Daily Archives: February 3, 2015

Nuusflitse – 3 Februarie

Meer as 50 leerlinge is by die Hoërskool Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte weggewys omdat hul voorkoms glo nie na wense was nie. Belinda Jacobs, ’n matriekleerling van dié…

Dis nou goedkoop petrol !

Brandstofpryse is besig om te daal en begin al byna bekostigbaar raak, maar ‘n man is in ‘n Pretoriase voorstad op ‘n kringtelevisie-kamera vasgevang toe hy R400 se brandstof ingegooi…

Pssssst, het jy gehoor…?

Pssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: Borrie?(Curcuma longa)   Borrie is familie van die gemmer familie (Zingiberaceae).  Die knolle word verwerk en gebruik.  Fenole in borrie is…

Poskantoor se deure dalk toe

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPK) sal na verwagting ‘n verlies van R1,3 miljard aan die einde van sy finansiële jaar in Maart bekend maak. Juis daarom en oor verskeie ander redes,…

Eskom staan op afgrond

Wetgewing waarvolgens onafhanklike elektrisiteitsverskaffers die Suid-Afrikaanse mark sou kon betree, is deur die ANC op sy afgelope jaarlikse byeenkoms afgeskiet. Hiermee word gesorg dat Eskom sy monopolie as kragvoorsiener behou…

Bedank, Zuma!

‘n Voorstel dat president Jacob Zuma sy bedanking moet aankondig, is loshande die gewildste onderwerp wat talle Twitter en Facebook-gebruikers meen hy moet tydens sy staatsrede bekend maak. Hierdie versugting…

Jongman vermis tydens uitstappie

Mnr. Henk Oosthuizen (29) van Albertinia het onder die water weggeraak tydens ’n uitstappie naby Stilbaai, enkele dae na sy verjaarsdag. Henk het vermoedelik verdrink in die see wat volgens…

Skorsings wys op wanbestuur

Die skorsings van seniors in verskeie ampte van topbestuurslede in die land dui op wanbestuur en swak aanstellings wat gemaak is deur die ANC-regering. Die opmerking is deur ’n bestuurslid…

Wat broei in die Weermag?

Talle bewerings van voertuig bedrog word glo ondersoek in die Nasionale Weermag nadat dit bekend geword het dat voertuie se masjien-nommers weggevyl is. Nou word ’n reuse ondersoek gedoen na…

Pasiënte wag weke vir hulp

In die omstrede Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein wag pasiënte weke lank tevergeefs om behandel te word, maar niemand kan hulle help nie. Een pasiënt is reeds meer as 5 weke in…

Voëlliefhebber in sy huis aangeval.

Die bekende voëlliefhebber, Manfred Kruger (65) is verlede week oorval toe hy vroeg sy voordeur oopgesluit het. Hy is tans in die hoësorg-eenheid van die Glynnwood-hospitaal in Benoni. Hy is…

LUR moet opdok vir motorongeluk

Aangesien mense se lewens op die spel geplaas kan word, moet die herstel van ‘n pad altyd ‘n prioriteit wees.   Dit was die uitspraak van regter Dawie Fourie in…

ANC-grondgryp effe sagter as Mugabe

Die Grondwetkenner prof. Marinus Wiechers het gesê dat daar niks verkeerd is met die beginsel van die regulering van eiendomsbesit nie. Rooi ligte flits egter as die ANC se planne…

Swart ouers nou fyn van nerf

‘n Groep van 30 besorgde swart ouers is beswaard omdat hulle kinders volgens ras by die private skool Curro Roodeplaat in Pretoria ingedeel is.  Die uitvoerende hoof van Curro Holdings,…

Valke speurder lei bylmoorde-ondersoek

Speurder-kaptein Jonathan Morris, verbonde aan die Valke, is aangewys om die ondersoek te lei na die moorde op drie lede van die Van Breda gesin in die Wes-Kaap. Morris is…

Seriti-kommissie kry nie klaar nie

Die Seriti-kommissie wat veronderstel is om met hulle finale werk en ondersoek te begin oor die wapenskandaal, gaan blykbaar nog tyd vra en nog geld nodig hè alvorens die ondersoek…

CVO-Pretoria ontwikkel kinders se talente

Leerlinge is Donderdagaand, 29 Januarie 2015, tydens die Meriete-aand, beloon vir verskeie akademiese prestasies en 100% skoolbywoning. Leerlinge uit grade 4 tot 11 het ´n verskeidenheid toekennings ontvang vir hulle…

Kyk na die mier

‘n Weefmier van Indonsië, bekend vir sy krag, het dit gedemonstreer toe hy ‘n ruspe se pad op ‘n boomtak gekruis het. Die klein mier het sy skerp tande in…