Daily Archives: February 11, 2015

Génesis – ´n Sleutel tot die Evangelie

Belangstellendes kan Sondagaand, 8 Maart 2015, hierdie aanbieding bywoon by die AP Kerk Wesmoot. Die aanbieder is dr Johan Kruger van die plaaslike tak van Creation Ministries International. Creation Ministries…

´n Staatkunde-perspektief

Waar staan ons ten opsigte van die stand van die nasie? Hierdie maand word 27 Februarie 1881 weer herdenk. Ons is almal welbekend met hierdie veldslag, waardeur die ZAR sy…

Hersiening van bedrog-klagtes oppad

In ´n persverklaring bevestig die leier van ’n politieke party, dat dié party voortgaan met hulle aansoek in die Hooggeregshof in Pretoria op 16 Maart 2015, vir hersiening van die…

Motor rubriek – Bentley Continental R

Gedurende 1986 het die uitvoerende hoof van Rolls Royce, Peter Ward bekend gemaak dat ‘n sportiewe koepee weergawe van die Bentley gebou gaan word en dat dit bekend sal staan…

Die gesiglose word verras

Die Redakteur Wel, die gesiglose kuberkraker kan seker nie glo dat die koerant terug op die lug is nie. Hierdie tipe kommersiële misdaad is gelykstaande aan die afbrand van ‘n…

Regse Franse blaas in Sosialiste se nek

Die regerende Sosialiste party het die behoudende Front National (FN) van Marine le Pen met ‘n haarbreedte in ‘n tussenverkiesing in die ooste van Frankryk geklop. Die Sosialiste se kandidaat,…

Termiethope keer woestyn

Termiethope kan in ‘n semi-droë streek help om te verhinder dat dit in ‘n woestyn verander en beskerming verleen teen die uitwerking van klimaatsverandering. In graslande, savanna en droë-gebiede in…

Kuber bedreiging van "losprys"-virus

´n Bedreiging wat toenemend kop uitsteek in die kuberruim is sogenaamde “Ransomware”, wat per e-pos versprei word in ´n saamgeperste lêer, of “zip-file”. Die virus is in ´n uitvoerbare lêer…

Die derduiwels

Die Redakteur Die Vryburger   Kaping Die derduiwels sal ons koerant saboteer want dit is die een media wat nie val vir al die ssnert wat elders verkondig word om…

Die brullende leeus!

Die Redakteur Die vyande van Die Vryburger loop rond soos ‘n “brullende leeu” en gister het ons lesers dit beleef! Wat ‘n kwadedag? Wie het kon dink dat ‘n mens…

Vrae oor boervrou se vergiftiging

Mev. Lilani Visser (30) van Swartfontein, naby Leipoldtville in die Wes-Kaap is dood nadat sy blykbaar per ongeluk gif gedrink het wat in ’n Bon­aqua-waterbottel was wat in die huis…

Boer vrygespreek op aanranding

’n Boer wat sy belange beskerm het, is vrygespreek op ’n klag van aanranding teen ’n swarte wat hy laatnag op sy plaas gevind het. Mnr. Peet Nel, van Goedehoop…

Opspraakwekkend

Die deurbraak wat wetenskaplikes gemaak het om die verkouevirus kop in te slaan, is waarskynlik een van die grootste wetenskaplike gebeurtenisse wat op die vlak van gesondheid bereik is in…

Die kaping is verby

Alhoewel die lesers hul gebruiklike leesgenot van Dinsdag moes opoffer, en talle nuusberigte in die slag gebly het, kon ons tegnici daarin slaag om alles weer terug te bring na…

Geen VVK-verkiesing binnekort nie

Die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) verklaar dat daar nie in die afsienbare toekoms ‘n volgende Volksraadsverkiesing gehou kan word nie. Die koste wat so ‘n verkiesing sal meebring, is bereken…

Aanbod aan Dramat is korrupsie

“Indien die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, ʼn aanbod van R 20 miljoen aan lt. genl. Anwa Dramat aanbied om afstand te doen van sy pos as hoof van die…

Stel Godswet bo landswet!

“Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; en net so het ook die manne…

Effe nuut

Ek ontdek toe tot my groot verveling dat daar uit die EFF ‘n splinterparty ontstaan het. Hulle is natuurlik totaal anders as die EFF. Verskil nag en nag van hulle….

Zuma se "kom ons" geselsies

Die leier van die VF Plus wil graag sien dat president Zuma tydens die staatsrede soos ʼn staatshoof en nie soos die ANC-leier sal optree nie. ʼn Staatshoof tree op…