Monthly Archives: December 2014

Wit Kersfees geteiken

Die hele “rassistiese inhoud” van ‘n “wit Kersfees” in Nederland is vanjaar op die agenda, naas die geliefde karaktertjie, Zwarte Piet, die kneg van Sinterklaas. Die Afro-Amerikaanse, Verene Shepherd, wat…

Diewe besteel selfs lugmagbasisse

Die lugmagbasis te Hoedspruit wat wes van die Krugerwildtuin geleë is, het die jongste slagoffer geword van die diewe wat hulle daarop toespits om lugmagbasisse te besteel van duur toerusting,…

Landbank kry nuwe baas

Die regering van Suid-Afrika het die aanstelling van TP Nchocho as nuwe hoof van die Landbank goedgekeur, onderworpe aan die verifikasie van sy kwalifikasies. Die inligting is bekend gemaak deur…

Kry sonpanele vir jou woonplek

In ’n eksklusiewe onderhoud met Die Vryburger het ’n kenner aanbeveel dat huiseienaars hulle teen die ongerief van beurtkrag kan beskerm deur gebruik te maak van sonkrag. Alhoewel dit nie…

Rawsonville-moord – verdagte los borgaansoek

Morné Boshof, die man wat daarvan beskuldig word dat hy die moordenaar is op mev.  Anthea du Preez, het besluit om sy aansoek om borgtog terug te trek. Boshof het…

Die "onskuldiges" keer terug

Die twee studente van Tukkies wat hulle gesigte swart gesmeer het en soos huiswerkers aangetrek was vir ’n onskuldige studente verjaarsdag partytjie, kan in 2015 terugkeer na die kampus om…

Die nuusmakers van 2014

Die Franse nuusagentskap, AFP. Het sy aankondiging gemaak oor die tien grootste nuusmakers van 2014, en het hulle selfs van die heel belangrikste nuusmaker een tot die tiende geplaas. Heel…

Amerikaanse grootdoenerigheid

Die Amerikaners beskik oor die eienskap om gedurig ’n indruk van mag en van uitnemende vermoëns aan die wêreld voor te hou, dikwels met bedenklike resultate. Die onlangse gebeure wat…

Ter ondersteuning van: Steve Hofmeyr, Sunette Bridges en Dan Roodt

Geagte Redakteur Die Vryburger Hierdie brief verwys na ‘n skrywe aan die voorsitter van die ATKV, dr. Danny Titus, gedateer 19 Mei 2013 (wat klaarblyklik al ‘n tweede keer as…

Gee hierdie taalman ‘n prys

Die kettingwinkel, Mr Price, het ontken dat daar ‘n verbod bestaan dat kassiere nie Afrikaans met kliënte mag praat nie. Dit volg nadat mnr. Anton Redelinghuys van Grahamstad op Facebook…

Taks se kokkedore waai

Een na die ander topamptenaar in die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ‘verdwyn’ sedert die nuwe hoof, Tom Moyane, oorgeneem het. Kommer bestaan juis daarom dat SAID dieselfde pad kan gaan as…

Ramaphosa aan hoof van regrukkery

Die adjunk-president, Cyril Ramaphosa, is deur president Jacob Zuma aangewys om toesig te hou oor die regrukpoging van drie sukkelende staatsondernemings. Hy het die onbenydenswaardige taak gekry om toe te…

Zuma steur hom nie aan vrae

Besonderhede oor hoeveel keer president Jacob Zuma Rusland besoek het en plaaslik gereis het, is eenvoudig net nie deur hom in ‘n geskrewe antwoord beantwoord nie. Hy het nie inligting…

Menlyn casino wen in hof

‘n Aansoek van 14 gemeenskapsorganisasies van Pretoria-Oos teen die toekenning van hersoneringsregte vir Menlyn Maine om ‘n casino in die gebied op te rig, is in die Pretoriase hooggeregshof van…

16-jarige rugbyspeler kry beroerte

‘n 16-jarige leerling van die Hoërskool Ellisras het skade aan die regterkant van sy lyf en kan nie praat nie nadat hy beroerte tydens ‘n rugbywedstryd in Nederland gekry het….

