Daily Archives: February 6, 2015

Nuusflitse – 6 Februarie

Pres. Robert Mugabe (90) van Zimbabwe het by die trappies van ’n kateder afgeval nadat hy ondersteuners in Harare toegespreek het. Hy het glo ’n trappie misgetrap.   Die polisie…

Vorste van duisternis heers in SA

Die kreeftegang van Eskom se infrastruktuur word al hoe duideliker namate die druk op die nasionale kragvoorsieningsnetwerk sodanig verhoog het dat dit die instansie genoodsaak het om in die bestek…

Beraad oor krag nou dringend

‘n Beraad moet dringend oor die elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika gehou word, vra die  Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid (SAKKN). Die beroep is deur die SAKKN gedoen saam met verskeie…

Veiligheidsbedryf in gedrang

Wetgewing waarvolgens buitelandse eienaarskap in die veiligheidsbedryf beperk word, kan volgens die Vereniging vir Veiligheidsdienste strydig met die grondwet wees. Die Wysigingswetsontwerp op die Regulering van die Private Sekuriteitsbedryf is…

Sapa nuusagentskap sluit deure

Die Suid-Afrikaanse nuusagentskap, Sapa, gaan ná 70 jaar sy deure toemaak. Die nie-winsgewende agentskap het sedert 2013 probleme begin ondervind toe van sy lede, die vier groot mediagroepe wat die…

Daars rotse in die pad

Geagte Redakteur Ten eerste my dank aan u vir ’n puik koerant wat werklik bemoeienis maak met die belangrike nuusgebeure in die land. Vir my is daar nie net ’n…

Landbou gaan gebuk onder erge droogte

Terwyl plaaswerkers onredelike eise stel met minimum lone in die Vrystaat, is ’n erge droogte besig om nie net die landbouers te knak nie, maar kan verbruikers ernstige tekorte in…

Plaaswerkers eis hoër lone

Die veldtog om minimum lone vir plaaswerkers verhoog te kry wat twee jaar gelede in die Wes-Kaap begin is, en tot gewelddadige betogings gelei het, spoel nou oor na die…

Konserte om vrylating te bewerk

Mnr. Danie Janse van Rensburg wat in die berugte Black Beach-tronk is Ekwatoriaal –Guinee aangehou word, se eggenote poog nou om fondse in te samel om haar man losgelaat te…

Skurk se straf word toe verhoog

’n Gemene skurk en dief wat die hof genader het om sy vonnis van 10 jaar tronkstraf verlig te kry, het toe veel slegter daarvan afgekom. Die dief se regsverteenwoordiger…

HK-lede van Puk gestraf

‘n Huiskomiteelid van die Potchefstroom-universiteit is uit sy koshuis geskors en met R10,000 beboet omdat hy eerstejaars aangehits het om niemand deur hul groep te laat beweeg nie. Die bevinding…

Jan Taks in yslike krisis

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is besig om uitmekaar te spat met die vlaag bedankings van senior personeel. ’n Rits bedankings het gedurende die afgelope maand veroorsaak dat die Inkomstediens sy…

Die kragsentrales begin inkonk

Beurtkrag word nou in fase 2 toegepas wat beteken dat elke pligsgetroue betaler van sy kragrekening, ook ’n beurt kry om sonder elektrisiteit te sit. Fase 2 is ingestel weens…

Kuba-reis se geheime bly dig

Die raaisels rondom die Kuba-besoek van ’n reuse afvaardiging van die Vrystaatse premier en sakelui is besig om verder te verdiep. Alhoewel sakelui die reis meegemaak het, is dit steeds…