Daily Archives: February 5, 2015

Nuusflitse – 5 Februarie

’n Onderwyseres, Chanell Meijer (30) aan die Hoërskool Sasolburg was Donderdag reeds 48 dae in ’n koma nadat ’n afleweringsvoertuig haar op haar sportfiets in Vanderbijlpark getref het.   Drie…

Staat-sirkus is om die draai

Die tafel word by wyse van spreke gedek vir die staatsrede op 12 Februarie. Die ligte gaan selfs nie beurt-beurt brand nie, altans só het Eskom verseker. Indien een of…

Slaggate toegestop, Rosie s’n ook

Sowat ‘n jaar nadat ‘n kostelike foto op die sosiale media versprei is van ‘n jongvrou met ‘n glasie in die hand terwyl sy in ‘n slaggat sit en boek…

Egpaar se martelaars vrygelaat

Die kinders van die bejaarde egpaar wat onlangs op hul plaas naby De Wildt in Wes-Transvaal aangeval is, is baie bekommerd oor hulle ouers se veiligheid nadat die egpaar se…

Hou moed in Pelonomi

Die woordvoerder van die Vrystaatse regering, Mondi Mvambi, het uiteindelik gereageer deur op te merk dat die verlamde Carina Visagie (19 jaar) wat al langer as twee weke ongeopereer in…

Breinspoeling wat werk

Die breinspoelingsproses in Suid-Afrika, wat al vir dekades deur die koerante en televisie op ons mense losgelaat word, het geen bekendstelling nodig nie. Daar kan maar net verwys word na…

Beurtkrag – fase 2 ingestel

Beurtkrag is Woensdag ingestel nadat dit bekend geword het dat die onderhoud wat nie gedoen word nie, nou verskeie kragstasies beïnvloed en die ondervoorsiening van krag ’n noodwendige geword het….

Hulle gaan nie buig nie

Moet lede van die parlement buig of nie buig wanneer hulle die raadsaal binne gaan, was gister wyd bespreek in die reëlskomitee nadat dit bekend geword het dat die kommunistiese…

Ondersoek-hoof van SAID bedank

Die mees senior amptenaar van die Ondersoek-afdeling in die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), mnr. Johann van Loggerenberg, het besluit om te bedank. As die Hoof van ondersoeke by die SAID het…

VSA gaan IS nog harder slaan

Woordvoerders van die Amerikaanse weermag het glo te kenne gegee dat die Islamiitiese Staat (IS) nog harder geslaan gaan word nadat videomateriaal getoon het hoe wreed die terroriste is. Die…

Jong arend kry tuiste

Mnr. Wikus Kruger van Zaaifontein in die Colesberg distrik se jarelange wens het bewaarheid geword toe ’n jong witkruisarend uiteindelik op sy plaas ingetrek het om die dassie bevolking in…

Prokureur Coertze kry trekpas

Die regsverteenwoordiger van mnr. Clive Derby-Lewis wat die afgelope ses jaar sy sake behartig het, is glo kort na die beslissing van die Minister, verwittig dat sy mandaat verval het….

Regslui bekyk Van Breda-boedel

Verskeie regslui het reeds begin om sekere ontledings te doen oor die bepalings van die vermoorde egpaar se nalatenskap en wys ondermeer op sekere wetsvereistes wat van toepassing kan wees….

Niks vrae, net luister

Wanneer die president, Jacob Zuma op 12 Februarie sy staatsrede lewer, sal parlementariërs nie die geleentheid gegee word om vrae te vra nie. Die President sal nie in die parlement…

Aanklaers dalk hulle poste kwyt

Verskeie aanklaers wat by die kantoor van die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) in Pretoria werksaam is, se lot is in gedrang en daar is nie duidelikheid oor wat hulle…

Jagter ontvang berading

Een van die twee jagters wat saam met die Viviers-broers op ’n jagtog was toe die skietongeluk plaasgevind het waarin mnr. Hendrik Viviers noodlottig gewond is, ontvang tans berading. Die…

Henri dalk nie by gedenkdiens nie

Onsekerheid heers nog of die jongste seun van die Van Breda-familie Donderdag teenwoordig sal wees by die gedenkdiens wat in Pretoria gehou word. Henri van Breda (20) is die enigste…

Hofbevel bekom oor opleiding

Die bekende De Vries-ambulansdienste, wat ook ’n opleiding-instelling vir ambulanspersoneel is, moes ’n dringende hofbevel bekom om bykomende tyd te kry om ’n voorlegging te doen met redes waarom sy…

Vliegtuig stort neer in Taipei

’n Vliegtuig van die Taiwannese lugredery met 53 passasiers aan boord het Woensdag in ‘n rivier in Taipei neergestort. Die passasiersvliegtuig het eers ’n brug getref voordat dit in die…