Rower is toe ‘n polisieman

‘n Man van Pietersburg se mond het van verbasing oopgeval toe hy ‘n voorval waartydens hy by die vulstasie beroof is, wou aangee. Hy het toe sommer die rower by…

E-tolstelsel misluk

Sanral het sedert die instelling van die e-tolstelsel ‘n jaar gelede net ‘n derde van die geld geïn waarop die instansie gereken het. Kritici meen dat die stelsel se finansies…

Ou kalante ontsnap

Twee misdadigers wat in hegtenis geneem is omdat hulle twee polisielede ontwapen en agter in hulle vangwa toegesluit het, het by die landdroshof in Tembisa ontsnap. Bafana Ngwenya en Khulani…

Khuma kry R38 miljoen vir herstel van huise

Meer as R38 miljoen is deur die ANC-bewind bewillig om huise in Khuma naby Orkney in Wes-Transvaal te herbou nadat dit vroeër vanjaar deur ‘n aardbewing beskadig is. Van die…

Sindikaat smokkel edelmetale

Juan Meyer, die voormalige vennoot van die Tsjeggiese “Mafiabaas”, Radovan Krejcír, is een van 28 vermeende sindikaatlede wat deur die Valke in hegtenis geneem is op aanklagte van die onwettige…

Geskenkpapier onttrek na klagte

Geskenkpapier is deur ‘n bekende vervaardiger onttrek nadat ‘n klagte ontvang is dat die patroon daarop vir die bepaalde kliënt soos swastikas lyk. Hallmark Cards het baie vinnig gespring om…

Sensuur vir digitale nuus en sosiale media

Digitale nuus(-blaaie) en die sosiale media word bekyk om dit in te perk. Die ANC-bewind en die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) is betrokke by ‘n beoogde aksie om digitale sensuur…

Harrysmith se naam in gedrang

Die bewind beoog om die naam van Harrismith na Intabazwe te verander in ‘n proses wat blykbaar nie na behore geadverteer en oor kennis gegee word nie. Die provinsiale raad…

Suid-Afrika loop op kerskrag

Beurtkrag kan op Donderdag en Vrydag Suid-Afrikaners weer te beurt val. Die kans dat dit sal ‘nodig wees’, is hoog, maar oor die naweek is die moontlikheid net gemiddeld. Die…

Veaarts se moordenaars nog soek

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op die veearts, dr. Rensia de Wet, van Witrivier nie. Bure het op haar afgekom in haar kothuis op…

Ses mans tereggestel

‘n Uiters grusame vonds is gemaak toe die liggame van ses mans wat gestenig is op Joostenbervlakte in Kraaifontein deur ‘n verbyganger ontdek is. Hulle het almal in ‘n ry…

Krag is af maar mense is tuis

Eskom se “dom besluite” oor die afgelope jare het die laaste drie jaar daartoe gelei dat die instansie op ‘n noodmaatreël moes staatmaak om volhoubaar elektrisiteit te voorsien. Dit is…

Ingevoerde pluimvee verbied

‘n Verbod is geplaas op die invoer van pluimvee van lande waar die voëlgriepvirus voorkom. Kanada en verskeie lande in Europa, waaronder Engeland, Duitsland en Nederland tel, het derduisende pluimvee…

Nog ‘n staatshospitaal verval

Die algehele verval van die Kuruman Hospitaal se lykshuis het daartoe gelei dat dit gesluit is. Ontbinde lyke in stukkende yskaste is by nadere ondersoek ontdek nadat mensbloed onder die…

Rowers kom tweede

‘n Winkeleienaar van Wattville, Benoni het tydens ‘n rooftog ‘n rower doodgeskiet en ‘n ander een gewond. Vier bendelede het die 68-jarige man met ‘n vuurwapen aangehou voordat hulle hom…

Daggakwekers is heel vindingryk

Dagga wat deur middel van hidroponika in Lenasia gekweek is, is deesdae die binnenshuise-mode en die vyfde laboratorium is die afgelope twee weke in Sentraal-Transvaal gekry. Die jongste geval is…

Mugabe verstewig diktatorskap

President Robert Mugabe het sy minister van justisie, Emmerson Mnangagwa, bekend as “Die Krokodil”, as sy nuwe adjunk aangewys. Dit volg kort nadat die 90-jarige Mugabe sy voormalige adjunk, Joice…

Kolonel neem polisie weer hof toe

‘n Kolonel het hom tot die hof gewend omdat hy deur die polisie oor die hoof gesien word en gedwing word om werk op ‘n veel laer vlak te verrig….

