Daily Archives: December 31, 2014

Vooerspoedige 2015

Die Redaksie wens alle lesers ’n gelukkige en voorspoedige Nuwejaar toe. Mag u in 2015 ryklik geseën wees met sukses in alles wat u onderneem.  

Beter handelsbalans vir November

Alhoewel beide uitvoere en invoere vir November laer was as verlede maand was die netto effek ‘n kleiner handelstekort wat op R5.7-miljard geëindig het. Invoere het R89.7-miljard beloop wat 18.7%…

2014

Wat ‘n interessante jaar. Om ‘n oorsig te doen oor die jaar 2014 is soos om deur ‘n skooljaaarboek te kyk en oor jou skooljare terug te dink. Die meeste…

Nuut

“Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.” – 1 Kor 5:17 Wie in Christus is,…

Ongerymdhede met matrieksamen.

Die voorsitter van die Umalusi-raad, prof. John Volmink het teleurstellende nuus vir matrikulante in Natal en die Oos-Kaap.  Hoewel die raad goedkeuring gegee het vir die matriekklas van 2014 se…

Veiligheidswag deur veghonde gedood

Drie Amerikaanse veghonde wat uit hulle erf ontsnap het, het ‘n veiligheidswag van die Laerskool Oosterkruin aangeval en doodgebyt.  Abie Masia (47) het diens gedoen by die skool se rugbyveld. …

Nuusflitse – 31 Desember

Twee eerlike pa’s van die Oos-Kaap het die naweek hul seuns aan die kraag gegryp en terug gesleep tronk toe nadat hulle Kersoggend uit hul tronksel in Fort Beaufort ontsnap…

Nuus uit wetenskap klas

Na verwagting sal Nasa se ruimtetuig Dawn, wat in 2007 lanseer is, terugkeer as die grootste voorwerp in die sogenaamde asteroïed-gordel en word beskryf as ’n dwergie planeet. Space Expedition…

Honderde sterf in Feestyd

Tot 28 Desember het 1,1,45 mense gesterf waarvan 924 in padongelukke omgekom het, wat aansienlik minder is as verlede jaar ooreenstemmende tyd. Die vermindering in padongelukke word toegeskryf aan die…

´n Perspektief op konstruktiewe verset

Onlangs is gewys op die nut van gesonde skeptisisme, die noodsaak om die uitsprake en optrede van “leiers” en “volks-organisasies” te toets. In 2014 is op volksterrein veel geskryf en…

Veerboot ramp eis talle lewens

Die Griekse veerboot wat onderweg was vanaf Patras in Griekeland na die Ancona in Italie, het tien passasiers aan die dood afgestaan toe ’n brand onverwags op die boot ontstaan…

Kankerlyer veg teen terroris

Toe ’n terroris onverwags op mnr. Kevin Martin (63) toesak en hom met ’n skêr in die maag steek, was hy verplig om terug te veg en die skurk in…

Miljarde Rand vir HIV-lyers

Sowat R10 miljard se tenders is toegeken aan ’n aantal maatskappye om antiretrovirale middels (ARV’s) aan HIV-pasiënte in die land te voorsien. Die tender wat oor ’n tydperk van bykans…

Soektog na vermiste vliegtuig suksesvol

Terwyl die Adjunk-president van Indonesië, Jusuf Kalla, mense begin voorberei op die ergste, is ’n reuse soektog uitgevoer op soek na die vermiste vliegtuig van AirAsia wat met 162 mense…