Daily Archives: December 24, 2014

Bush in hospitaal opgeneem

Die voormalige president van Amerika, die 90-jarige oudpres. George Bush (Sr), is in ‘n hospitaal in Houston, Texas opgeneem nadat hy ernstige asemhalingsprobleme ondervind het. Hy is volgens ’n woordvoerder…

Duitsers betoog teen Islam

Meer as 17,000 Duitsers het deelgeneem aan Duitsland se grootste anti-immigrasie protes in Dresden. Duisende het opgedaag en bekende kersliedere soos "Stille Nag" en "O, die Vrolike" gesing terwyl hulle plakkate…

Bejaarde in haar huis vermoor

Baie vrae word gevra nadat die polisie die lyk van mev. Dora Gerber (78) in haar huis in Port Elizabeth gevind het.  Volgens vriende van Gerber het sy alleen in haar…

Plaasaanval in Amersfoort gefnuik.

Ses gewapende terroriste het hulle rieme Sondagmiddag styf geloop, toe hulle die plaas, Rolfontein, by Amersfoort in Oos-Transvaal wou aanval. Die gewapende terroriste het ongeveer 5:30 die middag gepoog om die eienaars aan…

Ambulans se vreemde pasiënt

Om ’n ambulans voor te keer tydens ’n padblokkade, is ’n vreemde verskynsel, maar nie as die pasiënt ’n koei is nie. Die ambulans is in die Noord-Transvaal by ’n…

Bloemfontein nou ANC se teiken

Die regerende ANC se beheptheid om straat, dorp en ander plekname te verander, word nou ook in die Vrystaat toegepas waar straatname van Bloemfontein die teiken geword het. ’n Woordvoerder…

Zuma se duur sitplekke

Pres. Zuma het ’n prys van niks minder as R3 miljoen gekoppel aan sy etenstafel waarby sowat tien rykes kan gaan aansit en met hom klets. Dit word gedoen om…

Vermoorde eers dae later gevind

Mnr. Craig Marx (47) van Parys in die Vrystaat, is eers vyf dae na hy vermoor is, in ’n sloot gevind waar hy deur sy moordenaars gelos is. Intussen het…

New-Yorkstaat verbied hidroliese grondbreking

Ondanks groot druk het die Goewerneur van New-Yorkstaat, Andrew Cuomo, ‘n verbod op hidroliese grondbreking geplaas.  Die kontroversiële proses behels dat miljoene liters water, gemeng met toksiese stowwe in die grond…