Maatjies

Toe ek in die laerskool was, was maatjies mensies wat pouses broodjies uitgeruil het. Soms, as een se ma ‘n gesonder opsie probeer inglip het soos ‘n fyngemaakte avokado en…

Jy mis die punt

Die nadraai van die Conrad Koch buikspreekpop, Chester Missing, en Steve Hofmeyr-‘storie’ sleep myl na myl voort en neem sommer vir gewin heelwat afdraaipaaie. Of is dit eerder muil na…

Wat dink jou oor Akademia?

‘n Afrikaanse dagblad het vier van sy redaksielede gevra of hulle hul kinders na Solidariteit se privaat Afrikaanse universiteit, Akademia, sal stuur. Die uitslag is soos volg: 2 het Ja…

Zuma is ongewild

Die gewildheid van president Jacob Zuma het so laag gedaal dat slegs 38% mense dink hy doen goeie werk, terwyl 56% meen hy vaar vrot. Sewe persent was onseker oor…

Noord-Transvaal onder vergrootglas

Die wil voorkom asof bykans al 30 die munisipaliteite in Noord-Transvaal uitgedeel is onder die Valke, die spesiale ondersoekeenheid (SOE) of die openbare beskermer (OB) om ondersoek te word. Nie…

Korkie word onthou

‘n Roudiens word Vrydag in Bloemfontein gehou vir die geliefde onderwyser, Pierre Korkie, wat deur Al-Kaïda-militante in Jemen doodgeskiet is. Die 56-jarige onderwyser se weduwee, Yolandé, het ‘n nuuskonferensie in…

Wes-Kapenaars leef beter

Die Wes-Kapenaars geniet ‘n beter lewenskwaliteit as mense in ander dele van die land. Die hoë lewenskwaliteit raak onder meer dienslewering en dit kan aan bevoegde bestuur toegeskryf word, aldus…

SAL moet weer leer vlieg

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het net tot Maart aanstaande jaar om die instansie ingevolge ’n 90 dae-herstelplan  die instansie weer op die pad na winsgewendheid te plaas. Die waarnemende hoof…

Natal Universiteit op sy knieë

Die Natalse Universiteit het in die bestek van een enkele jaar ‘n astronomiese skuldlas van R2 miljard opgebou. Die nuus kom te midde van heftige aanslae teen die Potchefstroomse en…

Seekoei dood man

‘n Man van Noord-Transvaal is dood weens die ernstige beserings wat hy opgedoen het toe ‘n seekoei hom aangeval het. Die 34-jarige Dashi Makhuvele was besig om vis te vang…

Olifante afgemaai vir ivoor

‘n Hemelhoë vraag na ivoor in China sorg daarvoor dat Afrika se olifante voor die voet afgemaai word.  Die slagting van Afrika se olifante en die onwettige handel in ivoor…

Ongelooflik

“En toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die kindjie in haar skoot opgespring; en Elisabet is vervul met die Heilige Gees en het met ’n groot stem uitgeroep…

Ongelyke gelykheid

Hoe ongelyk en minderwaardig moet jy in die lewe voel as jy jou tot die gelykshof wend om te bewys dat jy gelyk is? Dit is die vraag wat onwillekeurig ontstaan…

Ru-olieprys laagste in vyf jaar

Die ru-olieprys het Woensdag op ‘n stadium tot benede $65 per vat gedaal voordat dit weet effens herstel het tot $66.50. Dit was die laagste in vyf jaar. Die prys…

Droomreis na Suidpool voltooi

Die aanvallige trekker-meisie, Manon Ossevoort, het haar droomreis na die Suidpool voltooi. Hierdie Nederlandse aktrise (en haar ondersteuningspan) het net 16 dae geneem om 2 500 km van die die…

Dis nie waar nie!

Volgens die nuwe hoofuitvoerende beampte van Eskom, Tshediso Matona, bestaan daar nie ‘n kragvoorsieningkrisis nie. Matona het aan verslaggewers gesê dat die sogenaamde elektrisiteitkrisis in Suid-Afrika slegs ‘n mediageskepte persepsie…

Handhawing van etiese norme

Die Vryburger het al voorheen verskeie kere ‘n beroep op lesers, wat kommentaar lewer op berigte, gedoen om sekere etiese normes te handhaaf. Daar is waardering dat byna al ons…