Daily Archives: February 4, 2015

Regering oneerlik – boere tot kalmte gemaan

Die feit dat daar skielik meer as 13,000 landbou-eiendomme in die mark is, is ontstellend en hou geen positiewe vooruitsigte vir landbou en voedselsekerheid in Suid-Afrika in nie. Mnr. Louis…

Lewe in die KRA

In die Kommukrate Republieg van Azanië is daar sekere unieke reëls enige burger moet besef. Dit is dieselfde reëls wat nog altyd gegeld het, net glad nie meer nie. Dit…

Verseël

“In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade, …in wie julle ook, nadat julle die woord van die…

Ons ken die antwoord

Ons ken die antwoord Die Boere-Afrikaner sit in ’n land wat weinig goeie vooruitsigte bied vir ’n rooskleurige toekoms, en die omstandighede het reeds so verswak dat ’n nuwe veldtog…

Elektrisiteit – reuse skokke wag

Suid-Afrikaanse verbruikers kan hulle na alle waarskynlikheid regmaak vir ‘n verhoging in elektrisiteitpryse na die bedanking van die Suid-Afrikaanse Elektrisiteitsreguleerder (Nersa) se hoof, Phindile Baleni. Onder haar leierskap is verbruikers…

Klein styging in armoede?

Die aantal Suid-Afrikaanse wat in armoede leef, het volgens Statistiek Suid-Afrika (SSA) die afgelope vier jaar net met ‘n skamele 1,5% tot 21,5% gestyg. In 2010 het 20% van Suid-Afrika…

Transitorowers word gesoek

Lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) soek na ‘n bende van meer as agt transitorowers wat ‘n veiligheidsvoertuig sowat 43 km vanaf Tzaneen beroof het. Volgens ‘n polisiewoordvoerder het die…

Publiek bang vir Polisie

Drie uit elke tien Suid-Afrikaanse volwassenes is bang om ‘n klag by ‘n polisiestasie te lê volgens ‘n onafhanklike ondersoek. ‘n Derde van die volwassenes in Suid-Afrika sê hulle vrees…

Presidensie oorspandeer miljoene Rand

Die Presidensie het in die boekjaar 2010-11 sy begroting vir regskoste met sowat R5 miljoen oorskrei, wat as ongemagtigde uitgawes beskou word. Die begroting was opgestel om voorsiening te maak…

Republikeine verwerp Obama-begroting

Uit Washington in die VSA word berig dat die land se Republikeinse Party die begroting wat deur president Obama en die Demokrate voorgelê is, verwerp. Die Republikeine, wat die Amerikaanse…

Derduisende plase te koop

Benewens die paar duisend kleinhoewes wat te koop is, word derduisende plase geadverteer en te koop aangebied. ’n Totaal van nagenoeg 15,000 plase en kleinhoewes is tans in die mark…

Die land sonder weermag

Eers was Suid-Afrika die land met die sterkste weermag in Afrika, en na die suksesvolle verryking van uraan, en die ontwikkeling van ’n atoombom, het hy onder die tien sterkste…

Grondgryp – Die spanning laai op

Met die jongste uitlatings van ’n regeringswoordvoerder is die spanning aan die toeneem tussen diegene wat grond besit en diegene wat die grond wil gryp. Dit is die mening van…

Op die Volksakker – Eie instellings bou ´n volk

’n Stem uit ons volk se verlede herinner ons aan die lewens-belangrikheid van eie instellings, veral dié wat ons kinders en jongmense help vorm: “Die universiteit verskaf egter nie net…

Nog ‘n bedreiging vir Weermag

Dit is nie net korrupsie en bedrog wat die Weermag kan kelder nie, maar nou is daar ’n nuwe bedreiging van finansiële beamptes in die Departement wat dreig om die…

Afstandonderrig al meer gewild

Die rassespanning en gevare wat soms by universiteite heers, veroorsaak dat talle studente verkies om hulle kursus deur middel van afstandonderrig te voltooi. Die Universiteit van Potchefstroom gaan vanjaar sy…

Kinders verkies swart poppe

Swart kinders en hulle ouers wil nie meer wit poppe vir hulle dogters aanskaf nie en soek eerder na swart poppe al is die poppe miskien nie Barbie-gehalte nie, dit…

Valke-baas het wraakgedagtes

Die waarnemende hoof van die Valke, genl.maj. Benny Ntlemeza, word blykbaar “gemotiveer deur die drang om wraak te neem namens sy bondgenoot, lt. genl. Richard Mdluli”, omstrede geskorste misdaad-intelligensiehoof. Die…

Koeberg-fout herstel maar..

Alhoewel die fout by die Koeberg kragsentrale herstel is, neem dit tot drie dae nadat die stelsel aangeskakel is, om weer op volle sterkte te funksioneer. Die tegnici het die…

Tragedie in die jagveld

Mnr. Hendrik Viviers (58) is vermoedelik deur ’n ander jagter geskiet toe hulle op ’n jagtog was op sy broer se plaas in die distrik van Bultfontein, in die Vrystaat….

Marli word streng bewaak

Marli van Breda wat die moord aanval op die gesin oorleef het, word dag en nag bewaak in ’n hospitaal waar sy intensiewe behandeling ontvang. Marli (16) is die dogter…