Daily Archives: February 2, 2015

Clive – Dubbele standaarde met parool

Politieke oorwegings en dubbele standaarde het die deurslag gegee in die regeringsbesluit oor die parool-aansoek van Clive Derby-Lewis, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Die minister het…

Brandstofprys verlaag verder

Gedurende Januarie het die prys van ru-olie verder terug gesak, en dit het tot gevolg dat die brandstofprys verder daal. Vanaf eerskomende Woensdag sal die brandstofprys verlaag met bykans 10%….

Ja-stemmers hoe voel julle?

Dit is vandag net mooi 25 jaar, oftewel ’n volle kwarteeu, nadat die verloopte De Klerk sy toespraak van oorgawe gehou het in die parlement, wat daartoe gelei het dat…

Handelsbalans positief vir Desember

Gedurende Desember 2014 het Suid-Afrika ’n surplus van R6.85 miljard getoon op die betrokke maand se handelsbalans. In November is ’n tekort van R5.29 miljard getoon nadat aanpassings gemaak is….

Die berugte Kuba-reis.

Uitgekuier en vol planne het die Vrystaatse premier Ace Magashule teruggekeer van ‘n besoek van 15 dae aan Kuba. Hy was op die reis vergesel van 72 afgevaardigdes, waaronder LUR’e, burgemeesters, regeringslui en…

Afrika Unie-beraad vanjaar in SA

Suid-Afrika sal die 25ste Afrika Unie (AU)-beraad gedurende die middel van vanjaar in Johannesburg aanbied. Die nuus volg kort nadat dit bekend geword het dat die hoogs omstrede Zimbabwiese president,…

Krag onder druk weens Koeberg

Eskom het gewaarsku dat die elektrisiteitsnetwerk onder druk kan wees omdat eenheid 1 van die Koeberg-kragstasie heel onverwags tegniese probleme ontwikkel het en nie werk nie. Die eenheid sou op…

Hofmeyr-aanhangers maak stem dik

Die Afrikaanse sanger en aktivis, Steve Hofmeyr, se optrede by vanjaar se Afrikaans is Groot-konserte (AIG) is waarskynlik in die weegskaal. Maar sy volgelinge dreig reeds dat hulle die konserte…

Biltong is ‘n wenner

‘n Allemintige inkomste word deur biltong vir die Suid-Afrikaanse ekonomie gegenereer. En die biltong-bedryf se jaarlikse bydrae van R2,5 miljard is eintlik maar ‘n konserwatiewe berekening want supermarkte is nie…

Nardus stricta

Nardus stricta is ‘n moeras borselgras en in die familie Poaceae, ‘n grasfamilie. Nardus stricta is nie die plant waarvan die aromatiese Nardusolie gemaak word nie. Die rang is Poales…

Motorfiets rubriek – FN Four

Die afkorting “FN” is wêreldwyd bekend. Die betekenis daarvan is Fabrique Nationale d ‘ Armes de Guerre van Belgie. Met ander woorde dit is eintlik ‘n bekende wapenvervaardiger. In SA…

Geld vir stemme in Kaap

Te midde van aantygings dat die ANC-leier in die Kaap, Marius Fransman, geld vir stemme sou aangebied het, blyk dit dat die Kaapse Klopse deesdae ’n yslike onderneming geword het….

Ses polisiemanne vasgetrap

Ses polisielede is die afgelope dae in drie provinsies deur die Valke weens misdadigheid aangekeer. Dit volg kort op die hakke van die verslag oor geweldsmisdade in die polisie wat…

Persvrystelling omtrent Clive Derby-Lewis

Clive Derby-Lewis se vrou Gaye, het in ‘n persvrystelling rondom die weiering van sy parool, die volgende gesê.  “Na die moord op Chris Hani, het Nelson Mandela gesê dat in…

Antwoord op minister se uitspraak oor Clive Derby-Lewis

In ‘n tweede persverklaring het mev. Gaye Derby-Lewis geantwoord op die minister van die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD), Michael Masutha oor sy uitspraak dat daar ‘n moontlikheid is dat…

Sal staatsrede stigtelik verloop?

Die lyne gaan behoorlik gons en uiteindelik dalk platlê weens ‘n oorlading want die publiek kan hulle mening lug oor wat deel van president Jacob Zuma se staatsrede later vandeesmaand…

Regering swoeg met subsidies

Die regering swoeg om genoegsame kapitaal te monster sodat die gesubsidieerde dienste wat verskaf word, kan voortgaan te midde daarvan dat die dienste uiters swak is. Ontleders en ingeligte waarnemers…

Beleggingswenke in Wildbedryf

​Kenners in die wildbedryf het in onlangse verslae daarop gewys dat beleggings in die wildbedryf waarskynlik van die beste velde is waarin Suid-Afikaners nou hulle geld kan belê. Om in…

Dramat kan miljoene kry vir uittrede

Nathi Nhleko, die Minister van Polisie, het gesê as lt.genl. Anwa ­Dramat, bereid is om met vervroegde pensioen te gaan, sal hy alle voordele ontvang asof hy nog in diens…

Dertig met AK’s bestorm winkelsentrum

Verlede week moes ’n paar veiligheidswagte hulle man staan teen sowat 30 diewe, toegerus met AK4& gewere, en sommiges het spesialis-patrone gehad wat dwarsdeur ’n koelvaste baadjie dring. Die wagte…

Afrika na die maan

Africa2Moon, ´n inisiatief onder leiding van professor Peter Martinez, dosent aan die Universiteit van Kaapstad en voorsitter van die SA Raad vir ruimte-aangeleenthede, is onlangs beskend gestel. Die sending is…

Waterfront groei dramaties

Die V&A Waterfront in Kaapstad het die afgelope aantal jare dramatiese groei getoon en gaan waarskynlik in die toekoms nog sterker groei. Dit is die mening van verskeie kenners nadat…

Wildbedryf nou gewilde belegging

Die steeds groeiende potensiaal in die wildbedryf word deur kenners en ekonome as ’n nuwe en belowende beleggingsveld beskou en die bedryf word nou ook in aandele beleggings moontlik. Die…

VSA Dollar druk Rand eenkant

Die Amerikaanse dollar het die Rand eenkant toe gedruk toe dié geldeenheid skielik sedert verlede week sterker vertoon het teen die Rand. Dit het gebeur te midde van die SA…

Polisieman sterf na val met fiets

Kapt. Stephen Birch (51) van Bloemfontein het verlede week op tragiese wyse gesterf toe hy naby sy woonhuis in Uitsig met sy motorfiets gegly en geval het. Birch was verbonde…