Daily Archives: February 13, 2015

SA word ‘n demokratiese diktatuur

Waarom moet die belastingbetaler nog enigsins betaal vir straatbetogings, wat nou ook oorspoel na die Parlement?” vra TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes na aanleiding van die gebeure tydens…

Wye reaksie op vaal staatsrede

Pres. Zuma het die geleentheid gemis om deur die staatsrede hoop en sekerheid te bring vir die toekoms. Die staatsrede was oninspirerend en ʼn herhaling van die ou bekende sake…

Eiendomsreg gesnoei

Die skroewe is stywer op privaat eiendomsreg in Suid-Afrika deur die ANC-regime se president Jacob Zuma in sy staatsrede aangedraai. Hy het uitgewy oor hoe grondhervormings versnel gaan word deur…

Vredeliewende met mes vermoor

Mnr, Hendrik Etsebeth (58) van Fichardtpark in Bloemfontein was ’n vredeliewende, goedgeaarde man wat niemand in sy lewe wou benadeel nie. Daarom twyfel die familie oor die bewering dat hy…

Regime wil Afrikaans uitskuif

Die regime wil Engels as die enigste voertaal by die Landboukollege Grootfontein buite Middelburg instel. ‘n Dispuut is deur ‘n burgerregte groep met die departement van landbou, bosbou en visserye…

Sanders moordenaars appèl geweier

Die drie moordenaars van die voormalige wêreld-swaargewigbokskampioen, Corrie Sanders, se aansoek om te appelleer teen hulle vonnisse van 30 jaar effektiewe gevangenisstraf elk, is van die hand gewys. Regter Ferdi…

MTN en Telkom onderhandel

Die MTN-groep stel ondersoek in daarna om ‘n beherende aandeel in die landlynverskaffer, Telkom, te verkry om kompetisie te bied vir Vodacom se oorheersing van Suid-Afrika se telekommunikasie mark. Verkennende…

Werk bo-aan SA-lysie

Die oorwig Suid-Afrikaners, bykans nege uit elke tien, oftewel 87%, meen werkskepping is die belangrikste kwessie wat die regering moet aanspreek. Hierdie is die hoofbevinding van die pas vrygestelde Ipsos…

Pretorianers byeen oor yslike grondeis

Bekommerde inwoners van Pretoria hou op Saterdag 14 Februarie ‘n gemeenskapsvergadering oor ‘n reuse grondeis op sowat 500 privaat eiendomme in die noorde en ooste van die stad. Die eienaars…

Padmaniere in Suid-Afrika

Daar bestaan ongeskrewe padgebruikersreëls wat bestuur etiek genoem word. Dit vorm deel van ‘n motoris se normale optrede. Hierdie optrede word nie net in Suid-Afrika gevolg nie, maar is die…

Die drie B-manne"

Andre P Brink, Bram Fischer, Breyten Breytenbach – al drie was Afrikaner-uitverkopers wat met penne-geweld, of met fisiese geweld, die era van afsonderlike ontwikkeling wou kelder, en daarmee die Afrikaner…

Ses tronkvoëls pleeg selfmoord

Ses gevangenes wat misluk het in hulle poging om uit die tronk te ontsnap, het verkies om hulleself om die lewe te bring eerder as om verder in aanhouding te…

TUT-kampus in chaos

Algehele chaos het gister by die Universiteit van Tegnologie (TUT) geheers toe studente en polisie by die oorwegend swart kampus van Soshanguve slaags geraak het. Die polisie het in Njala-voertuie…

"Lesse in rassisme"

Dit blyk dat ´n elektroniese bek-geveg aan die broei is op die Tuks kampus. Die kampus-jeug van die EFF het ge-twiet dat “swart mense kan nie rassisties wees nie”. Dit…

Vrou sterf aan aartappelgif

‘n Boervrou, Lilani Visser van die plaas Leipoldtville in die Weskaap het op 29 Januarie 2015 gesterf nadat sy aartappelgif gedrink het. Die kleurlose gif was in ‘n Bon-aqua-waterbottel in…

Vraagtekens hang oor permitte

Die Minister van Minerale Hulpbronne se regsverteenwoordigers moes in die hof hoor dat daar ernstige vrae onbeantwoord bly oor beweerde nagemaakte mynpermitte wat die SA Soutwerke sou bevoordeel, die skeppers…

Dwelm-sindikaat vasgetrek

Vyf dwelmsmokkelaars is die afgelope week in die Westonaria-ogewing vasgestrek tydens ’n klopjag, en beslag is gelê op dwelmmiddels ter waarde van sowat R26 miljoen, bereken teen straatwaarde. Blykbaar het…

Man beswyk na kaping

Mnr. Lourens Erasmus (64), is verlede Dinsdag in Pretoria in ’n skietery tydens ’n mislukte kaping ernstig gewond, en het Woensdag aan sy wonde beswyk in die hospitaal. ’n Terroris…

VSA sanger in SA geskiet

’n Amerikaanse sanger, wat sy regterbeen verloor het in ’n ongeluk, is Dinsdag in sy linkerbeen geskiet. Die sanger, Greg Rau (47) is op hul kleinhoewe naby Carletonville deur ’n…

Mense laat aasvoëls vlug

Navorsers het met ’n intensiewe program vasgestel dat mense verantwoordelik is daarvoor dat baardaasvoëls toenemend al skaarser word. Die navorsers het met behulp van satelliet-opspoorders, geheg aan die aasvoëls se…

Munisipaliteite tegnies bankrot

Twee munisipaliteite, die Maluti- en Mafube het vir die afgelope boekjaar ’n weerhouding van ouditmening van die Ouditeur-generaal (OG) ontvang. Die OG het sy ernstige kommer uitgespreek oor die finansiële…