, moontlik ‘n metamfetamien-verslaafde (die beter bekende…

Nog ‘n transitorooftog

Klante was oor die naweek vasgekeer in Valhalla, Pretoria terwyl drie gewapende rowers ‘n transitorooftog buite die Spar-winkel uitgevoer het. Een van die rowers het by die ingang van die…

Verlore hondjie roer hartsnare

‘n Hartroerende advertensie oor dierevriende is ‘n kommersiële treffer vir een van die adverteerders by Amerika se Super Bowl-sokkerkampioenskap. Budweiser se advertensievideo vir 2015, “Lost dog”, beeld ‘n jong wit…

Motor rubriek – Jeep Cherokee 3.2 AWD Limited

Gedurende die tweede Wêreld-oorlog is die eerste Jeep gebou vir die Amerikaanse magte. Wanneer daar na vandag se voertuig kyk is daar bykans nie ‘n vergelyking nie. Die sewe-gleuf sierrooster…

Nardus (Nardostachys grandiflora of Nardostachys jatamansl)

Hierdie Nardus word ook genoem muskus. Dit is ‘n blomplant van die Valeriaan-familie en groei in die Himalaja gebergtes van Sjina, Indië en Nepal. Nardus kom ook in die Alpynse…

Marli sukkel om te herstel

Marli van ­Breda (16) wat nou reeds meer as drie weke in die hospitaal is nadat sy die bylaanval oorleef het wat drie van die Van Breda-familielede se dood teweeg…

Clive se stryd nou hof toe

Die verontregte mnr. Clive Derby-Lewis gaan ’n hersieningsaansoek indien by die hooggeregshof van Pretoria teen die Minister van Polisie en Korrektiewe dienste na die minister sy parool vir die vyfde…

Kernkrag kontrak – nuwe skokke

Die ongemaklikheid wat voorheen geheers het oor die geheimsinnige kernkragkontrak tussen Suid-Afrika en Rusland wat op 21 September 2014 in Wenen gesluit was, is nou besig om in verontwaardiging oor…

Klein-Karoo verbrand !

Drie vernietigende brande in die Klein-Karoo is nie net besig om plant en dier te bedreig nie, maar laat ook ’n massiewe rookwolk oor verskeie dorpe in die streek, Die…

Zuma openbaar sy onkunde

Dit was ’n wonderlike bestiering dat Rolene Strauss, die nuwe Mej Wêreld, nie die gemors in die parlement kon bywoon nie weens onvoorsiene omstandighede. Die organiseerders van haar bewegings, het…

Die rykes bestry hidrobreking

Dis die ryk mense van die land wat gekant is teen hidro-breking, want hulle het nie nodig om te werk nie, was die algemene opmerking in Pearston deur ’n aantal…

Parlement se onafhanklikheid sneuwel

Politieke ontleders in Suid-Afrika is dit redelik eens dat die parlement sy onafhanklikheid verloor het met die fiasko wat verlede Donderdag plaasgevind het toe EFF en ANC parlementslede mekaar getakel…

Nog kreef stap uit see

Nog sowat 110 ton kreef het uit die see by Elandsbaai gestap en bring die totale aantal tonnemaat op sowat 220 ton kreef wat gevrek het weens die erge en…

Jack Russel red sy baas

’n Getroue Jack Russel hond het sy baas se lewe gered toe ’n vermeende kaper probeer het om die eienaar se voertuig af te neem in Hazyview. Mansel Jackson (34)…

Bankroof – soos spesialiste opgetree

Verlede week se bankroof in Mesina was toe ’n operasie uit die boek van spesialiste en het die wilde Weste flieks oortref met geweervuur en doelgerigte handeling om ’n rooftog…

Onbekende siekte ook nou in SA

’n Redelik onbekende siektetoestand, wat eers die sig van ’n mens aantas, is so ernstig dat die pasiënt later in ’n rystoel kan beland. Alhoewel die siekte redelik onbekend is…

Die parlement – teken van die tyd

Die chaos wat ontstaan het tydens die president se staatsrede verlede Donderdag in die parlement, is ’n duidelike teken dat kommunisme besig is om die oorhand te kry in Suid-Afrika,…

Walvis-ramp tref die wêreld

Die wêreld is eensklaps tientalle loodswalvisse armer toe 198 diere op die strand uitgespoel het by Nieu-Seeland se Suid-Eiland. Alhoewel honderde werkers en vrywilligers gepoog het om die diere te…

Nog ‘n vulstasie beroof

Vyf swaar gewapende diewe het in die laataand ’n vulstasie by Mooikloof in Pretoria beroof van derduisende Rand kontant waarna hulle net so vinnig verdwyn het as wat hulle te…

Christo Landman skielik oorlede

Dr. Christo Landman, ‘n bekende in politieke kringe, is verlede Donderdagaand skielik in die ouderdom van 70 jaar in Pretoria oorlede. Gedurende die vorige bedeling was hy vir etlike dekades…

Noordelike witrenosters amper uitgestorwe

Slegs vyf noordelike witrenosters is nog op die aardbol oor en hulle einde is bykans onafwendbaar. Wetenskaplikes en bewaringskundiges hoop egter dat die vordering in genetika en in vitro-bevrugting kan…