Daily Archives: December 23, 2014

Geseende Christusfees

Die eienaars en redaksie van Die Vryburger wens elke leser, en geliefdes, ’n geseënde en vreugdevolle Christusfees toe. Dit is ons wens dat u ’n genotvolle saamwees sal geniet, waar…

Nuusflitse – 23 Desember

‘n Metro-polisiebeampte het Maandag die N1-suid naby die Beyers Naudé-afrit in Johannesburg vir sowat vier minute gesluit sodat ‘n gans en haar ses kleintjies die pad veilig kon oorsteek.  …

Minister Nene speel paaiboelie

Die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, is besig om Suid-Afrika te paai deur te probeer versekerings gee dat die land se Inkomstediens (SAID) se integriteit beskerm sal word. Die versekering…

Stryd teen ‘n oormag

  Die Boere-Afrikaner is soos in die jare tydens die Tweede Vryheidsoorlog van 1899 tot 1902, in ’n hewige stryd gewikkel teen ’n oormag van vyandelikes. Hierdie keer is daar…

Kersfees – die geboorte van Jesus Christus

Op 25 Desember 2014 herdenk ons die geboorte van ons Redder, Jesus Christus. Dit is ‘n tyd van die jaar waar vrede en rus oor byna die hele wêreld verkondig…

ANC bekommerd oor sy jeug

Die ANC het erken dat die swart jeug nie begaan is oor betrokkenheid in die politieke arena nie, en eerder wil sien dat hulle iewers ’n werk kan kry. Die…

Die waarde van grond – nie net geld

Die waarde van grond – nie net geld Grond se waarde word nie net bepaal deur die drakrag en die waardasie van die eiendom in sy geheel nie, maar moet…

VSA en SA haaks oor invoere

Asof die Suid-Afrikaanse pluimveeboere nie genoeg probleme ondervind nie, is rooi ligte aan die flikker oor Amerika wat nuwe planne het om weer ’n afsetgebied in die land te bekom…

Landbou struikel oor beurtkrag

Die boere van Suid-Afrika gaan gebuk onder die las van beurtkrag wat deur Eskom toegepas word, en die verbruikers moet opdok terwyl die landbouers se bedryfsuitgawes nog verder die hoogte…

Op die Volksakker – Geloftevolk, slaan ag op "versoening"

Met reg is daar kritiek op sogenaamde “versoeningsfeeste” en dit is verblydend dat Geloftedag in groeiende getalle gevier word, in weerwil van die regime se kulturele diefstal en her-benaming van…

Hou op om te koop

Terwyl die Rand verder verswak, word Suid-Afrikaners nadelig getref en kom die ou waarheid weer na vore dat niemand homself na winkels moet wend en dink hulle kan hulself ryk…

Suid-Afrika boer ekonomies agteruit

Die groot uitdaging wat in 2015 op Suid-Afrika wag om gehanteer te word, is die enorme tekort op die lopende rekening wat ’n steeds groeiende tendens openbaar. Ekonome is van…

Vervaardigers sleep regering hof toe

Vyf vervaardigers het glo ’n dringende aansoek na die hof gebring teen die regering in ’n poging om te verhoed dat hulle sowat 265 miljoen plastieksakke ter waarde van bykans…

Jaagduiwels vinnig vasgevat

Mnr. Johan Potgieter (31) van Bloemfontein gaan blykbaar hoes omdat hy met sy Suzuki-motorfiets teen ’n snelheid van 265 km per uur gery, en toe na bewering weggejaag het vir…

Tshabalala moet betaal

Die voormalige voorsitter van die SABC, Ellen Tshabalala, wat bedank het weens haar gelieg oor kwalifikasies, is glo nou in die spervuur met eise dat sy die betalings wat aan…

Weerlig raps Lughawe-struktuur

Die swaar weer wat die afgelope week in Transvaal ondervind word, het selfs daartoe gelei dat ’n Duitse egpaar wat op hulle wittebrood in Oos-Transvaal was, nie kon voortgaan met…