ANC-LP Botha oorlede

Die ANC-LP, Yolanda Botha, van die Noord-Kaap is die afgelope naweek in ’n MediClinic aan kanker oorlede. Sy het tereg gestaan op aanklag van korrupsie in die Trifecta-korrupsieverhoor, maar is reeds etlike maande bedlêend weens haar siekte.

Sy was ’n toegewyde ANC ondersteuner en het die kommunisme en sosialisme deurlopend ondersteun.

Botha was glo ’n “uitgeworpene” in haar familie en was ongetroud en kinderloos.

Prominente lede van die ANC krap kop oor die begrafnisreëlings vir haar.

Foto – Yolanda Botha