Daily Archives: December 30, 2014

Nog drie sterf in terreur aanvalle

Vincent Enslin (32) is meer as ’n week gelede in koele bloede in sy bed in Pennington in Natal vermoor.  Enslin, sy oom Hendrik Heyns en ‘n vriendin is drie…

Ons groet 2014

Die jaar het verby gesnel en die gebeure het mekaar, die een na die ander, in snelheid en felheid opgevolg. Vir menige was dit ’n jaar van droefheid, hartseer en…

Waatlemoenslaai met soet kruie-vinaigrette

Ons braai mos nou almal so lekker vleis gedurende hierdie tyd van die jaar. Hier volg ‘n heerlike verfrissende waatlemoenslaai, wat sommer goed saam met u braaivleis op oujaarsdagaand of…

Op die Volksakker – hoe gaan ons 2015 tegemoet?

Ons staan op die vooraand van ´n nuwe jaar: dit stem mens tot nadenke van wat was en oor wat kom. Lees ons kommentare en briewe val die (regmatige) klagtes…

Groter beheer gevra

Die Redakteur Die Vryburger Eerstens my dank aan ’n vorige briefskrywer wat vra dat die redaksie strenger moet optree teen die ongelowiges wat aanvalle doen op Christene en meer in…

Geen grond meer vir dooies

Groot munisipaliteite het nie meer grond oor om dooies te begrawe nie, sê Karen Reyneke, woordvoerder vir die Suid-Afrikaanse vereniging van plaaslike regerings (Salga).  Sy sê die ou begraafplase is…

Doodstraf verhoed uitlewerings

Regter Eberhard Bertelsmann het in ‘n onlangse uitspraak in die hooggeregshof van Pretoria gesê dat in minstens drie gevalle het die Departement van Binnelandse Sake mense gedeporteer na lande waar…

Gesin loop deur in plaasaanval

By Hazyview in die Oos-Transvaal het ’n gesin wat by hulle bejaarde pa op die plaas vakansie gehou het, deurgeloop toe vyf swartmense hulle oorval en beroof het nadat die…

Vooruitskouing vir 2015

Terwyl ekonome en liberale media poog om Suid-Afrika te troos dat 2015 ’n beter jaar gaan wees as 2014, is hulle aanslag doelbewus en word die verlaagde olieprys voorgehou saam…

Schumacher herstel stadig

’n Lang pad van stryd om te herstel wag op Michael Schumacher wat sowat ’n jaar gelede ernstig beseer is tydens ’n ski-ongeluk in die Alpe. Die voormalige Formule Een…

Sneeu neerslae bring chaos en vreugde

Terwyl vakansiegangers in Europa dankbaar is vir die swaar sneeu neerslae van die afgelope paar dae, het sowat 15,000 begin ski in die Franse Alpe nadat hulle behoorlik vasgekeer is….

Gesin van tien ontglip die dood

’n Familie van tien lede, waarby vier kinders, oupa’s en ouma’s ingesluit is, het die dood ter nouernood vrygespring toe hulle vlug na Singapoer met SMS boodskappe gekanselleer is. Die…

Eskom sny boere se krag

Alhoewel boere in die Oos-Transvaal hulle rekenings klokslag betaal, word dit summier deur Eskom afgesny “omdat die rekenings nie betaal is nie”. Een boer het ’n rekening van byna R800,000…

ANC-LP Botha oorlede

Die ANC-LP, Yolanda Botha, van die Noord-Kaap is die afgelope naweek in ’n MediClinic aan kanker oorlede. Sy het tereg gestaan op aanklag van korrupsie in die Trifecta-korrupsieverhoor, maar is…

Vakansiegangers verlaat Jeffreysbaai

Kragonderbrekings, riool storting in die swem areas, strande wat gesluit is vir verskeie redes, en die reënweer is alles faktore wat vakansiegangers genoop het om die eens gewilde vakansieoord te…

Geheimsinnige lugrampe tref Ooste

Die derde geheimsinnige lugramp het talle lugvaart kenners aan die raai oor wat werklik gebeur nadat ’n vliegtuig met 162 aan boord skielik vermis geraak het in die Java-see gebied…

Intimideerder kry bevordering

’n Offisier wat eersdaags op aanklag van intimidasie in die hof moet verskyn is intussen bevorder tot bevelvoerende generaal van die 43 SA Brigade van die Weermag. Dié Brigade word…