Daily Archives: February 12, 2015

Staat het groot mynplanne

Die ANC-regime het pas ‘n paar van sy kaarte op die tafel gesit oor hoe hy sy plan om hom in die mynbedryf te vestig, wil deurvoer. Die Minister van…

Buurdorpe ry dalk op Potch se rug

Die samevoeging van sukkelende munisipaliteite met ‘n stabiele een word nogeens soos tydens die afgelope jare sedert 1994 in vooruitsig gestel. Potchefstroom munisipaliteit sal dié keer Ventersdorp en sekere wyke…

Nuwe nuusdiens volg Sapa op

Verskeie Afrika-beleggers gaan met ‘n aanvanklike belegging van $20 miljoen vanaf 1 Maart die heel eerste nuussindikaatdiens op die Afrika-kontinent, Africa News Agency (ANA), begin om nuus van regoor die…

Poskantoor se regruk verleng

Die hoof van die regruk span om die Poskantoor te probeer red se termyn is met ‘n verdere drie maande verleng. Simo Lushaba se nuwe termyn sal tot 6 Mei…

CVO-atletiek op dreef

    CVO-Moot is een van die skole wat op Saterdag 14 Februarie aan die  Uitnodigingsbyeenkoms by Tukkies se Elsie de Villiers Sportterrein sal deelneem. Verskeie skole neem op uitnodiging…

Nuusflitse – 12 Februarie

President Xi Jinping van China gaan in September vir die eerste keer ’n staatsbesoek aan Amerika bring volgens dié land se staats-media Xinhua wat dit bekend gemaak het dat Xi…

Ligte flikker rooi vir staatsrede

Honderde parlementêre werkers gaan die appelkar omkeer deur ‘n wegbly-aksie tydens die staatsrede te monster. Vir die eerste keer sedert die regime aan bewind gekom het, sal die personeel wegbly…

Zim-terroriste kry 30 jaar

Die voormalige wêreld-swaargewigbokskampioen, Corrie Sanders, se drie Zimbabwiese moordenaars is in die hooggeregshof in Pretoria elk tot 43 jaar gevangenisstraf, waarvan hulle effektief 30 jaar sal uitdien, gevonnis. Die 46-jarige…

Vir die dames – Iets oor wortels

Psssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: wortels?   Wortels word baie algemeen ingeneem en is vandag in verskillende kleure beskikbaar soos wit, geel, rooi, oranje en pers. …

ANC faal sy ondersteuners

Die marknavorser Ipsos het op ʼn ongeleë tyd vir pers. Jacob Zuma die bevindinge van omvattende navorsing oor werkloosheid in Suid-Afrika bekend gemaak waarvolgens 87% van alle volwassenes werkloosheid sien…

Die roem op ‘n afgod

Terwyl die linkse media regoor die wêreld  weer begin om ’n afgode-gesanik aan die gang te sit oor die voormalige terroriste-leier, Nelson Mandela, tjank die politici res oor die terroriste…

Droogte beïnvloed trekker verkope

Boere in die saaigebiede is nie gretig om trekkers aan te skaf nie weens die ernstige droogte wat oor groot gebiede in die land heers. Gedurende Desember 2014 is 630…

Die prys van beurtkrag

Dit is nie net die R20 miljard wat die land elke maand verloor met fase 1 beurtkrag, wat mense ontstel en finansieel knel nie. Eskom se beurtkrag het reeds die…

Tee-plantasies in skokkende toestand

Twee tee-plase wat vir miljoene Rand deur die regering aangekoop en na swartes oorgedra is, het glo in so ’n mate vervalle geraak dat daar feitlik geen aktiwiteite plaasvind nie….

Chinese palm wynkelders in

Suid-Afrika se beurt kom nog, maar tot dan is dit die Franse wynkelders wat die een na die ander opgekoop word deur Chinese. Die oordrag van kaart en transport van…

Staatsdiens – dis nie die waarheid nie

Staatsamptenare kan glo soveel as R600,000 verloor aan subsidies op hulle mediese Fonds indien hulle nie tot by aftreedatum in die staatsdiens aanbly nie. Die opmerking is gemaak deur Basil…

Nog baie beurtkrag die week

Suid-Afrika gaan nog die hele week opgesaal sit met kragonderbrekings, en die vermoede bestaan dat die beurtkrag weer nie volgens die skedule toegepas gaan word nie. Dit bring mee dat…

Derduisende bedank uit staatsdiens

Polisie, onderwysers en verpleeg personeel bedank op ’n streep uit die staatsdiens waar hulle werksaam is weens die onrus wat geskep is oor hulle pensioenvoordele, en dit geruig daarvan dat…