Daily Archives: February 10, 2015

Nuusflitse – 10 Februarie

’n Ooreenkoms is tussen die Wes-Kaapse Departement van Oonderwys en die Save Our Schools-veldtog (SOS) bereik waarvolgens die departement nie 16 skole in dié provinsie sal sluit nie.   n…

Eskom onkunde kos SA miljarde

Alhoewel Eskom beweer dat dit ’n menslike fout was wat daartoe gelei het dat Koeberg se omskakelaars onverwags, en onnodig, afgeskakel is, meen kenners dit is eerder ’n geval van…

Droogte en hitte knou mielies

Indien reën nie oor die volgende tien dae in die Wes-Transvaal en Oranje-Vrystaat val nie kan mieliepryse met tot 30% styg, waarsku Graan SA. Mieliepryse het die afgelope twee weke…

Op die Volksakker – Die liberale onderrok hang uit

Die pers en sosiale media is aan die gons oor “rassisme” in privaat skole.   Dat die beskuldiging juis aan diegene gerig word wat ooglopend wil inskakel by “nuwe waardes” en…

President skrik vir niks

Die president van Suid-Afrika skrik vir niks, want hy sê hy was in sy hele lewe nog nooit senuweeagtig nie. Die opmerking is deur ’n politieke waarnemer gemaak na aanleiding…

Julius is ‘n leuenaar

Die lafaard en leuenaar, Julius Malema, gaan nie die staatsrede van pres. Jacob Zuma ontwrig soos wat hy voorheen onderneem het nie. Dit is een van die redes waarom die…

Die dwaling van die tyd

Die Redakteur Die Vryburger   Terwyl die linkse pers gal braak oor die voorval in Jan Kempdorp, waar vier blankes blykbaar ’n anderskleurige met ’n besemstok “verkrag” het, nou vir…

Gestremde se regte geweier

Dr. Wilhelm van Deventer, ’n gesigsgestremde teoloog verbonde aan die Universiteit van Pretoria, en sy eggenote het ’n familietroue misgeloop toe die veiligheidspersoneel van die Johannesburgse lughawe geweier het om…

Beurtkrag beduiwel voedsel produksiekoste

Produksiekoste van twee inmaakfabrieke in die Wes-Kaap het reeds meer as R220,000 per uur ingeboet as gevolg van onderbrekings met beurtkrag. Daarbenewens het die vrugte-inmaakfabrieke ’n ernstige probleem omdat die…

Karooboere sê hulle word belieg

Grondeienaars in die Karoo is woedend oor die regering se planne om die ontginning van skaliegas goed te keur, en maak nou growwe beskuldigings uit frustrasie en magteloosheid. Die opmerking…

Reën vooruitsigte nie goed nie

Landbou toestande is nie rooskleurig in die grootste gedeelte van die land nie, en die vooruitsigte vir goeie algemene reën oor die somerreënval gebied lyk nie goed nie. Dele van…

Zuma sê almal is gelyk

Pres. Jacob Zuma het ’n beroep gedoen op die media en redakteurs versoek om weg te doen met die “gedurige gevegte en bakleiery oor ras” want almal is gelyk. Hy…

Universiteit se besluit word bevraagteken

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se besluit om die media nie toe te laat by sy openingsgeleentheid nie, word wyd bevraagteken en veral deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef)….

Tonne kreef stap uit weens rooigety

Na raming het sowat 16 ton kreef die afgelope naweek op die strand by Elandsbaai uitgespoel weens die rooigety. Maandag het derduisende stuks kreef die seewater verruil vir die sand,…

Klasgeld spring die hoogte in

Gedurende die afgelope vyf jaar het klasgeld by universiteite in die Wes-Kaap met sowat 50% gestyg, terwyl die inflasiekoers in die tydperk met sowat 23% gestyg het. Die syfers spruit…

Van Breda – Spanning verhoog met ondersoek

Na meer as twee weke van intensiewe ondersoeke na die gru-moorde op drie lede van die Van Breda-gesin, is die spanning besig om op te laai aangesien geen inligting bekend…

Beurtkrag vir eers dalk verby

Die beurtkrag wat Eskom ingestel het, en van Fase 3 na Fase 2 verlaag het gedurende die naweek, is voorlopig afgestel, alhoewel die druk steeds baie hoog is op die…