Daily Archives: February 9, 2015

Raswetgewing veroorsaak rasgevegte

TLU SA stem heeltemal saam met pres. Jacob Zuma se oproep om ras–gevegte te stop. “Ons sal graag wil sien dat pres. Zuma en sy regering die eerste voorbeeld stel…

Die Vryburger moet uitstaan!

Die Redakteur Die Vryburger. 2015/02/09 Geagte Redakteur, Ek rig hierdie skrywe met groot omsigtigheid aan u maar dit is ‘n bron van kommer by my (en ook ander lesers van…

Versugting van n Karooboer

Vandag is nog ’n warm dag, pragtig windstil, maar warm en droog. Die hoenders skrop lusteloos onder die granaatbome rond terwyl die ganse oopvlerk onder die bloekombome lê. Dis daai…

Motor rubriek – Chevrolet Utility 1.8 Sport

Die Chevrolet Utility het voorheen bekend gestaan as die Opel Corsa. Dit is ‘n voertuig met ‘n geskiedenis van betroubaarheid en is bekend as ‘n ware werkesel. Die voorkant toon…

Fenegriek (Trigonella foenum-graecum)

Fenegriek is ‘n plant uit die vlinderblomfamilie (Leguminosae). Hierdie plant word ook soms foenegriek of “Griekse hooi” genoem. Dit is ‘n kruieplant en kom oorspronklik uit Mesopotamië. Fenegriek was reeds…

Bekroonde skrywer sterf op vliegtuig

Die bekende liberale skrywer, André. P Brink (79) is verlede Vrydagaand oorlede aan boord van ‘n KLM-vlug vanaf Amsterdam na Kaapstad. Sy gewese eggenote, Alta Brink, het bevestig dat die…

ANC struikel, infrastruktuur val

Die regerende ANC is besig om op vele terreine te struikel, en kom nie uit by sy beloftes aan kiesers om aan die gestelde eise te voldoen wat miljarde Rand…

Beskeie man se boedel verras

‘n Opsigter van Vermont het tot die absolute verbasing van die inwoners van Brattleboro, in die VSA, ‘n boedel van $8 miljoen nagelaat. Die enigste aanduiding dat Ronald Read, wat…

Uitklophou vir verkoue-virus

‘n Wetenskaplike deurbraak aan die universiteite van Leeds en York kan lei tot die einde van die gewone verkoue. Die wetenskaplikes het met behulp van rekenaarnavorsing ‘n kode verborge in…

Vingerafdruk teen kitsbank-bedrog

Biometriese kitsbanke kan die oplossing wees vir Suid-Afrika se hoë kitsbank-misdaad en kan selfs al vanjaar in gebruik geneem word. Biometriese tegnologie word al wêreldwyd ingespan as ‘n vorm van…

Hofsaak oor staatsgreep by SABC

‘n Hofsaak dreig oor die Minister van Kommunikasie Faith Muthambi se oorname van ‘n groot deel van die SABC-raad se magte. ‘n Aksiegroep, SOS, se “Support Public Broadcasting Coalition” het…

Kusile en Medupi-agterstand vreet miljarde

Eskom voer aan dat sy versuim om instandhouding te doen die hoofrede vir die huidige elektrisiteitskrisis is, maar laat na om by te voeg dat die agterstand om Kusile en…

Steenkool is Eskom se hefboom

Eskom is die grootste aankoper van steenkool in die land en gebruik dit as hefboom om ‘n 50% swart aandeelhouding in mynmaatskappye af te dwing. Hierdie inligting het op die…

Boikot kaping van kunstefeeste

Die teenkanting teen die uitsluiting van Steve Hofmeyr by bepaalde kunstefeeste kring al hoe wyer uit. Tans het die feeste en spesifiek Innibos en KKNK dit oor Hofmeyr se “politieke…

Ster van Midmar-myl is 91-jaar

Groot opwinding het geheers toe die 91-jarige Lorna Cochran die Midmar-myl voltooi het terwyl haar ondersteunende familielede haar by die eindpunt omring het. Sy was die oudste deelnemer aan die…

Man sterf kort na beurtkrag begin

Mnr, William Engelbrecht (62) van Bloemfontein, wat aan twee suurstofmasjiene gekoppel was omdat een nie genoegsaam suurstof lewer nie, het gesterf kort nadat beurtkrag begin het en sy masjiene derhalwe…

Man red walvis

’n Groot walvis wat blykbaar reeds ’n geruime tyd met ’n stuk tou om sy stert gepla is, het hulp gaan soek by ’n jong skipper van Mosselbaai. Mnr. Ferdi…

Opposisie looi ANC oor Dramat

Die VF Plus verwelkom die beslissing van die hooggeregshof in Pretoria dat lt. genl. Anwa Dramat in sy pos as hoof van die Valke heraangestel moet word, en dit kan…

Duisende skoolhandboeke in stoor gevind

Alhoewel snuffelaars gevind het dat duisende skoolhandboeke in ’n pakstoor van die Onderwysdepartement naby Pietersburg gevind is, meen woordvoerders dat dit “geen nuwe of vreemde situasie” is nie. Dit is…

TransAsia-vliegtuig ongeluk wys fout

Die ontleding van die “swart kassie” toon dat die vlieëniers van die TransAsia vliegtuig wat in ’n rivier neergestort het, se een enjin vir sowat 37 sekondes geluier het nadat…

Gautrein-staking duur voort

Die staking van Gautrein-werkers wat verlede week begin het, gaan heelwaarskynlik vir ’n onbepaalde tyd voortduur. ’n Woordvoerder van die Bombela-maatskappy wat Gautrein-operasies beheer, het bevestig die staking duur voort…

Vergif van huisdiere brei uit

Die vergiftiging van veral honde in die Pretoria omgewing, het nou uitgebrei na verskillende dorpe en stede van die land. Verskeie stede het ’n vlaag van vergiftiging gehad in die…

Loop katvoet vir meter-installeerders

Pretorianers in die oostelike deel van die stad, en veral in die Lynnwood en Menlopark omgewing moet ligloop vir swartmans wat voorgee hulle is munisipale amptenare wat meters vir voorafbetaalde…

Dramat moet terug in sy pos

Die Hooggeregshof in Pretoria het verlede Vrydag beveel dat lt. genl. Anwa Dramat weer in sy pos as Valke-baas heraangestel word. Regter Bill Prinsloo het ook die Minister van Polisie, Nathi…

Zuma – "irrasioneel, maar in goeie trou"

In ´n uitspraak van die Konstitusionele Hof op 27 Januarie 2015 het die omstrede proklamasie, waardeur die staat sou kon besluit waar mediese lui mag praktiseer, ter syde gestel. In…

Hernude onrus by Infantarieskool

Blykbaar het hernude onrus weer opgevlam by die Infanterieskool in Oudtshoorn waar voorheen ’n hele reeks sterftes voorgekom het. Die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het glo gesê ’n ondersoek…

Bloemfontein was donker Afrika

Toe Eskom besluit om fase-drie beurtkrag in te stel wat regoor Suid-Afrika toegepas is sedert verlede Donderdag, het Bloemfonteiners iets ervaar van hoe dit is om in Donker Afrika te…